CheetahsBullsCheetahs (6) 20 / 39 (23) Bulls (Final Score)

The Toyota Cheetahs and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby at

Free State Stadium, Bloemfontein at 17:05 SA Time (15:05 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Cheetahs:

  • Penalties – Joe Pietersen (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Raymond Rhule (1), Boom Prinsloo (1)
  • Conversions – Joe Pietersen (2)

Bulls:

  • Penalties – Handré Pollard (5)
  • Drop Goals – Handré Pollard (1)
  • Tries – Handré Pollard (1), Bjorn Basson (1), Jan Serfontein (1)
  • Conversions – Handré Pollard (3)

Teams:

Toyota Cheetahs
Vodacom Bulls
7 March at 17:05 SA Time
  • Team: 15 Willie le Roux, 14 Cornal Hendricks, 13 Francois Venter, 12 Michael van der Spuy, 11 Raymond Rhule, 10 Joe Petersen, 9 Sarel Pretorius, 8 Jean Cook, 7 Teboho Mohoje, 6 Johannes ‘Boom’ Prinsloo, 5 Francois Uys (Captain), 4 Carl Wegner, 3 Coenie Oosthuizen, 2 Torsten van Jaarsveld, 1 Danie Mienie
  • Replacements: 16 Stephan Coetzee, 17 BG Uys, 18 Nicolaas van Dyk, 19 Tienie Burger, 20 Steven Sykes, 21 Tian Meyer, 22 Willie du Plessis, 23 Johann Sadie
  • Team: 15 Jesse Kriel, 14 Bjorn Basson, 13 JJ Engelbrecht, 12 Jan Serfontein, 11 Francois Hougaard, 10 Handré Pollard, 9 Rudy Paige, 8 Pierre Spies (Captain), 7 Pieter Labuschagne, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield, 4 Jacques du Plessis, 3 Trevor Nyakane, 2 Adriaan Strauss, 1 Morné Mellett
  • Replacements: 16 Callie Visagie, 17 Dean Greyling, 18 Marcel van der Merwe, 19 Grant Hattingh, 20 Hanro Liebenberg, 21 Tian Schoeman, 22 Piet van Zyl, 23 Jurgen Visser

Referee: Stuart Berry
Assistant Referees: Jaco van Heerden, Lourens van der Merwe
TMO: Johan Greeff

223 Responses to Super Rugby: Toyota Cheetahs vs Vodacom Bulls – Live Game Article

  • 181

    @ Scrumdown:
    Or bump his toe waljing oyt the door

  • 182

    Scrumdown wrote:

    nortie wrote:

    ….Eben sal hom netnou uitsort

    If he doesn’t pull a hammie running out of the tunnel.

    Ha ha, or stubs his toe 😆

  • 183

    Walking out

  • 184

    Easy

  • 185

    MacroBull wrote:

    @ nortie:
    Ek is bietjie telleurgesteld in kolbe. Hy kyk nie meer vir support soos laasjaar nie. Gaan baie dood met die bal

    Spasie in SR is baie minder as in CC. Nie so maklik in die big leagues nie….hy speel nog steeds ok en verdedig goed, maar dis moeiliker om gapings te kry

  • 186

    Ai ai ai wat gaan hier aan dat hier niks aangaan nie!? When I saw we already had two tries by half time I thought we were on our way to at least 4, come on Bulls bonus points are important.

  • 187

    Kom Bulle, nou vir die bonuspunt.

  • 188

    Niks voordeel?

  • 189

    @ nortie:
    Vir my was die beste dat hy gaping kon maak

  • 190

    ai ou cheetahs moes geweet het drie in n ry is n trappie te ver,bulls het als net bietjie vinniger en bietjie beter gedoen

  • 191

    Nee hel visagiem pas die bal

  • 192

    Ai Visagie, Hougies was onder die pale !

  • 193

    Ons moet weer n drie druk

  • 194

    Congratulations Bulle Cheers

  • 195

    Gaan nie drie kan druk as jy dit wegskop op die aanval nie.

  • 196

    Ben-die-Bul wrote:

    Ai Visagie, Hougies was onder die pale !

    Hi Ben only following it here wat het daar gebeur?

  • 197

    Hel mixed feelings… Jammer ons kon klnie die bonus punt kry nie. Ons is bietjie agter… Maar na die tweede ronde so ek enige wen gevat het.

    Geluk bulle en ludeke. Maak n moerse verskil as ons ordentlik skoonmaak.

  • 198

    So-so wen, maar elke weg wen is kosbaar.

  • 199

    GBS doing kaalgat flik-flaks around the braai?
    Happy-Grin

  • 200

    197 @ MacroBull:
    Stem saam….na hulle begin sou al die Bul supporters net gebid het vir n wen, so om bonus punte te verwag is vraatsig wees.
    Goeie wedstryd deur die Bulle, baie goed gespeel….n 19 punt margin is n pakslae

  • 201

    Bulle se eerste weg wen in 2 jaar

  • 202

    196: goeie turnover gewees vir Bulle, Visagie deur ‘n gap en toe hy geduik is, moes hy die bal net opgepop het vir Hougies wat op volspoed deurgekom het. Hy besluit toe om bal vas te hou en agter toe te gooi wat weer amper gelei het tot ‘n Staat onderskep.

    Vyfpunte daar weggegooi, maar die wen die belangrikste. Omdat Bulle 7 punte weggegooi het in die eerste 2 rondtes, moet hul bonuspunte jaag as die geleentheid hom voordoen.

  • 203

    Donner die stommirs hou nou sommer n gay parade op die halflyn

  • 204

    MacroBull wrote:

    Donner die stommirs hou nou sommer n gay parade op die halflyn

    Dis die Shark supporters wat van Durban af getravel het

  • 205

    202 @ Ben-die-Bul:
    Thanks, dis jammer hy het ons die bonus punt gekos, stem saam met jou oor die bonus punte soos in vorige comments, I just beat you by a hair’s breadth to saying it earlier (see what I did now switching to English as would be far too impolite to use the Afrikaans expression for hair’s breadth)

  • 206

    @ nortie:
    Sakke vol verskonings:D

  • 207

    MacroBull wrote:

    Donner die stommirs hou nou sommer n gay parade op die halflyn

    It is a show for the firefighters who have been heroic over the last week.

  • 208

    @ robzim:
    Way to burst my bubble 😐

  • 209

    207 @ robzim:
    Hi robzim saw a few pics and the very high (record) temperatures you guys had on Tuesday, such a shame, hope you or those close to you have not suffered any damage. Are the fires out now? Tough job that firefighting, takes some doing you can only admire the folk in there doing it.

  • 210

    geluk aan die bulls ,wys jou net die oomblik wat jy die bulls begin afskryf is hulle op hulle gevaarlikste

Users Online

Total 127 users including 0 member, 127 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm