Lodewyk 'Lood' de JagerCheetahs lock Lood de Jager has recovered from a concussion to take his place in the team to face the Sharks in Durban on Saturday.

The young De Jager, who made a big impression in Super Rugby this year, replaces Teboho Mohoje in the only change to the side that beat the Golden Lions last week.

rugby365

Burly No.8 Philip van der Walt has recovered from a shoulder injury which kept him out of the Cheetahs clash with the Lions, but coach Naka Drotske placed him on the replacement bench, with Davon Raubenheimer keeping his spot in the run-on loose trio.

“Both Lood and Philip are back and will each play a role against the Sharks,” Drotske said.

“We also welcome back winger Rayno Benjamin after he proved his fitness. He can also play a big role as impact player.”

Drotske admitted their ability to play the full 80 minutes was something they looked at during the build up to their Durban visit. The Cheetahs dominated the first half against the Lions, only to allow them back into the game in the second stanza.

“It is something that almost cost us dearly against the Lions and something we can ill afford on Saturday against the Sharks,” the Cheetahs coach said.

 

Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Riaan Smit, 13 Johann Sadie, 12 Robert Ebersohn, 11 Raymond Rhule, 10 Elgar Watts, 9 Sarel Pretorius, 8 Davon Raubenheimer, 7 Lappies Labuschagne, 6 Boom Prinsloo (Captain), 5 Waltie Vermeulen, 4 Lodewyk (Lood) de Jager, 3 Rossouw de Klerk, 2 Hercu Liebenberg, 1 Trevor Nyakane.
Replacements: 16 AJ le Roux, 17 Schalk van der Merwe, 18 Teboho Mohoje, 19 Philip van der Walt, 20 Piet van Zyl, 21 Ryno Benjamin, 22 Willie du Plessis.

10 Responses to Currie Cup: FS Cheetahs welcome Lood back for Sharks clash

  • 1

    Volgens Nuus 24 word die Curriebeker-kompetisie volgende jaar vergroot na 8 spanne, met die Kings en Pumas wat nou ook toetree.

    Dit sal goed wees vir veral OP-rugby.
    Ek hoop net ‘Die Kotser’ speel hierdie slag saam en kruip nie weer die hele seisoen weg agter n seer keel en allerlei iepekonders nie.

  • 2

    @ Pietman:
    Al wel en goed, maar wat van spanne soos die Luiperds wat SARU 2 jaar terug sommer net Iste divisie toe gestuur het sonder enige promosie of relegasie wedstryde.

    Ek stem saam dat OP moet n kans kry om te vorder in die “groot” liga, maar dit is onregverdig om die ander spanne soo te behandel.

    Sal dit nie beter wees om die twe divisies saam te smelt en in n Noord en Suid afdeling op te deel met cruis wedstryde, en na 3 jaar so dit dan weer op te deel in ‘n Premier en eerste divisie nie.

    Dit was mos so n reeling wat die destyds se Natal terug gebring het in die Premier divisie.

    Ek voel net dat SARU nooit dinge reg doen vir alle partye nie.

  • 3

    @ Pietman:
    Ek moet seker SARU ophou kritiseer.

    Daar is sekere mense wat nie van dit hou nie.

  • 4

    @ Scrumdown:
    Nee wat, jy kan maar kritiseer, dis waarvoor ons RTs n rugbyforum is….

    Wonder of Kings so maklik sou toelating tot die kompetisie gekry het as dit nie vir Watson was nie. (Terloops, ek sien Cheeky se broer Gavin is ook weer innie kuk vir grootskaalse bedrog met sy beleggingsmaatskappy Bosara, of soiets.)

  • 5

    @ Pietman:
    Politiek innie Rugby maak my KLAAR.

    Ek dink ek moet maar ophou blog en sommer net gholf speel Saterdae.

    Met al die k@k wat aangaan, klub vlak, Provinsiaal en Internationaal ek wonder soms of daar nie ‘n klomp Indiers en Paki’s erens betrokke is by Rugby.

    Te veel vrae, en te min antwoorde.

  • 6

    @ Scrumdown:

    Erg man!
    Ek weet nie watse houvas Kotser se Pa op Saru het nie. Al wat ek kan dink is dat dit in pas is met die Zoomer se filosofie van “….any person or business that associates itself with the ANC is investing in its own future.” En op die manier stoot kry Cheeky die OP in die Curriebekerkompetisie bo spanne soos die Luiperds.

  • 7

    @ Pietman:
    aai manne ek wens so die vibe wat daar in OP was kan vir SA rugby behou word. Ek weet julle voel sterk oor die Watsons maar die hele streek is nie in die proses so korup nie, of hoe? Ek weet net een ding daar het baie goeie talent na vore gekom sedert hulle nou weer in die limelight is. Baie provinsies en oorsese klubs speel nou met daai manne en hoop seker dat meer talent daar ontgin word.

    Ek hoop daar kom nog n paar groot Blou Bulle uit daardie streek Delicious

  • 8

    @ superBul:
    Ek smaak OP-rugby kwaai, moenie fout maak nie.
    Die mense daar onder is erg oor hul rugby, en soos jy se n lekker ‘vibe’, was nog altyd so in die Baai.

    Maar meer belangrik, wat se die dokters, sal jy nog kan sak voor vir Polokwane se o/60s?
    Of moet jy nou maar heelagter toe skuif!

  • 9

    @ superBul:
    So, as SARU nou ernstig was oor die Oos Kaap, hoekom het hulle nie finasiele gehelp om die speelers wat SR gespeel het te hou?

    Is dit nie deel van Rugby ontwikkeling nie?

  • 10

    @ Scrumdown:
    9
    moet ek jou nou hierop antwoord?

    Nee wat ou maat die geld sal hulle moet kry , self. Maar die meeste ouens wat gewaai het wil blootstelling he, het jy al enige game van die OP of Pumas gesien die jaar op TV?

Users Online

Total 81 users including 0 member, 81 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm