CrusadersBluesCrusaders (13) 23 / 3 (3) Blues (Final score)

The Crusaders and Blues did battle in Super Rugby at AMI Stadium, Christchurch at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.

*******************

Scorers:

Crusaders:

  • Penalties – Tom Taylor (3)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Ryan Crotty (1), Owen Franks (1)
  • Conversions – Tom Taylor (2)

Blues:

  • Penalties – Chris Noakes (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – 0
  • Conversions – 0

Teams:

Crusaders: 15 Tom Taylor, 14 Tom Marshall, 13 Robbie Fruean, 12 Ryan Crotty, 11 Zac Guildford, 10 Dan Carter, 9 Andy Ellis, 8 Kieran Read (Captain), 7 Matt Todd, 6 George Whitelock, 5 Sam Whitelock, 4 Luke Romano, 3 Owen Franks, 2 Corey Flynn, 1 Wyatt Crockett.
Replacements: 16 Ben Funnell,  17  Joe Moody,  18  Dominic Bird,  19  Luke Whitelock,  20  Willi Heinz,  21  Adam Whitelock, 22  Israel Dagg.

Blues: 15 Charles Piutau, 14 Frank Halai, 13 Rene Ranger, 12 Jackson Willison, 11 George Moala, 10 Chris Noakes, 9 Piri Weepu, 8 Peter Saili, 7 Luke Braid, 6 Steven Luatua, 5 Ali Williams (Captain), 4 Culum Retallick, 3 Angus Ta’avao, 2 Keven Mealamu, 1 Tim Perry.
Replacements: 16 Quentin MacDonald, 17 Sam Prattley, 18 Anthony Boric, 19 Brendon O’Connor, 20 Jamison Gibson-Park, 21 Baden Kerr, 22 Francis Saili.

Referee: Glen Jackson (New Zealand)
Assistant referees: Nick Briant (New Zealand), Kane McBride (New Zealand)
TMO: Keith Brown (New Zealand)

124 Responses to Super Rugby: Crusaders vs Blues – Live Game Article

1 2 3 5
  • 1

    Ge-AWOL by die werk om hier te wees…….nou is hier niemand nie! Conceited

  • 2

    Helllooooooooooooooo!

    Still no score, game is 4 min old

  • 3

    môge pieta
    eks mos hieg djong
    djy moet maag die scogs laat loop. kanni die game sienie!

  • 4

    @ grootblousmile:
    Lekker wedstryd, in die nat.

  • 5

    môge sê mens gbs

  • 6

    4 @ Pietman:
    5 @ Ashley:
    Ja julle 2 staatmakers…

    Flok, dissie lekker weer hier in die Panne nie, ek het in die pisvelle gelê so lank as wat ek kon vanoggend!

  • 7

    @ Ashley:
    Maak so broetsie.
    Reen n barshou in NZ.

    (Ek het so vroeg weggeloop by die werk my huismense is nog innie kooi toe ek tuiskom! Maar ek was darem al 6vm daar…gaan nie veel aan nie, universiteite sluit vandag, so ek loop rond. Wag die tyd af dat ek kan kaap toe vir 2 maande vakansie, sal darem seker daar by jou uikom hierdie keer.)

  • 8

    Ek wens hierdie 2 spanne speel gelykop, 0 / 0

  • 9

    @ grootblousmile:
    Hier is dit moer warm, 42C alreeds,en dis 10:45 nou eers…

  • 10

    gbs @ 6
    lekkerrrrr sonskyn hier by ons. jy bietjie hê? 😀

  • 11

    Crusaders penalty, Tom Taylor going for goal from halfway…. missed left

  • 12

    9 @ Pietman:
    10 @ Ashley:
    Ja, julle kan elkeen so bietjie van julle weer vir ons stuur, maak net flokken gou!

    Hehehe

  • 13

    gbs @ 8
    nog steeds beter as watti strontmers deesdae doen!

  • 14

    gbs @ 12
    ok, sonskyn oppad
    pieta kan sand stuur

  • 15

    If a team absolutely has to win here, may it be the Blues please, they will be easier to push over in Play-off’s than the experienced Saders.

  • 16

    @ Ashley:
    @ grootblousmile:
    McLook se vanjaar was die droogste jaar in n eeu in NZ, maar lyk my nou reen dit oral. Vanoggend met studente in Auckland gepraat, hulle se hulle verspoel (maar hulle is Arabiere, so drie druppels is n vloed vir hulle).

    Ranger amper deur….en toe draai die Blues die bal om en score amper…dom slot met twee man langs hom gee nie uit nie..

  • 17

    More al die Bul ondersteuners, veral Asbak, ons nuutste bul ondersteuner na gister.

  • 18

    Jeeeez, All Blacks cannot leave Rene Ranger out their side, the man is sooooo flippen good!

  • 19

    17 @ ben-die-bul:
    Helloooooooooo BiDiBiDi

  • 20

    Morning all. Just had a chance to catch up on the highlights of the Rebels/Stormers game and read the comments. From the comments posted, it was certainly better watching the highlights – the glimpses you saw of the Stormers, they looked great!!! Just baffles me how a team with so much ‘potential talent’ can do so badly. There have been mumblings about management, but nothing like what you would expect – other teams supporters would be baying for blood long before now, so what is happening there in Goatsville? I predict an exodus of players from the Stormers soon – most probably just hiking up the N2 a bit!

  • 21

    ben @ 17
    gister gewag dat gbs v my die word_ñ_bul_ondersteuner_vorm stuur, maar hy het nie.
    skuus ma daai geleentheid is nou verby … ek bly ñ strontmer!

  • 22

    Good all round rugby in this game, good attacking, good defence…. bloody good match up for now.

  • 24

    @ Ashley:
    Stormers was bad luck met daai strafdrie.
    Hulle is steeds n goeie span, soek net n haker, oopkantflank en fetcher, en skakelpaar.Schreuder en jantjies was ook goed, beter as daai ander twee.
    En Nizaam Carr moet opdraf met Duanne oppie bank.

  • 25

    21 @ Ashley:
    Ek het hom klaar namens jou voltooi…. die balju sal die relaas by jou kom aflewer….

  • 26

    pieta @ 24
    en AFRIGTERS!! moetie v hulle vergeet nie!

  • 27

    @ Just For Kicks:
    Howzit!
    Yes, Stormers brimming with talent, baffling as you say, that they cannot get the job done.

  • 28

    21: hehe, jy weet mos hoe werk dit – if you can’t beat them …..

    hier was al meer agterlynbewegings in 10 minute in hierdie game, as die hele Stormers seisoen se agterlynbewegings, en dit nog in reën ook !

    Pieta, stem saam oor Ranger, hy en Ben Smith van die Landers is NZ agterspelers wat my beindruk.

    19: wat is die beste vir die Bulle, wie moet wen hier ?

  • 29

    gbs @ 25
    jy hou daai bliksem weg van my af!! Afraid

  • 30

    28 @ ben-die-bul:
    Ek dink gelykop sonder 4 drieë aan enige kant is dalk die beste…

1 2 3 5

Users Online

Total 52 users including 0 member, 52 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm