Joe Pietersen

Ex- Stormers & Biarritz utility back, Joe Pietersen

The Cheetahs have found a replacement for flyhalf Johan Goosen who will leave them to further his career in France.

According to reports, former Stormers back Joe Pietersen will play for the Cheetahs in next year’s Super Rugby competition.

Volksblad

This comes after the Cheetahs had been unsuccessful in luring Sharks flyhalf Fred Zeilinga to Bloemfontein.

Pietersen, who joined French club Biarritz in 2013, can play fullback, wing and flyhalf, but he was lured to Bloemfontein with the aim of filling the void left by Goosen, who will further his career at French Top 14 outfit Racing Metro.

Biarritz were relegated from the Top 14 last season, which allowed Pietersen to look for new employers.

Pietersen will duel for the Cheetahs’ flyhalf spot with Elgar Watts, who recently extended his contract by a further two years.

Pietersen will only be available from next year though, so Watts will be their main pivot during this year’s Currie Cup.

46 Responses to Super Rugby: Joe Pietersen to become a Cheetah

  • 1

    as die laaity reg is kook hy,maar hy breek ook maklik

  • 2

    @ smallies:
    Nie eintlik nie hoor, Joe was redelik ‘beseringloos’gewees tot dusver. (Ek dink hy was op Grey Kollege, alhoewel oorspronklik van Vryheid se wereld, so hy ken Bloemies.)

  • 3

    Ek onthou Skopskiet het altyd volgehou dat Joe eerder losskakel moet speel…en die Cheetahs gee nou uiteindelik gehoor aan Skoppie se uitroepe!

  • 4

    mini percy is back. will be a good acquisition as back up. but Watts should be the first choice.

  • 5

    @ Pietman:
    No reason to believe that naka wont go Watts at ten. willie at wing and mini percy at fb. I know blommetjes is there too…

    but I think joe is there as fb and flyhalf cover.

  • 6

    matriculated at grey… spent a large part of high school as a surfer in durban ol JP

  • 7

    Joe het menig male ons gat gered met akurate skopwerk. Toe smyt hulle hom soos n vrot vel eenkant toe om vir Taute te koop.
    Wat n moerse fout van die WP met daai besluit.
    Ek hoop hy doen goed met die Cheetahs, maar hoop nie hy sink ons volgende jaar nie. Die Cheetahs maak nou n gewoonte daarvan om die Stormers in Bloemfontein te klop, kort voor lank doen hulle dit seker nog op Nuweland ook

  • 8

    @ MacroBull:
    dink nie draka snotske gaan n se he nie

    Cheetah-slagting teen Leeus dalk einde van era vir
    Naka
    JOHANNESBURG. – Dit was dalk die laaste sien van Naka Drotské as die
    Cheetahs se rugbyafrigter.
    Op ’n koel Saterdagaand op Ellispark was die slagting van 60-25 waaraan
    Drotské-hulle teen die Leeus onderwerp is, dalk net die oomblik wat dié
    wankelrige bootjie laat kantel.
    Verlede jaar se ongewone welslae in Super-rugby voel té lank gelede met die
    groot val wat die Cheetahs tot voorlaaste in 2014 se reeks laat eindig het.
    Genadiglik is daar vir die Cheetahs, wat Suid-Afrika se swakste span in vanjaar
    se reeks is, geen relegasievrese soos wat twee jaar gelede op die einste Leeus
    afgedwing is nie.
    Die Leeus se vrot vertoningslys oor die afgelope paar seisoene het hul eie saak
    nie gehelp nie, maar hul lot het op 14 rugbyunies se stemme berus. En 12
    unies, insluitend die Vrystaat, het die Kings tóé ten koste van die Leeus
    ingestem.
    Vandag, twee jaar later, is dit die Cheetahs wat die skerwe van hul Super-
    ambisies op Ellispark moet optel en dit is veral ’n blosende Vrystaatse
    amptenaar of twee wat bekommerde ondersteuners moet antwoord.
    Vir Drotské-hulle was selfs die ou kwaal van gebrekkige diepte ook nie op die
    dag juis ’n verskoning nie, aangesien hul slagter ’n span was wat net so lig in
    die broek is. Hierdie neerlaag van 25-60 sal dalk nog lank by die Cheetahs
    spook, of skeidsregter Marius van der Westhuizen nou reg was in sy besluit om
    soveel spelers koelkas toe te jaag, of nie.
    Drotské het agterna gesê: “Jy kan nie rugby speel as jy 19 strafskoppe teenoor
    vyf afstaan en daar soveel geel kaarte is nie.
    “Dan is dit onmoontlik om momentum te skep. Dan kom jy terug in die
    wedstryd, maar staan weer ’n geel kaart af. Dan is dit onmoontlik om rugby te
    speel.”
    Adriaan Strauss, kaptein van die Cheetahs, het gesê sy span het dit vir homself
    moeilik gemaak met gebrekkige dissipline.
    “Maar krediet aan die Leeus wat veral in die tweede helfte goed gespeel het,”
    het Strauss gesê.
    Of begrip vir die moeilike situasie genoeg sal wees om die Cheetah-
    afrigtingspan in die saal te hou, is ’n ander vraag. Met soveel spelerverliese
    wat Cheetah-rugby nou ervaar, sal die span se breier teen volgende jaar nóg
    groter struikelblokke moet kan teëwerk.
    Hoewel verskeie nuwe Springbok-spanlede juis uit Cheetah-geledere kom en die
    span vanjaar minstens sy aanvallende karakter behou het, kry hulle maar net
    nie medisyne vir daardie olike verdediging nie.

  • 9

    @ smallies:
    So Smallies, wat probeer hulle se? Gaan daai vliegtuig kaartjie van Naka na oorsee om te gaan leer, nou n one way ticket word?

  • 10

    @ nortierd:
    time will tell,kyk naka is moers goed om talent raak te sien ek dink hy moet dalk daarop konsentreer en die coaching los vir iemand wat kan coach…….soos stonehouse

  • 11

    @ nortierd:
    @7 Ja, daai was n kuk een!
    Jy kan n Curriebekerspan kies met al die WP-spelers wat die wereld vol soos wese rondloop…. Joe was nog altyd een van my gunsteling WP-spelers, een van daai kleiner manne wat dubbel sy gewig ingooi.
    Ek hoop hy doen goed by Cheetahs, regtig.

  • 12

    smallies wrote:

    @ nortierd:
    time will tell,kyk naka is moers goed om talent raak te sien ek dink hy moet dalk daarop konsentreer en die coaching los vir iemand wat kan coach…….soos stonehouse

    NOU praat jy, Stonehouse! Of Dawie Theron.

  • 13

    10 @ smallies:
    As julle vir Stonehouse wil he moet julle vinnig spring….as Jake nie die beker wen oor 3 weke nie dan gaan die “we want Jimmy Stonehouse” Facebook petitions seker weer daar van Durban af kom.
    Overjoy

  • 14

    @ Pietman:
    ek dink hy sal

  • 15

    11 @ Pietman:
    Stem volkome saam

  • 16

    @ nortierd:
    joe kan puik doen by die cheetahs hy is an nature aanvallend en dit sal by die cheetahs aangemoedig word

  • 17

    @ smallies:
    Wonder hoe het hy daar in Frankryk gevaar.
    Mens het maar meestal gehoor van die SA ouens wat vir Touloun gespeel het, maar min nuus oor hom gesien en gehoor

  • 18

    smallies wrote:

    @ nortierd:
    joe kan puik doen by die cheetahs hy is an nature aanvallend en dit sal by die cheetahs aangemoedig word

    Joe, Willie, Hendricks, Benjamin, Rhule….hey broer, gee daai manne die bal dan kyk jy!!
    Nee, hier kom n ding by Staat, ek se jou, hulle moet net daai bleddie raadsaal van hulle bietjie afstof, kry Burger en JP Geldenhuys,Koeloe Ferreira, Hilgard, sulke manne daar.

  • 19

    nortierd wrote:

    @ smallies:
    Wonder hoe het hy daar in Frankryk gevaar.
    Mens het maar meestal gehoor van die SA ouens wat vir Touloun gespeel het, maar min nuus oor hom gesien en gehoor

    moet by Bullscot hoor, hy volg daai liga getrou.

  • 20

    The Cheetahs will have to throw a special gym contract or perhaps a year supplies of free nutritional “supplements” into the deal if they want to lure Jimmy Stonehouse aka Arnold Swatzeneggar lite to Bloem. A newly designed sleeveless Cheetah vest might also help 🙂

  • 21

    Pietman wrote:

    smallies wrote:

    @ nortierd:
    joe kan puik doen by die cheetahs hy is an nature aanvallend en dit sal by die cheetahs aangemoedig word

    Joe, Willie, Hendricks, Benjamin, Rhule….hey broer, gee daai manne die bal dan kyk jy!!
    Nee, hier kom n ding by Staat, ek se jou, hulle moet net daai bleddie raadsaal van hulle bietjie afstof, kry Burger en JP Geldenhuys,Koeloe Ferreira, Hilgard, sulke manne daar.

    Julle is albei reg, en hy sal aangemoedig word om aan te val, maar die Cheetah probleem weereens die jaar, was nie die aanval nie, dis die verdediging.
    Was dit Horak wat 2013 daar was as verdedigings afrigter wat nou weg is OP toe?
    Verlede jaar het hulle vir die eerste keer n ordentlike balans gehad.
    Aanval en mooi hardloop rugby speel, die kan hulle doen, maar mens moet kan keer ook

  • 22

    Joe was brilliant during his first stint at WP/Stormers but never reached the same standard during his second stint. He appeared a bit hesitant and might also have lost a yard of speed… but perhaps he will be better at flyhalf.

  • 23

    @ robzim:
    Lol, I like Jimmy.
    Jeez, he has a pair of guns on him, he is probably the only coach we have that the players are to shit scared to upset.
    I’m certain they know he can moer them 😉

  • 24

    @ robzim:
    And a new Fender stratocaster maybe, Jimmy the Stone is country singer of note! He can sommer do the pre-match Steve Hofmeyer thing as well…with Brian Bahnhoff on as traditional dancer, howzat for an offer Jimmy!

  • 25

    @Rob
    Did you watch till the end of the show last night?
    When they opened the box where that psychic left his prediction?
    When they tore the envelope open and revealed what the guy wrote pre match, it was Germany 1 Argentina 0 Gotze 113 minutes
    I can’t believe it’s legit, the guess of the score maybe, but to have predicted who would score and in which minute, that’s spooky.
    Could have made a killing at the TAB

  • 26

    @ nortierd:
    die krauts het my hart wit gemaak gister, en dan kan hle nog karrre bou ook

  • 27

    @ nortierd:

    @23

    I also like him.. he comes across as a very passionate man who does not make excuses when things do not work out. And he can handle extreme temperatures… always dressed in a very short sleeved T shirt comes hell or high water or even snow 🙂

  • 28

    @ smallies:
    Welverdiende wenners.
    Ek het vir Messi as persoon baie jammer gekry, as dit nie die Duitsers teen hulle was nie, sou ek graag wou gehad het hy moet in die wenspan wees

  • 29

    @ nortierd:
    ja en daai omie wat hulle coach is ook n nice ou het hom nogals jammer gekry

  • 30

    @ Pietman:

    @ 24

    Lol… and Turkey Shields as choirmaster and his brother Hennie as bouncer to complete the circus

Users Online

Total 137 users including 0 member, 137 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm