Vodacom Blue BullsCell C SharksBlue Bulls (12) 15 / 26 (13) Sharks (Final Score)

The Vodacom Blue Bulls and Cell C Sharks did battle in the ABSA Currie Cup Premier Division at

Loftus Versfeld, Pretoria at 17:05 SA Time (15:05 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Blue Bulls:

  • Penalties – Jacques-Louis Potgieter (5)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – 0
  • Conversions – 0

Sharks:

  • Penalties – SP Marais (2), Lionel Cronje (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Lwazi Mvovo (1), Sibusiso Sithole (1)
  • Conversions – Lionel Cronje (2)

Teams:

Vodacom Blue Bulls
Cell C Sharks
20 September at 17:05
  • Team: 15 Ulrich Beyers, 14 Sampie Mastriet, 13 William Small-Smith, 12 Burger Odendaal, 11 Bjorn Basson, 10 Jacques Louis Potgieter, 9 Rudy Paige, 8 Jono Ross (Captain), 7 Jacques du Plessis, 6 Wiaan Liebenberg, 5 Grant Hattingh, 4 Paul Willemse, 3 Werner Kruger, 2 Callie Visagie, 1 Dean Greyling
    Replacements: 16 Bongi Mbonambi, 17 Morné Mellett, 18 Nicolaas Janse van Rensburg, 19 Jacques Engelbrecht, 20 Piet van Zyl, 21 Tian Schoeman, 22 Jesse Kriel
  • Team: 15 SP Marais, 14 Sibusiso Sithole, 13 Paul Jordaan, 12 Andre Esterhuizen, 11 Lwazi Mvovo, 10 Lionel Cronje, 9 Conrad Hoffmann, 8 Lubabalo Mtembu (Captain), 7 Etienne Oosthuizen, 6 Jacques Botes, 5 Marco Wentzel, 4 JC Astle, 3 Lourens Adriaanse, 2 Kyle Cooper, 1 Dale Chadwick
    Replacements: 16 Franco Marais, 17 Danie Mienie, 18 Johan Meyer, 19 Khaya Majola, 20 Cameron Wright, 21 Tim Swiel, 22 Tonderai Chavhanga

Referee: Quinton Immelman
Assistant Referees: Lourens van der Merwe, Cobus Wessels
TMO: Johan Greeff

98 Responses to Currie Cup: Vodacom Blue Bulls vs Cell C Sharks – Live Game Article

  • 61

    Ek is maar verdeeld wie hier moet wen. Nie lekker om te verloor nie, maar elke wen verleng Ludeke se kontrak en dit is baie duidelik hy kan nie meer hierdie Bulle span vorentoe vat nie. Goeie spelers wat hier aankom speel by die dag swakker, vat maar JLP en Piet van Zyl.

  • 62

    @ MacroBok:
    Aan wie
    Ek sou weer gedink het die Bulls gaan wen, selfs die Shark ondersteuners het so gedink.

  • 63

    Some better Bulls play… and a penalty for them… to posts it is

  • 64

    Sharks 23 / 15 Blue Bulls

  • 65

    Eish Bjorn, jou patat… ek gee sommer vir jou ‘n mandjie!

  • 66

    Geluk Sharks met die wen.

  • 67

    Lionel Cronje slots a penalty.

    Sharks 26 / 15 Blue Bulls

    5 Minutes to go

  • 68

    Less than 2 minutes to go…

  • 69

    Gelukkig vir die Bulle is hier nie Shark ondersteuners meer op RT wat gereeld blog nie.
    So die Sharks gaan semis toe, geluk aan hulle.

  • 70

    Hooter goes… on another Blue Bulls loss… at home

  • 71

    Verskil was Stegmann se afwesigheid, nogmaals dankie aan ons kaptein.

    Wel, daar is nou ten minste twee velde waar die besoekende spanne punte kan insamel, PE en Loftus.

    En hierdie is ‘n swak Sharks span, het ook nie veel gedoen om te wen nie, ek dink hulle is verbaas oor hoe maklik dit was op Loftus waar dit glad nie meer rof is nie, eish.

  • 72

    Final Score: Cell C Sharks 26 / 15 Vodacom Blue Bulls

  • 73

    Flok, nou moet mens seker ernstig begiine drink, nê!

  • 74

    Hopelik kan die Cheetahs volgende week die doodskoot gee vir die Ludeke-regime ?

  • 75

    The Bulls have lost more matches than a guy with Parkinsons trying to light a braai.

  • 76

    Nog ‘n dag op die sportveld wat niks nuuts bring nie;

    Durban se krieketspan wat gechoke het toe hul moes gewen het, en Miller wat weer belangrike lopies kry vir ‘n wen … maar nie terwyl hy vir die Proteas speel nie.

  • 77

    What has happened to Frans’ coaching. I mean he is now seriously scraping the bottom of the keg. Do you Bulls supporters believe he’s simply lost the plot. Or where lies the problem?

  • 78

    @ Ben: Ja. strange isn’t it?

  • 79

    as Mallett says; they seem to be trying to play a style of rugby to which they are unaccustomed and lack the skills and coaching to execute.

  • 80

    grootblousmile wrote:

    Flok, nou moet mens seker ernstig begiine drink, nê!

    Beer

  • 81

    nortierd wrote:

    The Bulls have lost more matches than a guy with Parkinsons trying to light a braai.

    Delighted

  • 82

    77/99: hulle moes geweet het dat die spelers wat nodig was om die sukses wedstrydplan van 2002-2010 uit te voer, na 2011 nie meer daar gaan wees nie. Die volgende groep spelers het nie hul eie styl ontwikkel om hul eie sterkpunte nie, en is nou tussen die boom en die bas. Daarom dat goeie spelers ook nou baie sleg lyk by die Bulle.

    Hul weet nie of hul skop of hardloop rugby moet of kan speel nie. As die ander span swakker is op die dag (Leeus en Kings die vorige 2 weke), dan werk die bulle se wedstrydplan van skop en verdediging.

    Maar die oomblik as hul agter raak of die ander span begin beter speel (Sharks in 2de helfte vanaand), dan is daar geen skills en eie planne om oor te skakel na ander plan of om hardloop rugby te speel nie.

    Daardie drie voor halftyd en na halftyd het die Bulle gesink, want dit was teen ‘die plan’, daarna was hul uit die game. Kon nie oorskakel van skoprugby na hardloop rugby nie, en jy kan nie middel seisoen oorskakel na ander plan nie.

    Wedstrydplanne vir die volgende seisoen word bepaal in Nov tot Januarie, daarna moet dit werk. Daarom is verander van afrigters met wedstrydplanne die enigste hoop vir Bulle, want jy kry nie ‘n FDP elke dag in jou span nie.

    Bulle kort ernstig ‘n hele make over, anders gaan hul nog 5 jaar niks wen nie en gaan dit nog slegter gaan. Tot en met superrugby semi verloor laasjaar op Loftus, het die Bulle nog bygehou, maar daar en daarna in die CB en hierdie jaar in superrugby en nou in CB het die damwal se krake begin oopbreek.

    Ek is self ‘n tradisionalis, maar die profesionele era beteken jy kry die beste bestuur en afrigters, geen nie om watter prys nie, ongeag of hul Afrikaans of Engels is, ongeag of hul van Pta die Kaap of oorsee is.

    Dink die talent is daar, maar het nuwe leiers nodig.

  • 83

    76/78: dieselfde met arme Morne van Wyk, wat een van my gunsteling krieketspelers is. As hy in SA speel is hy skitterend, maar soos Miller as hy vir Proteas speel dan choke hy, of as hy oorsee speel dan sukkel hy ook.

    Voel jammer vir hom, goeie ou.

  • 84

    @ Ben: Well I pretty much agree Ben. Coaching is a vital component. Get that wrong and you’re screwed. Whether its cricket, rugby or golf, the coach plays a huge role. Think Gary Kirsten. Think Kitch Christie. Daryl Lehman for the Ozzies. And so the list goes on. The Bulls’ brains trust would do well to think carefully and find a top quality coach to take the brand forward. right now its in serious decline, much like my Stormpies were recently.

  • 85

    Congratulations Sharks. As much as it pains to say so. Disappointed in the loss, although, and maybe it was because am bit far away, I was very surprised to see so many folk thinking the Sharks would lose this one before the match.

  • 86

    Looking for a silver lining, ahh both junior teams won away from home against the Leopards:
    U19s 46/24; U21s 37/10

  • 87

    Sharks beating The Bulls….. Cry

  • 88

    Not good…..

  • 89

    Just a quick ‘Good Luck’ message to Robzim who is cycling the Karoo to Coast ride tomorrow!!

    You must be slightly mad, but enjoy it !! Happy

  • 90

    87 @ Blue Bird:
    Tissue?
    Whistling

Users Online

Total 54 users including 0 member, 54 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm