IrelandSouth AfricaIreland (6) 29 / 15 (3) Springboks (Final Score)

Ireland and the South African Springboks did battle in the End Of Year Tours Division at

Aviva Stadium, Dublin at 19:30 SA Time (17:30 GMT & BST).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Ireland:

  • Penalties – Jonathan Sexton (4), Ian Madigan (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Rhys Ruddock (1), Tommy Bowe (1)
  • Conversions – Jonathan Sexton (2)

Springboks:

  • Penalties – Handré Pollard (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Marcell Coetzee (1), JP Pietersen (1)
  • Conversions – Handré Pollard (1)

Teams:

Ireland
South African Springboks
8 November at 19:30
  • Team: 15 Rob Kearney, 14 Tommy Bowe, 13 Jared Payne, 12 Robbie Henshaw, 11 Simon Zebo, 10 Jonathan Sexton, 9 Conor Murray, 8 Jamie Heaslip, 7 Chris Henry, 6 Peter O’Mahony, 5 Paul O’Connell (Captain), 4 Devin Toner, 3 Mike Ross, 2 Sean Cronin, 1 Jack McGrath
  • Replacements: 16 Richardt Strauss, 17 Dave Kilcoyne, 18 Rodney Ah You, 19 Mike McCarthy, 20 Rhys Ruddock, 21 Eoin Reddan, 22 Ian Madigan, 23 Felix Jones
  • Team: 15 Willie le Roux, 14 Cornal Hendricks, 13 Jan Serfontein, 12 Jean de Villiers (Captain), 11 Bryan Habana, 10 Handré Pollard, 9 Francois Hougaard, 8 Duane Vermeulen, 7 Teboho Mohoje, 6 Marcell Coetzee, 5 Victor Matfield, 4 Eben Etzebeth, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira
  • Replacements: 16 Adriaan Strauss, 17 Trevor Nyakane, 18 Coenie Oosthuizen, 19 Bakkies Botha, 20 Schalk Burger, 21 Cobus Reinach, 22 Pat Lambie, 23 JP Pietersen

Expected weather: Rain and cold. There is an 80 percent chance of rain. The high is expected to be 10°C, the low 3°C – not weather to delight anybody, let alone the summery South Africans.
Referee: Romain Poite (France)
Assistant Referees: Mathieu Raynal (France), Alexandre Ruiz (France)
TMO: Jim Yuille (Scotland)

419 Responses to End Of Year Tours: Ireland vs South Africa – Live Game Article

  • 301

    @ Ben-die-Bok:
    Ja, ons sal beter wees volgende week. Vandag was n geval van als wat hulle gedoen het het mooi gewerk. Sexton het my moer baie impress, hy is klas, beste vorm wat ek hom al gesien het.

  • 302

    299 @ MacroBok:
    Nee, ek verskil.. ons moet ons toepassing daarvan net verander met minder voorspelbare opsies.

    Ons moet punte vat wanneer dit op die skinkbord is.

    Ons moet finish en nie soveel onnodige foute maak nie.

    Ons moet meer geduldig wees, ons het baie goed eenvoudig gerush.

  • 303

    300 @ Angostura:
    Daarsy, jy voel nes ek daaroor!

  • 304

    grootblousmile wrote:

    Our scrums went well, the lineouts went well… but the Irish forwards showed good urgency to hassle us.

    Face it, the Irish backline was also better than the Bok backline.

    Our loose forwards were never in the game, we need a fetcher of Flo’s standard

    You can’t play away tests with an inexperienced half pairing, Pollard is too green and Hougie lacks self confidence

    We should have had Fourie or Ruan there to stabilize Pollard, or Morne with Hougie

    Maybe play Hougie with Lambie in tight wet games?

  • 305

    304 @ Victoriabok:
    Oooooo, Ruan Pienaar… nooooooooooo!

  • 306

    @ grootblousmile:
    ekskuus ek bedoel ons moet dit aanpas

  • 307

    @ Victoriabok:
    Id play Lambie… but the approach of the entire team was rushed. We tried to speed up the game but we were never allowed to, olaying NH teams are much different than SH teams.

  • 308

    @Pietman – ekskuus – ons praat oor 2 verskillende bewegings.
    Ek praat van die ander maul waar hulle nie teenstand gebied het nie

    Ek stem saam…..was netso moerig daaroor maar as die ref “use it” “roep” mag jy lyk my nie aanhou dryf nie: is maar stupid IMO

  • 309

    grootblousmile wrote:

    299 @ MacroBok:
    Ons moet punte vat wanneer dit op die skinkbord is.

    Die een kommentator het voor die wedstryd gesê die Iere het die beste verdediging

    Ons moes dit geweet het, dan moet jy juis al die punte vat wat jy kan kry

  • 310

    Good night almal.
    Beer

    Zzzzzz

  • 311

    grootblousmile wrote:

    304 @ Victoriabok:
    Oooooo, Ruan Pienaar… nooooooooooo!

    Ruan op sy middelmatigste is beter as Hougie vandag

    Die tattoo’s maak sy arms swaar en stadig

    Hy dra seker ‘n ekstra kilogram ink op elke arm

  • 312

    306 @ MacroBok:
    Ja… aanpas.

    Ek wil nie hê ons moet minder ball-in-hand rugby speel nie… dis die way om die ding te doen met die huidige reels.

    Maar ons kan daai ball-in-hand ding heelwat slimmer doen… die verdediging teen ons vandag het presies geweet waarnatoe om te drift en hoeveel van die back three agter te los.

    Ons het oor die veld gehardloop, veral Willie le Roux, en heeltemal te min reguit gemaak om spasie wyd te skep.

  • 313

    Etzebeth is looking very average.

    Nowhere near the form he showed in the 1st year of test rugby.

    Does the basics in the line outs but doesn’t get over the advantage line with purpose any longer.

  • 314

    @ charlesm:
    Ja, die een wat ek van praat was redelik vroeg in die wedstryd, eerste 20 minute of so, net voordat Hougie daai ander beweging opgemors met sy rondtassery agter die losskrum…twee groot oomblikke daai, ons moes beide kere gaan score het.

  • 315

    Ben-die-Bok wrote:

    286: as die WB in die suidelike halfrond gespeel word, het geen noordelike halfrond span ‘n kans nie.

    Die feit dat WB volgende jaar in Engeland is, maak dit 50-50 soos vandag gewys het.

    Soos Engeland toe hulle in 2003 in Australie die WB gewen het?

  • 316

    @ BrumbiesBoy:
    Bye perdjie

  • 317

    @ Victoriabok:
    Ek stem saam met jou, Ruan het so baie ervaring daar, hy sal die ouens in toom hou en vir hulle se om te kalmeer, n paar balle in die lug sit ens… dis hoe Aaron Smith speel in die “mees aanvallende” span in die wereld, hy weet waneer om rustig te wees en waneer om vir dit te gaan… Hougie en Reinach is altwee “all guns blazing” spelers

  • 318

    312 @ grootblousmile:
    Ons moet gebalanseerd wees, waneer om te hardloop en waneer om te skop

  • 319

    311 @ Victoriabok:
    Kyk, Ruan Pienaar sou dinge nie gerush het soos Hougie nie… want Ruan met sy afdraende gesig KANNIE rush nie.

    Ek dink die manne was nie geduldig nie, vandaar die knocks en onnodige foute by die Ierse doellyn.

    Opsies, opsies… en speel wat die ref toelaat, wys die ref op die ander span se aanhoudende frustrasie van die bal, onkantspel, in van die kant af ensovoorts.

    Ons het baie, baie punte vandag eenvoudig weggebliksem!

  • 320

    Aitog, Ashwin wil nou sommer vir Willie le Roux met Pat Lambie vervang!
    Willie was een van ons beter spelers … & Lambie is ons reserwe #10.

    We should & will beat this Ireland team 8-9 times out of 10, but today our game plan was wrong & our mental preparation was deficient, whilst that of Ireland was spot on. This happens in sport … every now & again. Our management & leadership team is accountable.

    Lest I forget: Congratulations Ireland! Smarter & more committed performance than that of the Bokke – a well deserved victory.

  • 321

    313 @ Jeraldjay:
    Jaywalker… I agree!

    Eben is way off form, way under par!

  • 322

    300: jip, en soos GBS noem, in ‘n toets vat jy altyd jou 3 punte.

    Ons was nie die skadu van die span wat teen AB gewen het nie, kan nie dink dat hul weer so swak sal speel nie.

    Iere self verdien hierdie goeie passievolle wen, Sexton was skitterend.

    Maar dit alles vat nie weg sekere swak besluite van Poite, al die oorsese kommentators het gesê Strauss moes net strafskop kry, geelkaart heeltemal te erg.

    Hoop ons kom goed terug teen Engelse, anders gaan die gevaarligte begin flikker vir HM.

  • 323

    @ Victoriabok:
    Een ding in toetsrugby is nie onderhandelbaar nie: vat jou punte!!!
    Ek voel tog in daardie opsig speel die onderkaptein ook ‘n rol: ek glo hy het Jean oorreed om te gaan vir die lynstaan. Dan moet Heyneke hom maar kaptein maak !

    Victor has never been renowned for his upper body strength, yet he has taken the ball from a ruck on his own…..more than once. I can recall one instance where he conceded a penalty when he held on to a ball when he was tackled.
    I still feel we should use more variation at the lineout.

    Anyhow I’m signing off. The sun will shine tomorrow!!!

    Maandag gaan Heyneke die sweep klap !!!!!!

  • 324

    315: ek praat van nou, nie ‘n dekade gelede nie.

  • 325

    Beast… solid in the scrum
    Bissie… busy but not effective
    Jannie…Not too bad, one or two 50/50 penalties against him
    Eben… stole a line out, intercepted a pass
    Marcel… our MOTM
    Oupa… he played the whole game?
    Vermeulen… tried too much by himself and never passed to players in better positions.
    Hougie… too rushed, not doing the basics
    Pollard…too rushed not doing the basics
    Habana… never got the ball in attack
    JDV… didnt doo much
    Janneman… a few half gaps… average
    Hendricks… Not on heavy fields
    Willie… started well, his game tappered into a nightmare.
    He

  • 326

    Matfield… also anonymous in the game

  • 327

    Time for HM to go! This is an Irish b team.

  • 328

    @ Ben-die-Bok:
    Strauss het gelyk of hy iets kan spark… maar ons het die game verloor voor sy geel kaart.

  • 329

    One thing I forgot to mention after being rather emotional after today’s game…

    Flippin well done Ireland on a great win. No unforced errors and great in defence.

  • 330

    Loosehead wrote:

    Time for HM to go! This is an Irish b team.

    😆

Users Online

Total 9 users including 0 member, 9 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm