StormersBullsStormers (16) 16 / 0 (0) Bulls (Final Score)

The DHL Stormers and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby at

Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time (15:05 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Stormers:

  • Penalties – Kurt Coleman (3)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jaco Taute (1)
  • Conversions – Kurt Coleman (1)

Bulls:

  • Penalties – 0
  • Drop Goals – 0
  • Tries – 0
  • Conversions – 0

Teams:

DHL Stormers

Vodacom Bulls

05 July at 17:05
  • Team: 15. Jaco Taute, 14. Gio Aplon, 13. Sailosi Tagicakibau, 12. Juan de Jongh, 11. Cheslin Kolbe, 10. Kurt Coleman, 9. Nick Groom, 8. Duane Vermeulen (Captain), 7. Schalk Burger (Captain), 6. Nizaam Carr, 5. Ruan Botha, 4. Michael Rhodes, 3. Pat Cilliers, 2. Deon Fourie, 1. Alistair Vermaak
  • Replacements: 16. Tiaan Liebenberg, 17. Sithembiso Sithole, 18. Martin Dreyer, 19. Manuel Carizza, 20. Siya Kolisi, 21. Louis Schreuder, 22. Peter Grant, 23. Seabelo Senatla
  • Team: 15. Ulrich Beyers, 14. Akona Ndungane, 13. JJ Engelbrecht, 12. Jan Serfontein, 11. Bjorn Basson, 10. Handre Pollard, 9. Francois Hougaard, 8. Grant Hattingh, 7. Jacques Engelbrecht, 6. Jono Ross, 5. Victor Matfield (Captain), 4. Paul Willemse, 3. Werner Kruger, 2. Callie Visagie, 1. Dean Greyling
  • Replacements: 16. Mbongeni Mbonambi, 17. Marcel Van Der Merwe, 18. Marvin Orie, 19. Roelof Smit, 20. Piet van Zyl, 21. Jacques-Louis Potgieter, 22. William Small-Smith, 23. Morné Mellett

Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant Referees: Marius Jonker (South Africa), Quinton Immelman (South Africa)
TMO: Shaun Veldsman (South Africa)

367 Responses to Super Rugby: DHL Stormers vs Vodacom Bulls – Live Game Article

1 2 3 13
  • 1

    Goooooooooo Bulls, moer the Stormers sommer stukkend!

  • 2

    @ grootblousmile:
    Daai sit nie in die camo koeie se broek nie, die Stormers is nie hulle vrouens nie… 😉

  • 3

    Sterkte Bulls! Eish gani die game kan kyk nie, sal maar moet staat maak op RSG.

  • 4

    2 @ nortierd:
    Jeeeez maar julle is steeds braaf na ‘n hiperkak seisoen!

    Happy

  • 5

    Rest of the World XI 144/5 (25.3 ov)

    Yuvraj Singh (lhb) 52 *

  • 6

    grootblousmile wrote:

    2 @ nortierd:
    Jeeeez maar julle is steeds braaf na ‘n hiperkak seisoen!

    Come and join us down in the bottom of the pool……..the water is juuuuuuust fine

  • 7

    @ nortierd:
    Julle wil seker net julle neon speedos vir die bulle wys?

  • 8

    MacroBull wrote:

    @ nortierd:
    Julle wil seker net julle neon speedos vir die bulle wys?

    Wie het dit gese?
    I caaaaan’t see you…….moet seker die camo wees

  • 9

    @ nortierd:
    Ja hel daai truie is smart 😀

  • 10

    MacroBull wrote:

    @ nortierd:
    Ja hel daai truie is smart

    Stem saam……maar in vergelyking met die Bulle kom enige iets as smart voor 😉

  • 11

    @ nortierd:
    haha selfs daai lovegaps op boolands?

  • 12

    Anyway cheers, geniet die game almal. behalwe nortie, kry tog net n kramp in jou hol Beaten-up

    Happy-Grin

  • 13

    MacroBull wrote:

    Anyway cheers, geniet die game almal. behalwe nortie, kry tog net n kramp in jou hol

    He he
    Cheers, lekker middag

  • 14

    Whats the weather like?

  • 15

    Hello…. Blue Bird flying past 😆

  • 16

    Wie gee om oor die game?
    Ek hoop dat Heyneke die Springbok Proewe kyk wat na die game gespeel gaan word.

  • 17

    Ruan Botha vs Matfield
    Coleman vs Pollard
    De Jongh vs Janneman
    Tagicakibau vs JJ Engelbrecht

    Jip, daar kan net een wenner wees en dis definitief nie die tollies van Tswane nie.

    GO STTOOOOOOOOORRRRRRMMEEEEEEEEEERRRRRRRRRRRRRRSSSSSSSSSSSSSSSSSSSS

  • 18

    According to Google tempt will be 6 Celsius during the game, with rain…
    Stormers to take this war of attrition, I feel it coming! Their loosies will pull them through here.

  • 19

    18 @ Pietman:
    Question is, will Vermeulen be playing?
    Read here during the week that they weren’t 100% sure he would be fit

  • 20

    16 @ Fern:
    As jy nie omgee oor hierdie game nie, wat soek jy hier op hierdie Thread?

    Is dit net om onbeskof te wees en gatte te krap?

  • 21

    17 @ Nama:
    Ek reken jou span behoort die game te vat, maar nouja, laat ons sien wat gebeur.

    Dis anyway altyd nice on ‘n Noord-Suid derby te sien tussen die 2 SA spanne wat die geskiedenis oorheers!

  • 22

    17 @ Nama:
    Ruan Botha vs Matfield
    Coleman vs Pollard
    De Jongh vs Janneman
    Tagicakibau vs JJ Engelbrecht

    Ken nie vir Ruan Botha nie, maar kan nie dink dat hy beter sal wees as Matfield nie.

    Coleman teen Pollard….hang seker maar af van kwaliteit bal wat hulle gaan kry, maar Pollard is op een helse high op die oomblik.

    JdJ teen Jan….dit kan n riller wees, 2 heel verskillende spelers, een wat met voetwerk sy opponent klop, en die ander wat dit fisies doen. Gaan n goeie kompetisie wees tussen daai 2

    Taki teen JJ…geen idee hoe hy op senter gaan vaar nie, dalk is dit die wedstryd wat JJ homself weer in vorm in speel as die Taki nie lekker is op 13 nie

  • 23

    Looks like Jurgen Visser is out of the game for the Bulls, replaced by Ulrich Beyers

  • 24

    21 @ grootblousmile:
    “Dis anyway altyd nice on ‘n Noord-Suid derby te sien tussen die 2 SA spanne wat die geskiedenis oorheers!”

    Jy bedoel, nie soos sekere Johnny-come-lately spanne nie
    😉

  • 25

    grootblousmile wrote:

    Looks like Jurgen Visser is out of the game for the Bulls

    Good or bad?
    Lots of mixed reaction with him when it comes to Bull supporters, some rate him, others not….similar to Jono Ross

  • 26

    @ nortierd:
    Carr is die man vir hierdie tipe wedstryd…daai ou mag dalk nog WP2015 toe.
    Maar dit gaan een moerse game wees!
    Kan nie wag om vir Aplon weer te sien nie.

  • 27

    24 @ nortierd:
    Netso!

    25 @ nortierd:
    Jinne, ek weet nie… Ulrich Beyers is ook nou nie juis ‘n speler wat die wêreld aan die brand speel of kan speel nie.

    Hel, ek sou dalk vir Jesse Kriel verkies het…

  • 28

    Ek kan nie wag om Pollard weer in aksie te sien nie. Hoop net die Bulle se voories en veral Hougaard maak dit moontl7k vir hom om te perform

  • 29

    Beide spanne het mooi omgedraai gedurende die seisoen na hulle vrotsig weggespring het…
    Mens kan eintlik vorige resultate in berekening bring vandag nie, dis n nuwe balspel van voor af.

  • 30

    @ Pietman:
    It ain’t going to be pretty 😆
    Hoop Gio is reg, geen idee of hy enige klub wedstryde gespeel het nie, hy was darem lank uit.
    @ grootblousmile:
    As die weer so erg gaan wees soos ons vermoed, gaan al die heelagters maar sukkel met die hoe bal

1 2 3 13

Users Online

Total 93 users including 0 member, 93 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm