CheetahsSouthern KingsCheetahs (15) 26 / 12 (9) Kings (Final Score)

The Toyota Cheetahs and Southern Kings did battle in Super Rugby at Free State Stadium, Bloemfontein at 19:10 SA Time (17:10 GMT).

This was the live match discussion Article.

The matchwas broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

Cheetahs:

  • Penalties – Burton Francis (3)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Raymond Rhule (1), Pieter Labuschagne (1), Willie le Roux (1)
  • Conversions – Burton Francis (1)

Kings:

  • Penalties – Demetri Catrakilis (4)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – 0
  • Conversions – 0

Teams:

Cheetahs: 16 Hennie Daniller, 14 Willie le Roux, 13 Johann Sadie, 12 Robert Ebersohn, 11 Raymond Rhule, 10 Burton Francis, 9 Piet van Zyl, 8 Phillip van der Walt, 7 Pieter Labuschagne, 6 Heinrich Brüssow, 5 Francois Uys, 4 Lodewyk de Jager, 3 Lourens Adriaanse, 2 Adriaan Strauss (Captain), 1 Coenie Oosthuizen.
Replacements: 16 Ryno Barnes, 17 Trevor Nyakane, 18 Rynhard Landman, 19 Frans Viljoen, 20 Sarel Pretorius, 21 Francois Brummer, 22 Ryno Benjamin.

Southern Kings: 15 George Whitehead, 14 Michael Killian, 13 Ronnie Cooke, 12 Andries Strauss (Captain), 11 Siyanda Grey, 10 Demetri Catrakilis, 9 Shaun Venter, 8 Jacques Engelbrecht, 7 Wimpie van der Walt, 6 Cornell du Preez, 5 Rynier Bernardo, 4 Steven Sykes, 3 Kevin Buys, 2 Bandise Maku, 1 Schalk Ferreira.
Replacements: 16 Virgile Lacombe, 17 Grant Kemp, 18 David Bulbring, 19 Luke Watson, 20 Nicolas Vergallo, 21 Waylon Murray, 22 Siviwe Soyizwapi.

Referee: Jonathan White (New Zealand)
Assistant referees: Marius Jonker (South Africa), Stefan Breytenbach (South Africa)
TMO: Deon van Blommestein (South Africa)

139 Responses to Super Rugby: Toyota Cheetahs vs Southern Kings – Live game Article

  • 91

    85 @ grootblousmile:I expected a better game fro the Cheetahs. Remember that the Kings ran the Sharks close.

  • 92

    So, the Bulls remain top of the SA Conference, 2nd week running…

    Cheetahs only 1 Log point behind the Bulls and both the Sharks and Stormers on 28 Log Points.

  • 93

    What was the halftime score, 15 / 9?

  • 94

    90: maar so-so, in die begin gelyk of Cheetahs gaan weghardloop met die game.

  • 95

    Last 20 was retarded rugby from the Cheetahs.

    En ek dog Strauss is intelligent, vir wat skop mens pale toe as jy weet jy gaan wen en die bonuspunt kort. Fokken onnosel. Daai punt kan ons defnitief nog byt.

  • 96

    Bulls MOTM was Foley by some distance, never knew you signed the bloke!

  • 97

    @ grootblousmile:
    Kuk wedstryd, buiten die wedstryd teen die Chiefs was hierdie die swakste van die Chhetahs….as ek Naka was sou ek hoog de moer in gewees het!
    Almal was oorhaastig om die Kings te vermorsel.
    Nee wat, swak dissipline Staat.
    Bonuspunt vermors.

  • 98

    88: ja jong, die Tahs is die WP van Australia, klomp slegte verloorders. 😉

  • 99

    @ Die Valk:
    Praat jy, fokken onnosel man!

  • 100

    97 @ Pietman:
    Thanks, ek het so die laaste 25 minute op die radio in die kar geluister… was verbaas dat die Staat pale toe geskop het, hulle was voor met meer as 7… so die bonuspunt drie was moer belangrik.

  • 101

    @ Pietman:
    in die woorde van oom naas,vat elke punt wat jy kan.

  • 102

    Die Cheetahs het loslat volgende week, so 4 punte, maar as Bulle met bonuspunt wen volgende week, is hul nog ‘n ekstra punt voor. Bulle moet nog moeilike drie weg speel, maar ten minste is dit alles in hul eie hande om die SA konferensie te wen.

  • 103

    98 @ ben-die-bul:
    Ek het die bietjie respek wat ek vir die Waratahs gehad het as Aussie span, ALLES verloor na die game met daai swakverloorder coach van hulle… jinne, julle moes sy houding gesien het. Hy hou nogal van homself ook, hou net aan babbel, regte moegoe!

  • 104

    @ grootblousmile:
    Ja man, die wedstryd was in die sakkie, en die Cheetahs twee keer oor die lyn, TMO beslissings….draai Strauss wragtag om en gee die bal vir Francis om pale toe te skop! Jy moes Willie le Roux se gesig gesien het…hy staan oop bek en kopskud..

  • 105

    Manne, julle moet nou nie more-oggend slapgat trek en nie saam met my kyk na die Crusaders / Rebels game nie!

  • 106

    Ek wil hê die Kings moet volgende week die flippen Waratahs moer… simpel swak verloorders!

  • 107

    grootblousmile wrote:

    respek wat ek vir die Waratahs gehad

    het ek so paar jaar terug hier by Josmaks , n lekker bos kroeg, verloor. n Bloody Aussie sit mos ons arme ouens in ons eie land , ons eie kroeg en koggel, daai dae toe die Waratahs die Bulle nog maklik geklop het.

  • 108

    @ smallies:
    Nee Smallies, die Cheetahs was op n ‘roll’ daar…..daai bonuspunt gaan nog spook by julle vorentoe, ek se jou! Julle moes weer geskrum het op die doellyn.

  • 109

    @ grootblousmile:
    105
    kan jy glo ek moet more oggend 6 uitgaan en gaan tuin voltooi, my arbeiders het vandag my gedrop. Die tuin moet klaar wees voor 10 uur en ek het nog sowat 8 vkm gras om te pak.

  • 110

    108: stem saam Piet, Kings was glad nie ‘n bedreiging om terug te kom in die game nie, moes gegaan het vir die drie.

  • 112

    @ superBul:
    My respek vir Ozzie verloor met Wallaby se kuk op keo destyds, toe hy, David en Ig saamgespan het om GBS uit te werk by SARSU omdat GBS die sokker wou boikot. Ek het Ozzies oor die wereld al raakgeloop, windgat spul, veral as hul gesuip is…

  • 113

    @ superBul:
    @109 Ja, jy moes maar ou Johan se aanbod by Telkom op Swellendam aanvaar het destyds, nou is jy mos eie baas…..die swakste baas wat jy kan kry is n horlosie!

  • 114

    112 @ Pietman:
    Daar was darem ‘n oulike vroutjie van die Sydney Morning Herald daar by Loftus… langs my gesit… so lang skraal ene.

  • 115

    En nou gaan ek biefkerrie eet hier in n nat woestyn, glad koel hier na al die lekker reen.
    Lekker aand verder manne.

  • 116

    @ Pietman:
    nee ek moes net vroeer begin het met my eie ding, in 2 jaar nog nooit terug verlang nie

  • 117

    @ grootblousmile:
    Pfffft….wag tot sy gesuip is, dan steek sy jou….met n naelvyl of iets! Wilde sheilahs daai..

  • 118

    @ Pietman:
    groei daar darem iets in daai sand na goeie reen?

  • 119

    112 @ Pietman:
    Freegin hell… waar in jou lewe het jy al groter patete gesien as daai Ig vent en daai Skeeftand moegoe, David… swak mense, ruggraadlose, dom wetters.

    Hulle het hulle beste met my probeer, maar ek het hulle ore aangesit, kon my nie uitwerk nie… en toe ek later (saam met AB) vir SARSU netso los op MY eie terme, toe tuimel die hele SARSU netso inmekaar… nie EEN ding het gebeur na ek en AB daar weg is nie… dood soos ‘n mossie!

  • 120

    @ superBul:
    Grap net.
    Maar jy moet net die regte werksmense kry, kan nie als self doen nie, dis waar ek laasjaar vasgeval het. Ek verdien nou bietjie minder, maar gee ek net orders deesdae en ek het rus vir my siel…delegeer broer, delegeer!

Users Online

Total 36 users including 0 member, 36 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm