LionsBluesLions (17) 39 / 36 (0) Blues (Final Score)

The Lions and Blues did battle in Super Rugby at

Ellis Park, Johannesburg at 15:00 SA Time (13:00 GMT, 02:00 Sunday NZ Time).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

Lions:

  • Penalties – Marnitz Boshoff (3)
  • Drop Goals – Marnitz Boshoff (3)
  • Tries – Faf de Klerk (1), Courtnall Skosan (1), Coenie van Wyk (1)
  • Conversions – Marnitz Boshoff (3)

Blues:

  • Penalties – Chris Noakes (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Charles Piutau (1), Bryn Hall (1), Frank Halai (1), George Moala (1), Benji Marshall (1)
  • Conversions – Chris Noakes (2), Simon Hickey (2)

Teams:

Lions: 15 Coenie van Wyk, 14 JW Jonker, 13 Deon van Rensburg, 12 Stefan Watermeyer, 11 Courtnall Skosan, 10 Marnitz Boshoff, 9 Francois de Klerk, 8 Warren Whiteley (Captain), 7 Willie Britz, 6 Jaco Kriel, 5 Franco van der Merwe, 4 Franco Mostert, 3 Julian Redelinghuys, 2 Robbie Coetzee, 1 Schalk van der Merwe
Replacements: 16 Willie Wepener, 17 Corne Fourie, 18 Ruan Dreyer, 19 Luvuyiso Lusaseni, 20 Warwick Tecklenburg, 21 Ross Cronje, 22 Elton Jantjies, 23 Ruan Combrinck.

Blues: 15 Benji Marshall, 14 Frank Halai, 13 George Moala, 12 Pita Ahki, 11 Charles Piutau, 10 Chris Noakes, 9 Piri Weepu , 8 Steven Luatua, 7 Luke Braid (Captain), 6 Brendon O’Connor, 5 Tom Donnelly, 4 Patrick Tuipulotu, 3 Charlie Faumuina, 2 James Parsons, 1 Tony Woodcock
Replacements: 16 Tom McCartney, 17 Sam Prattley, 18, Angus Ta’avao, 19 Liaki Moli, 20 Jordan Manihera, 21 Bryn Hall, 22 Simon Hickey, 23 Jackson Willison.

Referee: Stuart Berry (South Africa)
Assistant Referees: Christie du Preez (South Africa), Francois de Bruin (South Africa)
TMO: Johan Greeff (South Africa)

202 Responses to Super Rugby: Lions vs Blues – Live Game Article

  • 61

    die faf is sover een van die beste scrummies in die land.

  • 62

  • 63

    Min 34
    Try at last
    The Blues are dropping passes often?
    Any idea why is that deficiency?
    It’s NOT like mvovo drooping the ball if he just suspect it might be a hospital pass?!
    😉

  • 64

    @ MacroBull:
    woelige klein donnertjie,en flippen nippie

  • 65

    @ MacroBull:
    Stem ek pick nie die Vodda Bulle in Bru nie

  • 66

    @ Pietman:wat de hel soek hy op n boot anyway bote is vir vistermanne nie vleuels nie

  • 67

    hahahaha deon van rensburg claim die try

  • 68

    @ superBul:
    reen julle nog weg daar innie oos-tranvaal

  • 69

    MacroBull wrote:

    @ nortierd:
    Ja dit was my klagte noudidag oor daar sover geen rotasie is nie, sekerlik sal hy niks verloor om botes te speel nie selfs cullen?

    Jong, jy weet mos, ons ” mere mortals” wat ander spanne spanne ondersteun mag mos nie kommentaar lewer oor die Sharks en hulle doen en late nie.daar word net van ons verwag om vlaggies te swaai en te se hoe fantasties hulle is

  • 70

    @ Loosehead:
    It meant to be that way, remember it’s Ellis Park
    Intention of 50 years tradition is to burn the visitors’ lungs early on

  • 71

    hoe oud is die faf de klerk?

    daai was n goeie drop kick

  • 72

    Marnitz Boshoff dropgoal… over!

    Lions 10 / 0 Blues

  • 73

    Lyk my ek val hier ook uit die bus uit
    Ek hoop maar ek het die volgende game ook verkeerd gepick

  • 74

    @ smallies:
    Robbie Kempson se daar by ‘White shark adventures’, hy is een van die direkteure en vat gereeld rugbyouens uit.

  • 75

    Try Cournall Skosan!

    Boooooooom!

  • 76

    @ nortierd:
    nee wag jy is reg, ek is jammer, die sharks moet heel jaar met dieselle span speel.

    as hulle nie wen nie kan hulle darem beserings blameer 😉

  • 77

    Min 41
    As we speak,,,,

  • 78

    Lions 17 / 0 Blues

    Halftime!

  • 79

    @ Pietman:ons mense van die binneland soek net vir poefie as ons op daai bote klim

  • 80

    @ nortierd:
    jis die Blues word net swakker en swakker, wie okal die blues game miss die jaar kan gerus geirriteerd voel.

  • 81

    MacroBull wrote:

    @ Ben:
    VC bulle met daai skakelpaar gaan nie eers die craven week span wen nie, so ek stel nie eers belang nie.

    Seker Fouche op #10, daai ou is hondkuk hoor.

  • 82

    58/65: VC is nou n farce, politiekery, moet 6 regstellende aksies in die span kies, nie die beste spelers nie. Ondersteun dit ook nie, al wat my pla is dat hul in die ligblou trui speel met madeliefie op die bors. Moet die trui eerder verander na anc kleure, groen, geel en swart strepe.

  • 83

    @ MacroBull:
    die mighty cheetahs wag vir hulle op aukland volgende week dalk kan ons n loosing bb kry

  • 84

    @MacroBull
    Dink net wat se dit van die Crusaders
    Die Kiwi spanne dink mos rugby is n exhibition, die Cheetahs moes nooit vanoggend soos n Kiwi span gespeel het nie, reg in die Canes se hande in gespeel

  • 85

    Ja nee, die Stormers mis die blues die jaar,

    Ek sal eintlik verstaan as AC n klagte by SANZAR indien dat hulle nie maklike games kry nie.

  • 86

    @ Pietman:
    Maar dit gaan ook nie help Paige en Jacobs is die scrumskakels nie.

  • 87

    smallies wrote:

    @ Pietman:ons mense van die binneland soek net vir poefie as ons op daai bote klim

    Soos ek laas vir Gbs gese het toe hy daar by my was, as n withaai my wil vreet moet hy my innie Gansbaai Saloon kom soek, ek speel nie saam daar by sy plek nie en hy bly weg van my af…

  • 88

    MacroBull wrote:

    Ja nee, die Stormers mis die blues die jaar,
    Ek sal eintlik verstaan as AC n klagte by SANZAR indien dat hulle nie maklike games kry nie.

    Ek dog die spanne wat die Stormers die jaar mis sou so n klagte indien

  • 89

    @ Ben:
    Vodacom cup is geld in die water, ek het al voorheen genoem ek weet nie hoe dit geld maak nie en hoe ABSA dit kan borg nie, al wat dit is is SARU se verskoning om maklik die geld te te “allocate” op development sonder om werklik veel te doen.

  • 90

    Wonder hoeveel kroonjuwele het queen Liesbet die Pissas gegee om so swak teen die Pommies te speel ?

Users Online

Total 52 users including 0 member, 52 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm