BluesChiefsBlues (0) 8 / 11 (3) Chiefs (Final Score)

The Blues and Chiefs did battle in Super Rugby at

Eden Park, Auckland at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & SHD on TV in SA.

*******************


Scorers:

Blues:

  • Penalties – Ihaia West (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – George Moala (1)
  • Conversions – 0

Chiefs:

  • Penalties – Aaron Cruden (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Liam Messam (1)
  • Conversions – 0

Teams:

Blues

Chiefs

11 July at 09:35
  • Team: 15. Charles Piutau, 14. Lolagi Visinia, 13. Pita Ahki, 12. Ma’a Nonu, 11. Tevita Li, 10. Ihaia West, 9. Bryn Hall, 8. Jerome Kaino, 7. Brendon O’Connor, 6. Steven Luatua, 5. Tom Donnelly, 4. Patrick Tuipulotu, 3. Charlie Faumuina, 2. Keven Mealamu (Captain), 1. Sam Prattley
  • Replacements: 16. James Parsons, 17. Ofa Tu’ungafasi, 18. Angus Ta’avao, 19. Hayden Triggs, 20. Peter Saili, 21. Jamison Gibson-Park, 22. Jackson Willison, 23. George Moala
  • Team: 15. Tom Marshall, 14. Asaeli Tikoirotuma, 13. Tim Nanai-Williams, 12. Bundee Aki, 11. James Lowe, 10. Aaron Cruden (Captain), 9. Tawera Kerr-Barlow, 8. Liam Squire, 7. Tanerau Latimer, 6. Liam Messam, 5. Brodie Retallick, 4. Michael Fitzgerald, 3. Ben Tameifuna, 2. Mahonri Schwalger, 1. Jamie MacKintosh
  • Replacements: 16. Rhys Marshall, 17. Pauliasi Manu, 18. Nick Barrett, 19. Matt Symons, 20. Tevita Koloamatangi, 21. Augustine Pulu, 22. Gareth Anscombe, 23. Dwayne Sweeney

Referee: Glen Jackson (New Zealand)
Assistant Referees: Nick Briant (New Zealand), Brendan Pickerill (New Zealand)
TMO: Ben Skeen (New Zealand)

190 Responses to Super Rugby: Blues vs Chiefs – Live Game Article

1 2 3 7
  • 1

    “Blue power by Ford” (as the door sticker on a yellow 1990 Nissan Skyline in Daspoort once proclaimed)….

    GO BLUES!!!!!! Slam-Dunk

  • 2

    @ Pietman:
    Hehehehe.

    When the Blues are hot, they’re damn hot, but when they’re not they’re like the Lions.

    Al die plaas damme naby CAO eergisteraand oorgevries.

    Vrou sit sonder water al vir 2 dae met gevrieste pype.

    Lekker oppi plaas.

  • 3

    @ Scrumdown:
    Eishh, ek het juis laasnag van Vosburg gedroom toe ek CharlesM hier sien, sy familie se kontrei…ek verlang daai wereld my broer!
    Maar die boere soek die koue om die plae en parasiete te beheer, veral so na goeie reen.

    Daar op Vanwyksvlei het ek amper een nag gevrek van koue in Paul Avenant se hotel.
    Kan jy glo daai plek het n groot hotel gehad met die lekkerste middagetes!

  • 4

    @ Pietman:
    CAO begin weer lewe kry met die SKA, maar die dorpsmense nog nie die hele ding aanvaar nie.

    Ek het al 2 jaar terug vir skoonsus gese, bou 10 HOOG kwaliteit meentehuise op die plaas met tennisbaan, swembad, lapa ens. Die mense van oorsee soek mos GOIE blyplek en sal betaal daarvoor, maar eish, “te veel risiko”.

    So nou ja, nou moet sy maar die waters gaan skoonmaak vir die skape and hulle rondskyf na die verskillende kampe toe.

    Die familie plaas is eeintlik te klien vir kommersiel boerdery, en waar hulle geboer het van 1998 af tot 2012 het die eienaar nou weer vir sy seun gegee, so nou sukkel hulle maar.

    Is dit nie beter om die SKA se US$ te vat, as om met skape te sukkel in die winter nie?

    Moet seker maar aanvaar dat my Swaer maar n boer is, en so sal hy bly. Sout van die aarde, maar……

  • 5

    @ Pietman:
    Raai wat?
    Nog 9 jaar dan gaan ek op semi retirement/pension.
    Kan nie fokken wag nie!

  • 6

    @ Scrumdown:
    @4 Algemene probleem in daai wereld, sommige plase te klein want die ou boeer het te veel seuns gehad en die grond verflenter om elkeen n stukkie te gee, my swaertjie het net so gesukkel daar tussen CAO en Brandvlei teen die Sakrivier. En meeste van daai gronde is hoogliggend, swart ysterklip met min drakrag, net boesmangras rondom wat niks beteken in die winter as jy nie ‘slaaigrond (brak)’en bossieveld by het nie.
    So, jy het groot grond nodig vir daai dorpers, of jy moet voergee.

  • 7

    6 @ Pietman:
    Presies die probleem wat my Swaer het.

    Baie klip, min gras en te veel Springbokke.

    Hy wil nou al die Bokke uit he. Het klomp vroer vanjaar al geskiet maar di’s ook nie maklik nie.

    Hy is net “lucky” hy het n “dayjob” wat die familie dra. Werk as Plaas Bestuurder by die Proef Plaas.

  • 8

    @ Scrumdown:
    Moet seker maar aanvaar dat my Swaer maar n boer is, en so sal hy bly. Sout van die aarde, maar…”

    Is reg, laat hy aangaan.
    Laat ons maar eers kyk hoe lank meerkat-projek lewe in die dorp verskaf. Op Upington sit almal weer en wag vir die nuwe sonkragdorp….

    Maar iemand moet fokken boer…. en met skape, nie net met varke nie, en nie boer met jou dikgat in die parlement teen R1.5m per jaar nie…ek praat van BOER!

    [Wag, dis nog vroeg en die rugby le voor, laat ek liewer stop oor boerdery gesels voordat Fern weer by Bloedrivier loop draai en by die Jukskei eindig… Delighted ]

  • 9

    Scrumdown wrote:

    6 @ Pietman:
    Presies die probleem wat my Swaer het.

    Baie klip, min gras en te veel Springbokke.

    Hy wil nou al die Bokke uit he. Het klomp vroer vanjaar al geskiet maar di’s ook nie maklik nie.

    Hy is net “lucky” hy het n “dayjob” wat die familie dra. Werk as Plaas Bestuurder by die Proef Plaas.

    Janee, fokkie springbokke,hulle trap net jou grond voetpaadjies en verder ry die jagters dit stukkend .Is ok solank hy naby die dorp is en n dayjob het….wens ek kon daar boer. Ek wou nog altyd grond in die Bo-karoo gehad het,,,,wat praat jy, ek het op n stadium 60 ooie gehad daar by Tiekie op De Wilg (Loxtonpad)! My vrek gekoop aan dip daar my Mouton se kooperasie (PSG Jannie Mouton se pa).

  • 10

    8 @ Pietman:
    Ja, kom ons los maar die boerdery.

    Rugby naweek wat voorle. Kinder kom more n vleisie braai, maar het gese hulle moet huistoe voor die voetbal begin.

    Sondag is “moer en soek” in die middag, en die Skotse Ope gholf op tv, en seker mofbal in die aand.

    Fok ons het NOG STEEDS n lekker lewe.

  • 11

    @ Pietman:
    Praat van gholf, het jy geweet CAO het n 18 putjie gholfbaan?

    Fokol gras, maar hulle het n baan.

    Overjoy

  • 12

    @ Scrumdown:Fok ons het NOG STEEDS n lekker lewe

    Ek hoor jou!!!!

    Terloops, het die assuransie jou darem ok gedek na daai inbraak, ek hoop so?

  • 13

    Scrumdown wrote:

    @ Pietman:
    Praat van gholf, het jy geweet CAO het n 18 putjie gholfbaan?

    Fokol gras, maar hulle het n baan.

    CAN ook, 18 swart olie greens!

  • 14

    More Pietman en Scrumdown

  • 15

    Snoek wrote:

    More Pietman en Scrumdown

    Ja jy!
    Whatsup grootvis, hoe dinge daar onder jou berg?
    Goed om jou weer te sien.

  • 16

    Ek het daar in Kakamas net so lekker op ‘n grond golfbaan gespeel. Hulle gee jou so groen matjie om saam te dra as jy in die fairway is kan jy die bal op die matjie sit.
    Die onderskeiding tussen die fairway en rof is die hoeveelheid klippe op die grond 🙂

    En dan rol jy die olie green voor jy put, dit was ‘n GREAT experience!

  • 17

    ah well, for those of us who cant read afrikaans I guess this thread is a waste of time.

    cmon the blues, though with braid and woodcock out, dont like our chances

    lets just hope the Blues dont do what the Bulls did a few years ago against the stormers and field a weakened team in the last round

    enjoy the game all.. will go find another site I can read and converse with the rugby lovers on

    ka kite ano.

  • 18

    Dinge gaan goed dankie Pietman, ek dink nie ek sal oor 9 jaar kan aftree nie, maar andersins kla ek nie. 🙂

  • 19

    Pietman wrote:

    Terloops, het die assuransie jou darem ok gedek na daai inbraak, ek hoop so?

    Yup. Als uiteindelik vervang. Dankie.

  • 20

    @ nga puhi:
    Morning Pops
    You back your boys today?
    I’m thinking the Chiefs might just shock in Auckland

  • 21

    @ nga puhi:
    I was just about to change to English, awaiting your appearance, hang on bru!

  • 22

    @ nga puhi:

    Sorry buddy, I will switch to the queens language so that you can understand. Although as a Shark supporter I talk so much nonsense that you still might not understand me.

  • 23

    @ Snoek:
    Amper soos op Henties Baai, net sand, en die rough is net n groter hoop sand, maar jy mag nie die mat of n tee gebruik nie
    😀

  • 24

    mense is maar opgetense hier vanmore…. Pondering ….man kan dalk op jou moer kry

  • 25

    17 @ nga puhi:
    Wasn’t exactly a lot of English speakers present, so Pietman and I were talking about the Karroo and farming etc.

    Apologies. Your presence and participation is always welcome.

  • 26

    Snoek wrote:

    I will switch to the queens language

    You can talk sh1t as well? That’s all that Her Majesty seems capable of.

  • 27

    Pietman wrote:

    man kan dalk op jou moer kry

    And we haven’t even started drinking yet.

    Sad

  • 28

    Snoek wrote:

    @ nga puhi:

    Sorry buddy, I will switch to the queens language so that you can understand. Although as a Shark supporter I talk so much nonsense that you still might not understand me.

    Overjoy Morning stinkyfish, welcome back!

    Approve

  • 29

    @ nortierd:

    Gongrats with your authorship.

    Stop writing nonsense now and praise the SA conference leaders as they deserve 🙂

  • 30

    Go Highlanders!!

1 2 3 7

Users Online

Total 54 users including 0 member, 54 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm