SpringboksThe understanding reached between SARU and the participating franchises in Vodacom Super Rugby are as follows:

At a pre-season meeting between SARU’s CEO, the Springbok Coach and Rugby Department staff, with union CEOs and coaching representatives the desirability of managing the playing time of an identified group of Springbok players was agreed.

Two principles were identified as being ideal:

  1. That players should not play more than 5 consecutive weeks.
  2. That certain Springbok players should have a number of weeks of rest during the tournament (2 to 4 weeks depending on each player’s personal needs and position and the franchise’s playing resources).

Note: BYE weeks are not considered as a rest week (although they do trigger a restart of the count of consecutive weeks) while injury weeks are ‘invisible’ (i.e. a player injured for 2 weeks during the 1st 7 weeks of the tournament would be regarded as having played 5 consecutive weeks at the end of week 7).

The understanding is not legally binding.

Jurie Roux, CEO of SARU, said: “The players are primarily the assets of the Unions and they will have their different dynamics and needs at different stages of the season.

“We worked towards the understanding to prioritise Springbok readiness for the international season and the Rugby World Cup but we realise it is a balancing act for coaches in terms of juggling their union’s needs and the national interest.

“The important thing for SARU was to take the initiative to try and find a solution to questions relating to player workload. If we get 90% compliance during the season it will be a 100% improvement on where we were a year ago when no player could expect any break.

“If franchises feel they are unable to stick to the letter of the understanding that is less than ideal but we would expect them to stick as close to it as possible in the interests of the Springboks.”

66 Responses to Super Rugby: SARU – Springbok player management explained

  • 31

    28 @ Victoriabok:
    Ek is nogal moerig oor ons verloor het, veral omdat ek die bliksems gepick het. Pleks ek Chiefs gegaan het, dan het ek n baie goeie naweek gehad 😆

  • 32

    @ nortie:
    Ja maar hyt hom eenkeer raakgeloop, hy was gewaarsku toe jy in die lug gespring het om n skop af te storm en toe gaan tackle kolbe hom in die lug want hy kon nie weg vlieg nie 😆

  • 33

    nortie wrote:

    28 @ Victoriabok:
    Ek is nogal moerig oor ons verloor het, veral omdat ek die bliksems gepick het. Pleks ek Chiefs gegaan het, dan het ek n baie goeie naweek gehad

    Daar’s nie een SA span wat die Chiefs in SA sal wen nie, wat nog meer weg

    Ons kan bly wees vir die Conference Cup anders het ons boggerol gewen

    Dis nou wees soos die S12 toe ons niks kon uitrig nie

    Julle het ‘n lelik toer wat wag, maar julle kry altyd reg om oorsee ‘n game of twee te wen

    Ek sien swarigheid vir Frans se lot oorsee, maar Victor sê mos hulle gaan nie om te wen nie. Al problem is hulle wen ook nie op Loftus nie

  • 34

    nortie wrote:

    Makliker om die klein outjie te target, want anders kan jy dalk op jou dik gat beland

    Obelix bo-op Asterix

  • 35

    Victoriabok wrote:
    Ek sien swarigheid vir Frans se lot oorsee, maar Victor sê mos hulle gaan nie om te wen nie. Al problem is hulle wen ook nie op Loftus nie

    Hoekom gaan hulle dan? 😆

  • 36

    @ MacroBull:
    Kan jy aan een ander speler dink wat dikkes ook getackle het gedurende die wedstryd.
    Feit is, Kolbe het bly staan, 80 minute gespeel en aan die wenkant gewees.
    Vetgat het nie 80 minute gemaak nie en sy span het verloor.
    So hy was the biggest loser op die dag.
    Hy kan bleddie bly wees dat SBW nie speel nie en hulle net teen die Chiefs se tweede keuse senter paar gaan speel.
    As hy nie die beter van die Stormers kon kry nie dan gaan hy definitief sy naam nog groter gat maak teen die Chiefs.

  • 37

    nortie wrote:

    wasn’t bitching like a little girl like Goue Gert though, took their losses on the chin and carried on

    We all know how they can bitch

    I wish Heaven’s Game was here, he would have had lots of excuses and conspiracy theories

  • 38

    37 @ Victoriabok:
    Hy kruip seker ver weg, sy Guppies suck en sy tweede span, die Franse is nog kakker.
    So dink nie hy praat te veel rugby meer nie

  • 39

    @ nortie:
    Nee ek stem met jou saam. Dit is duidelik wat sy plan was, maar kolbe is ook DIE stormers speler wat jy nie spasie wil gee nie, hoe okal groot hy is.

    Toe fransie vir demetri laat gestamp het was hy seker n drol, maar Vermeulen doen ook sulke goed, maar dan is hy vermeulen.

    Toe Fransie hoog in die lug gespring het en Kolbe reg in hom vashardloop en omtrent n oscar performance op die grond gegee het het fransie niks verkeerd gedoen nie.

    Toe Fransie hom teen die kantlyn uitgetackle het niks snaaks gebeur wat n teenstander sou gedoen het met n rapsige speler wat op spoed deur geskop het nie, (in dit was total en al binne die reels gewees)

    Die laaste skouer was total en al onnodig en was regtig maar net swak sportmanskap gewees… en Fransie is maar n swak verloorder.

  • 40

    *maar dan is hy thormeulen en dis n groot grap.

  • 41

    nortie wrote:

    37 @ Victoriabok:
    Hy kruip seker ver weg, sy Guppies suck en sy tweede span, die Franse is nog kakker.
    So dink nie hy praat te veel rugby meer nie

    Wie was nog Guppy ondersteuners op Keo?

  • 42

    39 @ MacroBull:
    Wie het hy nog getackle?
    Feit bly staan, hy het nie een keer, sover ek gesien het, sy direkte teenstander geduik nie, buiten die stamp op die Griek, het hy net vir Kolbe geduik, let wel, ek se geduik, nie laat of betyds nie.
    En na 80 minute het Kolbe bly staan en aan die wenkant gewees, en hy het 70 minute danksy n 10 minute rus ( wat Gold seker sou gebruik het as n voorbeeld van hoe hulle eerste hulle spelers laat rus as die ou enigsins sou belanggestel het om vir die Bokke te speel, maar ons weet hy doen nie )
    Dit was duidelik dat hy net gegaan het om een ou van die veld af te duik, en dit was Kolbe

  • 43

    @ MacroBull:

    As jy nie nou ophou om “Slim” Frans te verdedig nie gaan ek glo jy is die nuwe Puma 🙂

  • 44

    @ Victoriabok:
    Sharks-Forever, PreDawn, Puma, Rangerman, SharksGirl

  • 45

    robzim wrote:

    @ MacroBull:

    As jy nie nou ophou om “Slim” Frans te verdedig nie gaan ek glo jy is die nuwe Puma

    He does sound like one doesn’t he? 😆
    Maybe he also has a shrine and composes odes to Fransie in his spare time

  • 46

    nortie wrote:

    @ Victoriabok:
    Sharks-Forever, PreDawn, Puma, Rangerman, SharksGirl

    Wie was die histerieste van die lot?

    Die Sharks weergawe van I love Bakkies?

  • 47

    nortie wrote:

    37 @ Victoriabok:
    Hy kruip seker ver weg, sy Guppies suck en sy tweede span, die Franse is nog kakker.
    So dink nie hy praat te veel rugby meer nie

    Hy post op Rugby 365

  • 48

    @ nortie:
    Mag hy dan nie Kolbe tackle nie? Moet die Sharks dan n kleiner speler kies wat Kolbe nie mag hard tackle? 😆

  • 49

    @ nortie:
    nee ek voel heel passief oor die ou, ek glo net julle oordryf, daar was 3 questionable gevalle gewees, waarvan die tackle by die kantlyn heel binne die reels was, die een waar fransie in die lug gespring het kon hy net mooi niks doen nie, inderdaad kolbe het hom in die lug gaan tackle. dis net die laaste een wat tappet was.

    Sonder twyfel het die skare ook oorrageer.

  • 50

    47 @ Victoriabok:
    Hy doen, maar baie min.
    Hy het na hulle teen die Cheetahs verloor het gebitch oor die refs wat niks van skrums weet nie, en nou, na hulle die Cheetahs geklop het, die ref geprys wat iets van skrums af weet.

    Ek sou se hy en Sharks-Forever was twee van die meer histeriese van die lot.

    Dit was so lekker as Pedi vir SL uitgehaal het en Skoppie vir HG.

    48 @ MacroBull:
    Jammer Frans, jy mag maar, duik hom na hartelus, moenie oor jou eie opponente worry nie, iemand anders sal seker daar gaan keer

  • 51

    @ nortie:
    So Fransie moet eers die grootste hou gaan tackle dan homself afwerk na die kleiner ou teen die ry af 😆

  • 52

    @ Victoriabok:

    @46

    Sharks Forever kon nogal histeries raak. Grant 10 het hom eenkeer vir ‘n vrou aangesien en toe noem hy hom “young lady”. Ou Sharks Forever het Amper sy goue stopsels ingesluk van verontwaardiging.

  • 53

    49 @ MacroBull:
    @MacroFrans

    Al wat ek uitgewys het, en wat jy ook nou doen, is dat hy al speler was wat hy verdedig het heel game.
    Maw, as ek al die ander 14 opponente heel game dodge en ignoreer, maar net fokus om 1 te duik, wil jy se hy het hom nie spesifiek getarget nie?
    2 uit die 3 keer n strafskop en een geel kaart, maar als above board?

    Nee man, ons almal kon mos duidelik sien wat die plan was

  • 54

    MacroBull wrote:

    Moet die Sharks dan n kleiner speler kies wat Kolbe nie mag hard tackle?

    Die Sharks het ook ‘n speler van Kolbe se grootte maar hy het seergekry tydens die laaste oefening

    Attachment:

  • 55

  • 56

    @ nortie:
    Dit is dieselfde om te se, Bismarck mag nie Daniel Carter hard tackle nie.

    Die skare het daar net so oorreageer.

    “2 uit die 3 keer n strafskop en een geel kaart, maar als above board?”

    Blikemmer maar jy lees nie my posts nie… dit was verseker n geel kaart gewees daai laaste een.

  • 57

    MacroBull wrote:

    @ nortie:
    So Fransie moet eers die grootste hou gaan tackle dan homself afwerk na die kleiner ou teen die ry af

    Frans tackle wie ook al nalatig of stadig genoeg is om naby hom kom want hy kan hulle nie inhardloop nie

  • 58

    @ nortie:
    “Al wat ek uitgewys het, en wat jy ook nou doen, is dat hy al speler was wat hy verdedig het heel game.
    Maw, as ek al die ander 14 opponente heel game dodge en ignoreer, maar net fokus om 1 te duik, wil jy se hy het hom nie spesifiek getarget nie?”

    Volgens die Vodacom Stats App het fransie 8 tackles gemaak in daai game… So hy moes ander spelers ook getackle het reken ek.

  • 59

    nortie wrote:

    @ Victoriabok:
    PSdT?

    Miskien

    Of dalk Eben?

    Of Arno?

    Of Lood?

    WTF?

    Wat is fout met die laaities, hoekom breek hulle so maklik?

  • 60

    Victoriabok wrote:

    MacroBull wrote:

    @ nortie:
    So Fransie moet eers die grootste hou gaan tackle dan homself afwerk na die kleiner ou teen die ry af

    Frans tackle wie ook al nalatig of stadig genoeg is om naby hom kom want hy kan hulle nie inhardloop nie

    of wieokal dit kamstig nie verwag nie 😆

Users Online

Total 56 users including 0 member, 56 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm