CrusadersBluesCrusaders (11) 21 / 13 (13) Blues (Final Score)

The Crusaders and Blues did battle in Super Rugby at

AMI Stadium, Christchurch at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.

*******************


Scorers:

Crusaders:

  • Penalties – Colin Slade (2), Dan Carter (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Nemani Nadolo (2)
  • Conversions – Dan Carter (1)

Blues:

  • Penalties – Ihaia West (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Frank Halai (1)
  • Conversions – Ihaia West (1)

Teams:

Crusaders

Blues

05 July at 09:35
  • Team: 15. Israel Dagg, 14. Kieron Fonotia, 13. Ryan Crotty, 12. Dan Carter, 11. Nemani Nadolo, 10. Colin Slade, 9. Andy Ellis, 8. Kieran Read (Captain), 7. Matt Todd, 6. Jordan Taufua, 5. Sam Whitelock, 4. Dominic Bird, 3. Owen Franks, 2. Ben Funnell, 1. Wyatt Crockett
  • Replacements: 16. Corey Flynn, 17. Joe Moody, 18. Nepo Laulala, 19. Jimmy Tupou, 20. Luke Whitelock, 21. Willi Heinz, 22. Tom Taylor, 23. Johnny McNicholl
  • Team: 15. Lolagi Visinia, 14. Frank Halai, 13. Pita Ahki, 12. Ma’a Nonu, 11. Charles Piutau, 10. Ihaia West, 9. Bryn Hall, 8. Jerome Kaino, 7. Luke Braid (Captain), 6. Steven Luatua, 5. Tom Donnelly, 4. Patrick Tuipulotu, 3. Charlie Faumuina, 2. Keven Mealamu, 1. Tony Woodcock
  • Replacements: 16. James Parsons, 17. Ofa Tu’ungafasi, 18. Sam Prattley, 19. Hayden Triggs, 20. Peter Saili, 21. Jamison Gibson-Park, 22. Francis Saili, 23. George Moala

Referee: Glen Jackson (New Zealand)
Assistant Referees: Garratt Williamson (New Zealand), Mike Lash (New Zealand)
TMO: Vinny Munro (New Zealand)

246 Responses to Super Rugby: Crusaders vs Blues – Live Game Article

1 2 3 9
  • 1

    Mouth watering stuff this!!!
    Especially the front row and midfield contests, some big names there, world beaters among them….
    On paper it looks like Saders, but out there on grass it will be a different story.

  • 2

    More padda……mag ek vir jou padda noem? 😉
    En jy weet ek bedoel nie DAAI padda nie….

    If the Crusaders lose today it will be 3 games in a row where they have cost me big time, 1st they cost me against Eng, then last week against the Canes, so I’m really hoping 3rd time lucky.

  • 5

    @ nortierd:
    Jys vroeg op? Mos nog donker daar by jou…hier brand die son jou in jou moer al klaar!
    Juliemaand is midsomer in Kameeldrif, 50 grade plus elke dag…wens ek was liewer innie Kaap voor my kaggel met n drieman kan OB, ek sal nooit weer kla oor koue of nat nie I-Wish

  • 6

    5 @ Pietman:
    More more
    Ja, as ek wakker word is ek op, nog koud en donker hier

  • 7

    @Pietman
    Ek hoor die storms het die Kaap weer gevat…blykbaar so by Dinsdag hier bo by ons die koue front kry.

    Ek wonder hoe dit op Nuweland gaan wees later?

  • 8

    More Pietman,
    Ek is steek seker een van die agter erwe op die video is by my een eks se ma se ou huis gefilm.
    Klein wereld.
    Hierdie is my mense,ek is glad nie ryk soos jy dink nie.
    Nortier het meer geld as ek en hy werk in beskutte arbeid.

  • 9

    @ Fern:
    “Nortier het meer geld as ek en hy werk in beskutte arbeid.”

    Wat jy waar kry? 😀

    Jy het dan tot jou eie dam……

    Het die T-shirts gegee, so dit sal later die maand af Kaap toe, thanks

  • 10

    @ nortierd:
    Nuweland sal seker erg wees, as dit daar reen soos in Gansbaai!
    WP behoort hierdie wedstryd te wen, veral in die nat balstryd.
    Pollard word ietwat geneutraliseer deur die nat weer ook.

  • 11

    nortierd wrote:

    5 @ Pietman:
    More more
    Ja, as ek wakker word is ek op, nog koud en donker hier

    Join the club…ek laat my nie innie kooi vang deur Debbie Smith soos onse GrootBlouScriptwriter nie Wink

  • 12

    11 @ Pietman:
    Overjoy
    Ek hoor sy gaan GBS se memoirs ook skryf…. 🙄

    Ek het die Stormers geback met n baie klein telling, ek hoop maar die ouens speel ok vandag en kry die wen

  • 13

    @ nortierd:
    Praat van laat slaap, het jy al “Light Sleeper”van Robert de Niro en Willem Dafoe gekyk?
    Ek het die afgelope week, ou movie, maar moerse goed… so ook “Taxi driver”.

  • 14

    13 @ Pietman:
    Nee, nog nie gesien nie.
    Ek is mal oor De Niro se films ( Deer Hunter bly maar my gunsteling ) en geniet Dafoe ook, veral in Boondock Saints het ek gedink hy was great.

  • 15

    nortierd wrote:

    11 @ Pietman:

    Ek hoor sy gaan GBS se memoirs ook skryf….

    Ek het die Stormers geback met n baie klein telling, ek hoop maar die ouens speel ok vandag en kry die wen

    Daai antie het ons destyds laat google jong, nie geweet wie sy was nie.
    Sy het toe nog in Lynnwood Glen, Pretoria gewoon, wat my laat vermoed het sy was een van GBS se drive-in dates, dit was mos sy uithangplek, hy en sy groen Mazda het altyd agter in die drive-in geparkeer, ruite toegewasem…. Overjoy
    The Hef (oorlede oom Bull Hefer se kleinseun), een van ons blogger bruvvas in London word ook in daai berig genoem, hy het Debbie opgespoor, onthou ek.

  • 16

    15 @ Pietman:
    Overjoy
    n man moet maar versigtig wees wat mens skryf….weet nooit wie kyk nie

  • 17

    @ nortierd:
    Ek ook, het al sy flieks hier.
    Hy en Al Paccino.

  • 18

    Joe Pesci in “‘My cousin Vinny”, laat my dink aan GBS in die hof toe hy nog prokurower was Overjoy

  • 19

    Pietman wrote:

    @ nortierd:
    Ek ook, het al sy flieks hier.
    Hy en Al Paccino.

    Pacino is briljant

  • 20

    18 @ Pietman:
    Ha ha
    Daai was nou n lekker fliek.

    Pesci in Goodfellas was ook flippen goed, lekker mal in sy kop

  • 21

    @ nortierd:
    Pacino was aanvanklik afgekeur vir die rol van Michael in ‘The Godfather”, het jy geweet? daai rol het hom beroemd gemaak natuurlik, maar hy het ingestaan vir iemand anders aanvanklik.
    Wys jou net, n ou het soms n breek nodig in die lewe.

    Gaan mos in rugby ook so, talle goeie ouens wat nooit die kans gekry om Springbok te speel nie….. een van die bestes wat ek ooit gesien het was Green Vigo van Saldanha gedurende die apartheidsjare, hy het later beroepsrugby in Engeland gaan gespeel en n groot held geword daar.

  • 22

    @ Pietman:
    Green Vigo was senter, terloops.
    Hy en Samsodien was die senters vir die Proteas teen ’74 Britse Leeus. Dick Milligen het na die toer gese dit was die senterpaar teen wie hulle op toer gespeel het.

  • 23

    @ Pietman:
    Dis baie waar.
    Dis hoekom ek nie verstaan as mense se die speler of daai speler moet gerus word nie…..die incumbent speler wil nie sy plek sommer opgee nie, as die ou wat sy plek in neem so goed speel dan kry hy dalk nie weer die trui terug nie.
    Onthou jy toe Mallet se span so goed gevaar het? Justin Swart was sy 15, een besering en Percy het n kans op 15 gekry en the rest is history.

    Krieket is ook so, Prince in Australia n paar jaar terug beseer, Duminy kry n kans en Prince se loopbaan basies klaar wat toets krieket aanbetref

  • 24

    @ nortierd:
    Net so!
    Kyk daai scrummie van die Leeus bv, Faf, hy sukkel nou om Ross Cronje te lig.
    Jy gaan sien, JanDoep is volgende as die nuwe outjies in sy plek kom terwyl hy ‘rus’…..

  • 25

    @Pietman
    Ek sien nou eers jou Gravatar ordentlik….lol, dog dis n padda maar ek sien dis eintlik n ander tipe dier 😀

  • 26

    nortierd wrote:

    @Pietman
    Ek sien nou eers jou Gravatar ordentlik….lol, dog dis n padda maar ek sien dis eintlik n ander tipe dier

    Dis ok, jy het my maar seker vroeg more as n padda aangesien, jy het my mos noggie as RTFP-lid gesien nie…

  • 27

    @ Pietman:
    Ek sien vanoggend dat GM klaar hulle fabriek in PE toegemaak het oor die nuutste NUMSA strike.
    Weet nie waar die dinge gaan eindig nie, maar ek is verbaas dat enige buitelandse maatskappye nog hier sal wil bele of besigheid doen

  • 28

    nortierd wrote:

    @ Pietman:
    Ek sien vanoggend dat GM klaar hulle fabriek in PE toegemaak het oor die nuutste NUMSA strike.
    Weet nie waar die dinge gaan eindig nie, maar ek is verbaas dat enige buitelandse maatskappye nog hier sal wil bele of besigheid doen

    Groot kuk by Marula Platinum ook, NUM klim nou in daar….val die Rand weer en ek kry verhoging, ” éen se dood is die ander se brood”, maar ek hou nie van sulke verhogings nie…

  • 29

    @ Pietman:
    Goed as mens in US$ betaal word

  • 30

    Gaan maar n lamb shank in die weber op die spit sit vandag

1 2 3 9

Users Online

Total 141 users including 0 member, 141 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm