Cell C SharksChiefsSharks (9) 12 / 11 (11) Chiefs (Final Score)

The Cell C Sharks and Chiefs did battle in Super Rugby at

Growthpoint Kings Park, Durban at 19:10 SA Time (17:10 GMT, Sunday 06:10 NZ Time).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Sharks:

  • Penalties – Patrick Lambie (4) 
  • Drop Goals – 0
  • Tries – 0
  • Conversions – 0

Chiefs:

  • Penalties – Aaron Cruden (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Sam Cane (1)
  • Conversions – 0

Teams:

Cell C Sharks
Chiefs
21 March at 19:10 SA Time
  • Team: 15 SP Marais, 14 Odwa Ndungane, 13 JP Pietersen, 12 Francois Steyn, 11 Lwazi Mvovo, 10 Patrick Lambie, 9 Cobus Reinach, 8 Ryan Kankowski, 7 Renaldo Bothma, 6 Marcell Coetzee, 5 Marco Wentzel, 4 Mouritz Botha, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis (Captain), 1 Tendai Mtawarira
  • Replacements: 16 Kyle Cooper, 17 Dale Chadwick, 18 Lourens Adriaanse, 19 Lubabalo Mtyanda, 20 Daniel du Preez, 21 Conrad Hoffmann, 22 Andre Esterhuizen, 23 Waylon Murray
  • Team: 15 Damian McKenzie, 14 Bryce Heem, 13 Seta Tamanivalu, 12 Andrew Horrell, 11 James Lowe, 10 Aaron Cruden, 9 Brad Weber, 8 Michael Leitch, 7 Sam Cane, 6 Liam Messam (Captain), 5 Michael Fitzgerald, 4 Matt Symons, 3 Siate Tokolahi, 2 Hika Elliot, 1 Jamie Mackintosh
  • Replacements: 16 Rhys Marshall, 17 Ben Tameifuna, 18 Mitchell Graham, 19 Michael Allardice, 20 Johan Bardoul, 21 Augustine Pulu, 22 Tom Marshall, 23 Hosea Gear

Referee: Angus Gardner (Australia)
Assistant Referees: Marius van der Westhuizen (South Africa), Cwengile Jadezweni (South Africa)
TMO: Marius Jonker (South Africa)

208 Responses to Super Rugby: Cell C Sharks vs Chiefs – Live Game Article

  • 31

    Lyk of altwee hierdie spanne wil rugby speel met so bietjie boks tussen in, baie beter as daardie orgie op Loftus.

  • 32

    MacroBull wrote:

    Ek moet se daar was nog nooit n sterker wens vir die sharks om te verloor nie as hier in die kaap

    Wat bedoel jy?
    Ek wil he hulle moet wen met 5, maar ek wou ook gehad het die Bulle moet met 27 wen….so dinge werk nie altyd so lekker nie.
    Wens hulle wil hulle skoppe pale toe vat

  • 33

    Red card against Hika Elliot for shoulder charge into the head of Sharks player. Liam Messam not happy. Chiefs down to 14 for the rest of the game

  • 34

    @ MacroBull:
    ‘n Verloor vir die Sharks vandag is ‘n tree nader aan die Conference Cup vir die Stormers en die uitspeelwedstryde.

    Onthou, ons is in ‘n kompetisie binne ‘n kompetisie. Wink

  • 35

    28/29: julle is ware WP/Stormers ondersteuners. ❗ 😉

  • 36

    New advantage Sharks. Cross kick too far. Team warning for Chiefs. Sharks opt for lineout again

  • 37

    Chiefs turnover as Chiefs defend drive very well.

  • 38

    Vat die bleddie punte as dit op n skinkbord is

  • 39

    Ek hoop die sharks wen want dit gaan stormers ondersteuners geweldig baie afpis 😀

  • 40

    Bissie could be in trouble as an incident is referred.

  • 41

    eish, as Peyper op verlof is, wie roep die Sharks in om te help ?

    Daardie rooikaart is nog meer belaglik as Bismark se rooi kaart teen die AB’s.

    Die shoulder charge wat Greyling afgeskryf het in die vorige game, was tien keer erger …. en toe word die Bulle nog daarvoor gestraf ook.

    As hierdie ref geblaas het toe Bakkies vir Aplon geboelie het, sou Bakkies nie ‘n rooi kaart gekry het nie, maar sommer reguit die doodstraf ook.

    Caveman

  • 42

    Sharks mustn’t think because of the red they can ignore points….they beat the Crusaders away last year with 14 and 13 men

  • 43

    Kick to head of the Chiefs no 8. Looks like another red card. Really poor show by Bissie. Stupid stupid. Good reffing here.

  • 44

    Both hookers sent off inside 20 minutes hahaha

  • 45

    Wie’s afgestuur en hoekom?

  • 46

    Starting to rain in Durban

  • 47

    How on earth will the guys on sharks world justify that?

  • 48

    Scrum Sharks.

  • 49

    Ja Bissie….kos jou span seker n wen hier.
    Goeie voorbeeld wat die kaptein stel.

    I guess he will now be banned for a week and Gary Glitter will immediately call it “a rest as per agreement”

  • 50

    Nama wrote:

    Wie’s afgestuur en hoekom?

    Bismarck, want hy is n dom,vuil etter

  • 51

    @ Lion4ever:
    Wat is dit met Bissie? Die man is al die hele seisoen beneuk en dan speel hy nog kak rugby ook.

  • 52

    MacroBull wrote:

    How on earth will the guys on sharks world justify that?

    Part of the “rest the Boks” agreement

  • 53

    If the Sharks took the 3 points, that incident wouldn’t even have happened.
    Their own fault for being so windgat thinking they will just score every time they take a line out

  • 54

    Another break by Reinach, but Sharks knock on just before the line.

  • 55

    @ nortie:
    ‘n Skop teen die kop eindig tog seker nie net by ‘n rooikaart nie, of hoe?

  • 56

    @ Nama:
    dis druk wat so maak,ek dink hy moet maar die kapteinskap afgee dan sal dit dalk beter gaan

  • 57

    39: groot dilemma, as Shaaaks wen is hulle gelukkig, as hul verloor is die Stormers gelukkig.

    Wat gaan ons doen dat altwee ongelukkig kan wees ?

    Weet nie of Stomers nog ‘n wen van ander SA span sal kan hanteer op een naweek nie

  • 58

    Penalty Sharks. Lambie going for the points at last. Hold up as goal post cladding is replaced.

  • 59

    Hits upright. 22 drop out. Looks lie weather is also going affect the game.

  • 60

    @ Ben-die-Bul:
    Hahaha…

    Hier gaan die laptop se battery ook nou. Moet seker maar in die kar verder gaan luister.

    Bye

Users Online

Total 158 users including 0 member, 158 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm