ChiefsHighlandersChiefs (13) 19 / 7 (7) Highlanders (Final Score)

The Chiefs and Highlanders did battle in Super Rugby at Waikato Stadium, Hamilton at 08:35 SA Time (06:35 GMT, 19:35 NZ Time).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.

*******************

Scorers:

Chiefs:

  • Penalties – Gareth Anscombe (4)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Tim Nanai-Williams (1)
  • Conversions – Gareth Anscombe (1)

Highlanders:

  • Penalties – 0
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Aaron Smith (1)
  • Conversions – Colin Slade (1)

Teams:

Chiefs: 15 Gareth Anscombe, 14 Lelia Masaga, 13 Tim Nanai-Williams, 12 Andrew Horrell, 11 Asaeli Tikoirotuma, 10 Aaron Cruden, 9 Tawera Kerr-Barlow, 8 Nick Crosswell, 7 Sam Cane, 6 Liam Messam (Capatin), 5 Brodie Retallick, 4 Michael Fitzgerald, 3 Ben Tameifuna, 2 Hika Elliot, 1 Pauliasi Manu.
Replacements: 16 Rhys Marshal, 17 Ben Afeaki, 18 Romana Graham/Fritz Lee, 19 Tanerau Latimer, 20 August Pulu, 21 Charlie Ngatai, 22 Richard Kahui/Patrick Osborne.

Highlanders: 15 Ben Smith, 14 Kade Poki, 13 Jason Emery, 12 Ma’a Nonu, 11 Hosea Gear, 10 Colin Slade, 9 Aaron Smith, 8 Elliot Dixon, 7 John Hardie, 6 Jarrad Hoeata, 5 Josh Bekhuis, 4 Brad Thorn (Captain), 3 Chris King, 2 Liam Coltman, 1 Tony Woodcock.
Replacements: 16 Jason Rutledge, 17 Bronson Murray, 18 Joe Wheeler, 19 Tim Boys, 20 Frae Wilson, 21 Lima Sopoaga, 22 Phil Burleigh.

Referee: Jonathon White (New Zealand)
Assistant referees: Nick Briant (New Zealand), Sheldon Eden-Whaitiri (New Zealand)
TMO: Ben Skeen (New Zealand

109 Responses to Super Rugby: Chiefs vs Highlanders – Live Game Article

  • 61

    @ McLook:
    Wilde manne, die Stadlers! Maar daar is twee groepe, ek is van die Bontes en Vales, vandaar die plaas se naam ‘KleinBontie’. Ma sal van der Westhuizens ken, sy was op Ashkam op skool, saam met oom Daan Rossouw, Sprinboksenter 1956 teen die Wallabies.

  • 63

    @ McLook:
    Oom Faan en Japie (Jacob) Bothma?

  • 64

    Yip GBS today’s players is way fitter than when I played. Faster game with lots more running flat on the defensive line. I would have loved to play the modern game.

  • 65

    @ McLook:
    Prof Chris Barnard en n Spaanse prins het een jaar daar gaan jag met n klomp Kaapse en oorsese pelle, gaan sit Hans Human onder n kameelboom met n tamatie op sy kop a la William Tell, blikbeker KWV innie hand, sodat Henry Brink kan kyk of sy .222 reg ingestel is….gedog hy maak n grap, toe skiet Henry die tamatie van sy kop af!
    Oorsese gaste het hulle omtrent bek@k van skrik….

  • 66

    Pietman@63. Oupa se suster was Japie en Faan Bothma se ma. Die Bothmas van Gensbokkie en Mara het langs oupa wat op Eersterus was geboer. Ek ken vir Wilhelmina Stadler. Hy was een van die eertse boere wat met wild geboer het in daai omgewing. My mas sal die Avanants geken net. Pa was ‘n onderwyser op Askham in 1958 tot 1960.

  • 67

    Sorry nie Wilhelmina nie maar Wilhelm.

  • 68

    2Nd Half On….

    Colin Slade misses another sitter at goal

  • 69

    Slade offside… otherwise he was right through with an intercept

  • 70

    @ McLook:

    Ek ken oom Japie goed. Was al; op Mara ook. Daai ou oom van Gemsbokkie was n bedonnerde ou kerel, vertel my ma ons, legende! Baie jagstories oor hom, my pa was polisieman op Witdraai (Askham), jou mense sal hom ken, bekend as die ‘Singende polisieman oppie Kameel’, pa het altyd kitaar gespeel op patrollie.
    Hierdie naweek hoeka Boesmanfees op Ashkam, kyk vandag se Volksblad.

  • 71

    Anscombe misses left with a long range attempt

  • 72

    Pietman @ 65. Hehehe hoe leaker lag ek nou. Ja ek kan die glo van daai spel. Rof. Neefs loop mos eendag in die veld met die windbukse. Voortste een Skop sand terug. Agsterse een se stop dit of skirt nou in die gat. Nou skiet se Japie wat voorloop. Agsterste Neefs druk loop in boud en trek die sneller. Jaap val op die ground en wil weet wat doen jy dit voor? Jy se dan ek moet. Hulle moes vir Jaap met die Jeep gaan haal. Wilde lot.

  • 73

    Pietman@70. Jou was Pa was nie dalk die berugte Mr Koekemoer nie?

  • 74

    Dixon No8 is quite a lively player.

  • 75

    72 @ McLook:
    Hahahaha

    Met soveel wind innie hol sal hulle ‘n ou se ingewande bars…

    Ek onthou ‘n hofsaak wat my baas, “Blink Dawid Diamante” Swanepoel gedoen het op Delmas. ‘n Tatta op die steenkoolmyn het sy mater se kool stowwe afgeblaas na skof met daai mynkompressors se hosepipe, speel-speel druk hy toe die hosepipe teen die ou se holle en blaas die ou op…. bars toe al die ou se ingewande… mors-flokken-dood.

    Moordsake en kakkas en hare….

  • 76

    @ McLook:
    Nee, Koekemoer was sy sersant, pa was konstabel, ek ken daai storie! Waar hy oom Japie gebel het oor die volstruisjag, en oom Japie gese het ‘jou koek sal ek ontsien maar op jou moer sal ek jou speel’!

  • 77

    Lots of running but both sides are defending well.

  • 78

    @ McLook:

    ‘Hoor hier Mr Koekemoer, jy sal nie weer die voorreg he om tussen die vier bakens van Gemsbokkie te pis nie, gehoor’, seg oom Japie vir die sersant.

  • 79

    Chiefs almost over…

    TMO

    Think he was short

  • 80

  • 82

    Chiefs now with lots more possession and pounding at the Landers line….

    Penalty Chiefs, after a long advantage

  • 83

    Chiefs is nou woes! Hulle MOET score…

  • 84

    Pietman@76. Yip dis die storie waaraan ek dink. Hy (oom Japie) het ook gese. “tussen Gensbokkie se vier bakens sal jy nie weer pis nie”.
    GBS@75. Hahaha. Ja my oom het sy niggie se maag ook so vol lug geblaas om te kyk sy sal dryf in die plaasdam. Was hospitaal stories maar Nig het dit darem oorleef.

  • 85

    Chiefs 16 / 7 Highlanders

  • 86

    84 @ McLook:
    Bwahahahaha…

    Om te kyk of sy sal dryf in die plaasdam…. goeie ene.

    Hehehehe

    Flok, mens kry annerste donners….

  • 87

    13 Minutes to go in the match.

    Does not look like bonus points either way

  • 88

    Chiefs scrum penalty, straight in front…. will take it out to a 12-point margin

  • 89

    Jinne Pietman ken daai mr Koekemoer storie nou al vir 40 jaar. Altyd gedink dis sommer net ‘n storie. Hier ontmoet ek nou iemand direk betrokke by ie storie. Wereld is klein.

  • 90

    Chiefs 19 / 7 Highlanders

Users Online

Total 149 users including 0 member, 149 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm