CheetahsBluesCheetahs (12) 25 / 24 (14) Blues (Final Score)

The Toyota Cheetahs and Blues did battle in Super Rugby at

Free State Stadium, Bloemfontein at 19:10 SA Time (17:10 GMT, Saturday 06:10 NZ Time).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Cheetahs:

  • Penalties – Joe Pietersen (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Cornal Hendricks (2), Sarel Pretorius (1)
  • Conversions – Joe Pietersen (2)

Blues:

  • Penalties – Ihaia West (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Luke Braid (1), Charlie Faumuina (1), Jerome Kaino (1)
  • Conversions – Ihaia West (3)

Teams:

Toyota Cheetahs
Blues
27 February at 19:10 SA Time
  • Team: 15 Willie le Roux, 14 Cornal Hendricks, 13 Francois Venter, 12 Michael van der Spuy, 11 Raymond Rhule, 10 Joe Petersen, 9 Sarel Pretorius, 8 Willie Britz, 7 Teboho Mohoje, 6 Jean Cook, 5 Francois Uys (Captain), 4 Carl Wegner, 3 Coenie Oosthuizen, 2 Torsten van Jaarsveld, 1 Danie Mienie
  • Replacements: 16 Stephan Coetzee, 17 Burrie Uys, 18 Nicolaas van Dyk, 19 Tienie Burger, 20 Johannes Prinsloo, 21 Tian Meyer, 22 Willie du Plessis, 23 Johann Sadie
  • Team: 15 Lolagi Visinia, 14 Melani Nanai, 13 Charles Piutau, 12 Hamish Northcott, 11 Tevita Li, 10 Ihaia West, 9 Jimmy Cowan, 8 Jerome Kaino (Captain), 7 Brendon O’Connor, 6 Luke Braid, 5 Patrick Tuipulotu, 4 Josh Bekhuis, 3 Charlie Faumuina, 2 James Parsons, 1 Tony Woodcock
  • Replacements: 16 Matt Moulds, 17 Ofa Tu’ungafasi, 18 Angus Ta’avao, 19 Steven Luatua, 20 Akira Ioane, 21 Jamison Gibson-Park, 22 Simon Hickey, 23 Francis Saili

Referee: Rohan Hoffmann (Australia)
Assistant Referees: Andrew Lees (Australia), Lourens van der Merwe (South Africa)
TMO: Johan Greeff (South Africa)

272 Responses to Super Rugby: Toyota Cheetahs vs Blues – Live Game Article

  • 91

  • 92

    @ Victoriabok:
    @88 Mooi man!

  • 93

    @ Victoriabok:
    Sela kakhulu!
    Wat is daai?

  • 94

    @ robzim: @ 86

    And “EkskreenieWPnie” or something like that.

    Some characters have disappeared. Which is a pity.

  • 95

    Pietman wrote:

    @ robzim:
    Ander nice ou in Oos-London ook gewees, sy naam vergeet? Hy en Katman het aktyd Spur-stories gesels.

    Bluebarb, dink ek…

  • 96

    Not straight into the lineout by Torsten van Jaarsveld, attacking scrum Blues

  • 97

    Nee kak man rhule sies

  • 98

    Fokkit, Mohoje is vinnig!

  • 99

    Arghhhhh, Raymond Rhule can’t pick up a ball with the line wide open!

  • 100

    Too much of excitement. And the Cheetahs fluffed it.

  • 101

    robzim wrote:

    @ Victoriabok:
    ” Gerber Greatest 13″ of so iets. Ht was van Despatch in die Oos Kaap maar woon tans in NZ. Hy het altyd gese hy spoeg op WP ondersteuners want sy pa het hom so geleer
    Despite dit was hy nogal n nice ou… jy het mooi geweet waar jy met hom staan .

    Was dit nie “I love Bakkies” nie?

    En verduidelik bietjie die verskil tussen “Dawn” en Pre-Dawn”? Is dit dieselfde person?

    En daar was “Sharksgirl” en haar man

    En die een wat ‘n rescue organisasie vir Blou Apies* bedryf het

    *-Ons moet haar kry om vir Ludeke, Spies en Stegmann te rescue 😈

  • 102

    @ Pietman:
    Daai Katman was flippen snaaks.

  • 103

    Pietman wrote:

    @ robzim:
    Ander nice ou in Oos-London ook gewees, sy naam vergeet? Hy en Katman het aktyd Spur-stories gesels.

    Ek kan hom nie onthou.. enigste ou van Oos Londen wat ek kan onthou het geblog onder naam “Slummies”.

    Onthou jy vir Transformation van PE…. nice guy, ek het hom eenkeer ontmoet in Kaapstad saam met sy vriendin Lilly aka Hater 🙂

  • 104

    Cheetahs penalty, holding on!

  • 105

    Daar scrum coenie daai ou in sy moer in…. Se my HOEKOM dit so n kak idee is dat hy vaskop speel? Ek verstaan dit nie.

  • 106

    @ Victoriabok:
    Predawn is n man, sy foto hier iewers oppie gsllery, die ou met die madjiengeweer. Sharksgirl is Italiaans, en die aapvrou Treelover.

  • 107

    Cheetahs maul from the lineout… advantage is played

  • 108

    Pietman wrote:

    @ Victoriabok:
    @88 Mooi man!

    iJuba

    Ek het ‘n plaaswinkel gehad en baie sorghumbier verkoop

    iJuba is van Natal, ons het Zebra verkoop, ek dink dit was in Pretoria Wes gebrou

  • 109

    Hendricks!

  • 110

    Tryyyyyyyyyyy Cornal Hendricks again… wonderfully keeping the ball alive!

  • 111

    Brilliant try… Hoe het le roux nie uitgetrap nie?

  • 112

    108 @ Victoriabok:
    Los die fotos gedurende die Live Games, seblief!

  • 113

    Daai was moer mooi. Klomp offloads in een bewegeging.

  • 114

    Cheetahs 12 / 7 Blues

  • 115

    Pinpoint kick by Joe. Causing consternasie op die stasie. 😆

  • 116

    Victoriabok wrote:

    robzim wrote:

    @ Victoriabok:
    ” Gerber Greatest 13″ of so iets. Ht was van Despatch in die Oos Kaap maar woon tans in NZ. Hy het altyd gese hy spoeg op WP ondersteuners want sy pa het hom so geleer
    Despite dit was hy nogal n nice ou… jy het mooi geweet waar jy met hom staan .

    Was dit nie “I love Bakkies” nie?

    En verduidelik bietjie die verskil tussen “Dawn” en Pre-Dawn”? Is dit dieselfde person?

    En daar was “Sharksgirl” en haar man

    En die een wat ‘n rescue organisasie vir Blou Apies* bedryf het

    *-Ons moet haar kry om vir Ludeke, Spies en Stegmann te rescue

    Die een met die apies was “Treehugger”.

    ” I love Bakkies” was so mal soos ‘n haas… hy het n moerse probleem met NZ gehad veral….. hy is nie dieselfde persoon as “Greatest 13 Gerber” nie….. Gerber woon in NZ en werk in “sekuriteit”.

  • 117

    @ robzim:
    Ja ek onthou Transie…. Mr T, hehe! En Lilith glad nie onaardig nie, haar by WC 2010 gesien.

  • 118

    Ek kan imagine hoe conflicted skop is oor wie loskakel by die cheetahs moet speel.

    Tot sy voordeel as die cheetahs verloor met joe op loskakel sal skop in sy broek kak omdat naka nie vir willie daar gekies het nie… En andersom.

  • 119

    robzim wrote:

    Pietman wrote:
    Onthou jy vir Transformation van PE…. nice guy, ek het hom eenkeer ontmoet in Kaapstad saam met sy vriendin Lilly aka Hater

    Jy moet hom om RT kry, Transie was ‘n goeie ou, hy was mal oor die Kings

  • 120

    Try Charlie Faumuina, Blues

Users Online

Total 49 users including 0 member, 49 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm