ShimlasPukkeShimlas (12) 38 / 18 (0) Pukke (Final Score)

The University of the Free State (Shimlas) and University of North West Province (Pukke) did battle in the Varsity Cup at Xerox Shimla Park, Bloemfontein at 19:00 SA Time.

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.

*******************

Scorers:

Shimlas:

  • Penalties – Nico Scheepers (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Teboho Mohoje (1), Renier Botha (1), Maphutha Dolo (1), Nico Scheepers (1), Pieter-Steyn de Wet (1)
  • Conversions – Nico Scheepers (3)

Pukke:

  • Penalties – 0
  • Drop Goals – 0
  • Tries – SW Oosthuizen (1), Hoffman Maritz (1), Sylvian Mahuza (1)
  • Conversions – Gerhard Nortier (1)

Teams:

UFS-Shimlas: 15 Nico Scheepers, 14 Maphutha Dolo, 13 Robbie van Schalkwyk, 12 Stephan van der Merwe, 11 Divandre Strydom, 10 Pieter-Steyn de Wet, 9 Renier Botha, 8 Erik le Roux, 7 Teboho Mohoje (Captain), 6 Henco Venter, 5 JC Astle, 4 Fanie van der Walt, 3 Carl van Heerden, 2 Elandre Hugget, 1 Schalk van der Merwe.
Replacements: 16 JC van Wyk, 17 Charles Marais, 18 Lebo Zietsman, 19 Freddie Ngoza, 20 Hlanlha Hlongwane, 21 Sethu Tom, 22 Francois du Toit, 23 Luan de Bruin.

NWU-Pukke: 15 Hoffman Maritz, 14 SW Oosthuizen, 13 Sylvian Mahuza, 12 Hennie Skorbinski, 11 Luther Obi, 10 Gerhard Nortier, 9 Jaco Grobler, 8 HP Swart, 7 Luvuyiso Lusaseni, 6 Phillip de Wet, 5 Victor Kruger (Captain), 4 Danie Jordaan, 3 Herman Basson, 2 JC Oberholzer, 1 Martin Dreyer.
Replacements: 16 Marius Fourie, 17 Arno Ebersohn, 18 Molotsi Bouwer, 19 ???, 20 Tiaan Dorfling, 21 Justin Botha, 22 Rowayne Beukman, 23 Mashudu Mafela.

Referee: Jaco Peyper

95 Responses to Varsity Cup: FNB UFS-Shimlas vs FNB NWU-Pukke – Live Game

  • 61

    @ ben-die-bul:
    Anti Bul sentiment, solank jy die Bulle wen beteken die res niks. netsoos die Kings gaan dink, gevaarlike situasie.

  • 62

    Shimlas 33 / 8 Pukke

  • 63

    UT go over for their first try by centre Oswald Gibson. UKZN 10-9 TUT after 70mins #varsityshield

  • 64

    Tuks 52 / 0 Wits, as Adendorf scores yet another try

  • 65

    Ongeag die kleur, ons het nog nooit teen Blues en Saders daar gewen nie, en met ons huidige wedstrydplan en die pienktruie, dink ek ons gaan deur een van hierdie spanne ge-violate word, hoor my lied. ‘n Paar van die NZ en Aussie spelers lyk vir my baie skeef, so hul gaan ons gang-rape met daardie pienk wat soos ‘n rooi doek voor ‘n pienk bul gehou gaan word, eish ja.

    Ek kan heeltemal verkeerd wees, maar hier kom ‘n 50 tal teen ons iewers op hierdie toer.

    Sal nooit ‘n ander span kan ondersteun nie, maar ek kan vir so 4 weke bietjie in neutraal idle.

  • 66

    RugbyFifteen profile

    Varsity Cup Live: FNB NMMU 20 (13) vs FNB UJ 13 (5) Full-time

  • 67

    Final Score: NMMU 20 / 13 UJ

  • 68

    Try, De Wet for Shimlas…

  • 69

    61: stem glad nie saam nie, alles maak saak, sekere saak net meer as ander.

    Dit is soos om te sê, solank Oscar die olimpiese spele wen vir gestremdes, maak die res van sy lewe nie saak nie …. en ons het die afgelope paar weke gesien, ‘n mens se hele lewe maak saak. Of jy mense skiet of nie skiet nie, maak baie saak vir ander mense.

  • 70

    @ ben-die-bul:
    eish ou maat ek sal ook nie my huis op die spel plaas nie maar ek dink die Bulle sal ons trots maak. fark die kersie op die koek sal n wen op Sondag wees.

  • 71

    Shimlas 38 / 8 Pukke

  • 72

    @ ben-die-bul:
    ben , nie watek bedoel nie. In sport bou jy jou span se motivering op. Bulle is nou maar die span met die bete in alles, beste rekord(wen van troffes) , ondersteuners , inovasie, guts, uit die kas dink…………………. So beat die ikons , en jou seisoen maak sin. Magtig nou gaan die Anti Bulle my “disect”

  • 73

    70: skuus my maat as ek so omgekrap is, maar ek het regtig gehoop die pienk dinge is nou verby en dat die unie en borge sou leer uit laasjaar. VERAL dat ons hierdie jaar 75 jaar fees vier. Dink net hoe mooi sou ‘n wegtrui gelyk het wat ‘n kombinasie is van die ou NTVL trui en die huidige Bulls trui ?

    Hoekom kon die bestuur nie ruggraat getoon het en net vir hierdie jaar ten minste nee sê vir Puma om hul pienk toiletpapier in hul holle op te druk nie ! Mad

    Ek is nou so kwaad, ek koop sommer ‘n pienk bulle trui !

  • 74

    Try Hoffman Maritz for the Pukke.. scant consolation

  • 75

    Try to replacement forward Gerber – FNB NMMU are now leading FNB UJ by 20-13 in PE. What drama!

  • 76

    Shimlas 38 / 13 Pukke

  • 77

    Time is up…. one last scrum

  • 78

    VC log na vanaand

    1 Maties 5 5 0 0 58 3 23
    2 Tuks 5 3 0 2 66 4 21
    3 UJ 5 3 0 2 44 4 16
    4 NMMU 5 3 1 1 14 1 15
    5 NWU-Puk 4 3 0 1 35 2 14
    6 Shimlas 4 1 0 3 31 3 12

  • 79

    ben-die-bul wrote:

    Ek is nou so kwaad, ek koop sommer ‘n pienk bulle trui !

    Jis nous jy KWAAAAD ek sal hopelik NOOOOOIT so kwaad word nie
    Belaglik die storie , het jy ons lied gehoor deur Jakaranda Kinder Koor???

  • 80

  • 81

    Well done to NMMU for beating UJ this evening… They have been looking solid this season

  • 82

    @ ben-die-bul:
    Tuks is op 16 na vannaand… nie 21

  • 83

    Final Score: FNB UFS-Shimlas 38 / 18 FNB NWU-Pukke

  • 84

    RugbyFifteen profile

    RugbyFifteen FNB UFS 38 vs FNB NWU 18 after 83 min. Try not converted by Gerhard Nortier for PUKK

  • 85

    So, Tuks won 52 / 0 Wits
    … and the Tuks Young Guns won 114 / 0 Wits Young Guns

  • 86

    grootblousmile wrote:

    Wits Young Guns

    het hulle al die -1000 merk gehaal?

  • 87

    Well done boys! Really proud of the Impis. “@UKZNHC: UKZN 10-9 TUT
    Tswane in sotho is tswene, and in Afrikaans its bobbejaan, says a lot…..

  • 88

    twitters say
    they should have postponed the Pukke game, the guys haven’t drank water in a week! #Potchproblems

  • 89

    82: o ja, dankie jy is reg 16, tweed op die log saam met UJ.

    1 Maties 5 5 0 0 58 3 23
    2 Tuks 5 3 0 2 66 4 16
    3 UJ 5 3 0 2 44 4 16
    4 NMMU 5 3 1 1 14 1 15
    5 NWU-Puk 5 3 0 2 15 2 14
    6 Shimlas 5 2 0 3 51 4 12
    7 Ikeys 5 0 1 4 -49 3 5
    8 Wits 5 0 0 5 -200 1 1

    Tuks speel volgende week UJ, wat sal help bepaal wie eindig 2de op die log.

  • 90

    Ok fellas… I had 2 Varsity Cup Picks way wrong, 2 right, but the margins way wrong….

    … and with that I am out!

    Goooooi Mieliessssssss!

Users Online

Total 37 users including 0 member, 37 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm