Melbourne RebelsCell C SharksRebels (6) 16 / 22 (15) Sharks (Final Score)

The Melbourne Rebels and Cell C Sharks did battle in Super Rugby at

AAMI Park, Melbourne at 11:40 SA Time (19:40 AEST, 09:40 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

Rebels:

  • Penalties – Jason Woodward (3)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Pat Leafa (1)
  • Conversions – Jason Woodward (1)

Sharks:

  • Penalties – Frans Steyn (5)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – JP Pietersen (1)
  • Conversions – Frans Steyn (1)

Teams:

Melbourne Rebels

Cell C Sharks

02 May at 11:40
  • Team: 15. Jason Woodward, 14. Male Sa’u, 13. Tamati Ellison, 12. Mitch Inman, 11. Tom English, 10. Bryce Hegarty, 9. Luke Burgess, 8. Scott Higginbotham (Captain), 7. Scott Fuglistaller, 6. Colby Faingaa, 5. Luke Jones, 4. Cadeyrn Neville, 3. Laurie Weeks, 2. Shota Horie, 1. Cruze Ah-Nau
  • Replacements: 16. Pat Leafa, 17. Max Lahiff, 18. Paul Alo-Emile, 19. Hugh Pyle, 20. Sean McMahon, 21. Nick Stirzaker, 22. Tom Kingston, 23. Angus Roberts
  • Team: 15. Lwazi Mvovo, 14. Odwa Ndungane, 13. Paul Jordaan, 12. Heimar Williams, 11. JP Pietersen, 10. Francois Steyn, 9. Charl McLeod, 8. Ryan Kankowski, 7. Jean Deysel, 6. Marcell Coetzee, 5. Stephan Lewies, 4. Willem Alberts, 3. Jannie du Plessis, 2. Bismarck du Plessis (Captain), 1. Tendai Mtawarira
  • Replacements: 16. Kyle Cooper, 17. Dale Chadwick, 18. Lourens Adriaanse, 19. Ettienne Oosthuizen, 20. Keegan Daniel, 21. Cobus Reinach, 22. Fred Zeilinga, 23. SP Marais

Referee: Andrew Lees (Australia)
Assistant Referees: Rohan Hoffmann, James Leckie (Australia)
TMO: Peter Marshall (Australia)

323 Responses to Super Rugby: Melbourne Rebels vs Cell C Sharks – Live Game Article

  • 241

    @Nama
    Ek sal more sacrifice vir n wen op Loftus volgende week
    @ Gummi
    Cheers bud
    Cricket should have stayed in Dubai
    First game in India and rain is already spoiling it

  • 242

    236 @ ufo:

    240
    @ Gumboots:

    Cheers guys, I’m out for now as well.

    Who-s-the-man

  • 243

    BrumbiesBoy wrote:

    236 @ ufo:
    240
    @ Gumboots:
    Cheers guys, I’m out for now as well.

    Cheers boet
    You must let us know when your mail address is sorted out

  • 244

    @ nortierd:
    True.

    Problem is that Domingo was just appointed. No way they’re going to get rid of him now. He has a chance to appoint his own captain (AB, I hope) and put his own mark on the team in the next few years.

    @ ufo:
    Bye UFO. Enjoy whatever you’re going to do. 😉

  • 245

    @ nortierd:
    Ek kan nie ‘n tuiswedstryd “sacrifice” nie, Nortie.

    Die Bulle ondersteuners beter die Stormers beginne ondersteun, want ons kan die verskil wees tussen hulle wat die konferensie wen as dit by die laaste wedstryd van die seisoen kom. Stel jou voor, Bulle 3 punte agter die Sharks met die Stormers en die Sharks wat opdraf op Nuweland op 12 Julie. Dit net nadat die hele Shark span terugkom van Bok diens af. 😉

  • 246

    @Nama
    Domingo was a poor choice, they knew that the players would sail the ship irrespective of who took over from Gary.
    Jennings fell out of favor with the senior players because he wanted to instill discipline and fitness on them, they weren’t in the mood.
    Cricket is pretty much run by the captain, but there are times when even the senior players are expected to be called to order.
    Between Smith, Boucher and Kallis they were almost as powerful as Hansie back in the day

  • 247

    @Nama 245
    Ek wag ook vir daai dag
    Of die Sharks het by tyd reeds n 1ste of 2de plek op die log en doen wat die Bulls in 2010 gedoen het en stuur n B span af, of ons spelers wat te swak vir die Bokke is is mooi uit gerus vir daai seer Shark lywe

  • 248

    @ nortierd:
    Hei, “julle” Stormers ondersteuners laat klink dit asof “julle” nie wil he die Sharks moet in die uitdun rondtes speel nie. 😀

  • 249

    Nama wrote:

    @ nortierd:
    Hei, “julle” Stormers ondersteuners laat klink dit asof “julle” nie wil he die Sharks moet in die uitdun rondtes speel nie.

    Ha ha
    Hulle sal definitief in die uitdun rondte speel, ek sal net verkies dat dit daar bly.

  • 250

    @ nortierd:
    Moenie so seker wees nie. As hulle nie weer op die toer wen nie en die Bulle maak amok op Loftus met BP’s en so, kan die Sharks maklik uitval as die Bulle die SA koinferensie wen. Soos dinge nou lyk, is daar 3 NZ spanne, 2 Aus spanne en die SA wenner in die uitspeel rondtes. Die Sharks sal moet wakker slaap vir die tollietjies. 😆

  • 251

    250 @ Nama
    Ek se al voor die toernooi begin het dat net die Sharks die top 6 sal maak van die SA spanne
    Bulle gaan nie met bonus punte begin wen nie, sonder Stegmann is hulle grootste wapen, die lynstaan maul, tandloos.
    Hulle kort n fetcher, so hulle sal aanhou sukkel en hulle agterlyn speel te veel stampkar rugby om driee te druk.
    Ons spanne, behalwe die Cheetahs op n goeie dag, kan nie net lostrek en soos die Blues, Chiefs, Hurricanes of Brumbies totale rugby speel en maklik 4 driee kry nie

  • 252

    Listening to the WP coach:

    “The pumas follow their plan a they dont have a plan b or c”

    My liewe moer! WTF is your plan b or plan c? lose to the eagles?

  • 253

    Niemand het n plan B nie, dan dink almal so slim klink.

  • 254

    Pumas se plan A is goed genoeg om onoorwonne te wees vir die jaar

  • 255

    yellow card at least

  • 256

    MacroBull wrote:

    yellow card at least

    Moet nou nie dam onder die eend se poephol uitpluk nie.
    Happy

  • 257

    @ nortierd:
    haha jy mag nie n ou oplug nie, case and point, die spelers moet dit glad nie doen nie, veral as twee ouens n speler tackle, n ou kan baie seer kry as een ou sy voete op tel en die ander man stoot hom agteroor.

    Dit moet nie gebeur nie.

  • 258

    HELLO. SIEN JULLE KYK BIETJIE VC.
    GAAN PROBEER SAAM KYK TODAT ek moeg raak en oge toeval.

  • 259

    @MB
    Daai was altyd my gunsteling tackle, oplig en omdop
    Partykeer is die aanvallende speler se momentum ook die oorsaak van die tip, baie fun lyn.
    @ superBul
    Naand, so vroeg al moeg
    Happy

  • 260

    259
    Fyn lyn

  • 261

    Ek het nou ge rewind… vir daai pula wat offside was… hoe de hel? die ou het n lynstaan gevat

  • 262

    Daar moet regtig iets in die water in Kaapstad wees wat die WP/Stormers lynstane aantas
    Van VC tot CC tot SR, lynstane is n disaster

  • 263

    @ superBul:
    Moenie warri nie, Bobo en Nkumane se elke keer as die WP die bal vang hul try nou die momentum optel.

  • 264

    @ nortierd:
    Haha self my gunsteling tackle, was lekker om op die ou se ribbes te val met jou skouer.

  • 265

    nortierd wrote:

    Naand, so vroeg al moeg

    Ja jong die outopie werk al van 5 uur vanmore. Toe val ek met my vodde lyf boonop van n leer , want ek is mos maar alles, tot elektrisieen. Maar die Liewe vrou het salf gesmeer en nou pyn net die wonde. Gelukkig het rug nie weer seer gekry nie, net die enigste heel skouer. Let wel die job is klaar gemaak, af arm en al.

  • 266

    MacroBull wrote:

    @ nortierd:
    Haha self my gunsteling tackle, was lekker om op die ou se ribbes te val met jou skouer.

    Approve
    Ek sal meer geelkaarte kry as Bissie as ek vandag moes speel

  • 267

    @ MacroBull:
    263
    Die simpel verdedig teen alle koste trek nou die skitterende Pumas af na daai siek game van die WP se vlak.
    So jammer daar was ooit n Jake en n AC in SA rugby , en dat hulle die bloody WB gewen het. Meer skade daar

  • 268

    @SuperBul 265
    Jislike, maar versigtig wees, bly om te hoor dat jy darem net lyfseer is en niks te ernstig nie.
    Hoop die TLC help

  • 269

    267 @SB
    Gelukkig rig Dobson die outjies af, sy spanne hardloop darem bietjie meer met die bal as wat ons gewoond is van n WP span die laaste paar jaar

  • 270

    @ superBul:
    Maar die WP coach se hoe konservatief die Pumas is en watse goeie liberale hardloop rugby die WP speel.

Users Online

Total 25 users including 0 member, 25 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm