EP Kings (6) 6 / 16 (0) Cheetahs (Final score)

The Eastern Province Kings and Toyota Free State Cheetahs did battle in the 2nd Currie Cup Premier Division Promotion / Relegation game at Nelson Madela Bay Stadium, Port Elizabeth at 19:10 SA Time (18:10 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 on TV in SA.

*******************

Scorers:

EP Kings:

  • Penalties – George Whitehead (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – 0
  • Conversions – 0

Cheetahs:

  • Penalties – Nico Scheepers (3)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Sias Ebersohn (1)
  • Conversions – Nico Scheepers (1)

Teams:

Eastern Province Kings: 15 Michael Killian, 14 Norman Nelson, 13 Paul Perez, 12 Siyabonga Mangweni, 11 Siviwe Soyizwapi, 10 George Whitehead, 9 Falie Oelschig, 8 Devin Oosthuizen, 7 Wimpie van der Walt, 6 Conraad Britz, 5 Rynier Bernardo, 4 Darron Nell (Captain), 3 Andre Schlechter, 2 Hannes Franklin, 1 Schalk Ferreira.
Replacements: 16 Frank Herne, 17 Lizo Gqoboka, 18 David Bullbring, 19 Mpho Mbiyozo, 20 Scott Mathie, 21 Wesley Dunlop, 22 Scott van Breda.

Free State Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Rayno Benjamin, 13 Robert  Ebersohn (Captain), 12 Philip Snyman, 11 Raymond Rhule, 10 Sias Ebersohn, 9 Sarel Pretorius, 8 Philip van der Walt, 7 Davon Raubenheimer, 6 Hendro Scholtz, 5 Izak van der Westhuizen, 4 Francois Uys, 3 Ross Geldenhuys, 2 Hercu Liebenberg, 1 Marcel van der Merwe.
Replacements: 16 Hercu Liebenberg, 17 Schalk van der Merwe, 18 Carl Wegner, 19 Hendrik Venter, 20 Tewis de Bruyn, 21 Barry Geel, 22 Nico Scheepers.

Date: Friday 26 October
Venue: Nelson Mandela Bay Stadium, Port Elizabeth
Kick-off: 19:10 SA Time (18:10 GMT)
Expected weather: Overcast with a chance of rain. High of 20 °C, low of 11°C. Winds from the SSE at 15 to 35 km/h.
Referee: Craig Joubert
Assistant referees: Quintin Immelman, Cobus Wessels
TMO: Johann Meuwesen

215 Responses to Promotion / Relegation: Eastern Province Kings vs Toyota Free State Cheetahs – Live Game Article

1 2 3 8
  • 1

    Gooooooooooo Cheetahs!

    The only King out there tonight, will be the King Cheetah! I Wish the Staat well, I wish them another mighty win against the EP Kings!

  • 2

    VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAT!
    I won’t be in for this man shaming as I have dinner at the Grand Roche tonight.

  • 3

    GO VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!

    Cheetahs should do it easy.

  • 4

    Go Cheeeeeeeeeeetahs! Die Wit Tornado kom weeeeeeeer!

  • 5

    4 @ Cheetah4eva:
    “Die Wit Tornado”…. hehehe

    Klink soos een of ander rofstoeier van weleer!

    Onthou julle die Gemaskerde Donner, ek bedoel Gemaskerde Wonder?

    Rofstoei is so kruising tussen acting, ballet, stoei en te ernstig boom rook…. alles in een!

  • 6

    5 @ GBS,
    Lol, wrestling was a noble sport till about 1970, then it became a circus. My grandfather was SA wrestling champion, and retired undefeated. The great Jan Wilkens trained under him initially in Bloem many years ago.

    The Cheetahs were often refered to as “die Wit Tornado” We played like one last weekend, sometimes so fast that we passed the ball behind the player Overjoy

    Poor ol Sowy is deluded, the Kings may get an even bigger hiding, he has taken one of their better loosies of (du Preez), and puts that thug Perez at 13? WTF, Ebersohn will have a cuppa, before deciding which side to go past him lol

  • 7

    6 @ Cheetah4eva:
    The only REAL and FAIR wrestling in the world is amature wrestling…

    No sights and scenes, all for real, no showmanship… and the result is not fixed long before the match takes place.

    Jan Wilkins was a sham, just like all rofstoei monkeys are these days.

    OK, so they had and have to be fit and in some type of condition to be able to rofstoei (you can’t call it fight) and have to be big and look scary… but that’s about it.

    Some of you okes bitch and moan incessantly about referees in rugby and how they “fix” or “influence” the outcome of matches to go a certain way…. well with rofstoei, not only was and is the ref fully into the “fixing sham”, but both fighters in a fight are accomplices to the “fixing sham” as well…. as is their managers, promotors, the organizers and the judges of the bout.

    It is the biggest lot of showmanship bollocks in the world! It is not a sport, it is just entertainment for the dimmwitted and the demented fools of the world!

    Al wat REGTIG rof is in rofstoei, is die rowwe dom flokkers in die crowd!

  • 8

    @ grootblousmile:
    Speak softly bru, don’t go go saying that to the faces of Bull Hefer, Manie Maritz, Willie Liebenberg, Mr X (Percy Hall, Natal), Wildeman van die Kalahari, Ski Hi Lee, Ali die Bose Turk, or Mike Schutte…..they will tear out your poopstring thhrough your nostrils in no time!!!

    And then there were the likes Abraham Geldenhuys, Roy Spies, Clifford and Skattie Etsebeth et al from Epping, the last true amateur legends of the sport.

  • 9

    @ Pietman:
    Moenie my Oom vergeet nie, Jan Wilkens, Geboer op Fochville, doer naby Carltonville

  • 10

    8 @ Pietman:
    Piet,

    Ek sal vir daai rofstoei ouens in hulle gesigte sê, daai is nie ‘n sport nie, en dat dit ‘n gekookte spul is!

    As daai buffels ‘n greintjie ordentlikheid en eerlikheid in sy geraamte het, kan hy dan maar vir my reguit in die oë kom staar, en vir my probeer vertel dis nie ‘n kookspul nie.

    Ja hulle is groot en sterk, en ja hulle sal my seker kan breek as hulle wil… anders sou niemand in hulle belang gestel het om die vermaaklikheidskak te doen nie!

    Maar vir manne soos Abraham Geldenhuys, Roy Spies, Cliffie en Skattie Etzebeth wat ware stoeiers was en is, wat die waardes van amateurstoei hooggehou het en steeds hoog hou, DAAI is die KRAGMANNE, daai is die sportmanne. Sit hulle teen Mr X en die klomp rofstoei pretenders….. en hulle sal daai lot rofstoei moegoes met die maskertjies en byname opflok sonder om te sweet.

    Jy ken my ook goed genoeg, en jy weet ek sal vir die ou reguit vertel hy is besig met ‘n kookspul!

  • 11

    @ grootblousmile:

    Nee Man Jan was ok, was reg op die einde toe hy moes stooi teem HUlh Hogan, ek het hom baie gaan kyk in die selfe tyf vir Percy Hall gaan kyk, Percy was ook baie goed.

  • 12

    @ grootblousmile: Rudi, Youtube Clips blocked again??

    I posted a clip on the other thread but it only shows the link??

  • 13

    @ Sharks_forever:
    Wraggies, jou oom, kan jy nou meer? Sy dogter het ook gestoei, ek bedoel jou niggie dan
    Amazed

  • 14

    @ grootblousmile:

    Tarzan Jacobs van Upington! Was eers Wildeman van die Kalahari, Martiens Jacobs. Hulle Jacobse boer steeds daar innie Molopo op Rooiwal. Ek het die een ou oom geken, die ouer broer.

    Maar wat ek eintlik wou se is: MOER HULLE WEER CHEETAHS!!!!!
    Hoe lyk die weer daar in PE, btw?

    CHEETAAAAAAAAHS!!!!!!!!!!!

  • 15

    12 @ Sharks_forever:
    You posted it wrong, I corrected it, it works

  • 16

    @ Pietman:
    LOL yup maar gelukig nie te lank nie

    As kind was ek baie op sy plaas, my Pa se broer, my ander Oom het op Carltonville gebly, Dood aan Myn kanker lol

    What ever they call it lol, asbes terring of its lol

  • 17

    Mmm..ek sienie manne stoei mooi met mekaar vnaand.

    Go OP!!!!!!

    Doenit virre Port Allfred en allie mooi plekke wat vnaand innie water moet slaap…

  • 18

    14 @ Pietman:
    Nee, ek weet gladnie hoe lyk die weer daar in PE nie… sal netnou sien

  • 19

    @ grootblousmile:
    thanks boet, I was not sure, appreciated

  • 20

    @ grootblousmile:

    En daai anties langs die kryt wat so gil en Texan Plain rook en hulle blind staar teen die bultende voorkant van Tarzan se noupassende stoeibroekie, daai was die dae van rofstoei my bru!!!

  • 21

    17 @ fender:
    Hello Kitaarsnaar!

  • 22

    @ fender:
    Ja hel, lyk woes daar op Boesmansriviermond en omgewing….soos jy se, pragtige deel van die land, maar erge reenskade van wat ek van hier af op die internetnuus kan sien.

  • 23

    20 @ Pietman:
    Aunties soos daai moes kleintyd gesteriliseer geword het, om te verseker hulle konnie aanteel nie!

    Jeeeez, mens kry darem commin mense… of Kommin met ‘n hoofletter “K” soos my ma sou gesê het!

  • 24

    @ Sharks_forever:
    Thysis, of soiets, longe wat versteen van die roet onder in die myn.

  • 25

    Ons was studente by Tuks toe gaan ons een aand na so rofstoei ding in Germiston… maar ons gaan toe met voorbedagte rade soontoe…

    Ons besluit ons sal in elke geveg skree vir die ene wat NIE die crowd favourite is nie…

    Ons maak ons toe maar sterk met paar doppe voor die tyd….

    Anyway, daai crowd wou ons naderhand aanrand, soveel so dat ons maar ons lemoene moes vat en boggeroff, anders was ons vattup gewees daai aand! Hel maar ons het sports gehad daai aand!

  • 26

    @ grootblousmile:
    Daai rugby-anties op Blanco by Geelhoutboomberg CAW net so woes soos die stoei-anties, een het ons vleuel met n sambreel gemoer langs die kantlyn toe ons eenkeer daar gaan toer het.
    En moenie praat van Iscor-klub nie en daai dames van die Wes nie, ou Mike Schutte was hulle een voorry. Maar vrouens langs die kantlyn was gevaarliker as die spelers……

  • 27

    Jis Piet,

    ‘n Deel vannie N2 tussen PE en G/Town heeltemal weggespoel en die pad sal ees weer in Desember oop wees.

    Groot skades oral langsie kus met daai riviermonde.

  • 28

    @ Pietman:
    Hehehehe

    Blanco, daar in George het so bos, klomp aangeplante bome en shit…. ek het menige smokkelaar wat daar hulle drank en dagga versteek het verdedig innie hof!

    Hahaha

    Ja, self op my tyd ‘n game of 2 teen Yskor gespeel…. rowwe boggers, met rowwe supporters…. sulke regte ysterbyters.

  • 29

    Hulle het mos in ‘n onderhoud vir Mike Schutte gevra wat doen hy gewoonlik na ‘n fight…

    Hy sê toe “Ek bloei!”

    Hahaha

  • 30

    @ grootblousmile:
    Janee, dis kuksoek daai, aan die Oosrand nogal!

    Laat kom die game updates asb, ek gaan op vipbox probeer kyk,,,,faark, ek sit nog met n pap battery op die nuwe kar ook kan jy glo, morsdoodvrek; moet dit nog na die wedstryd gou uitsorteer. Erens trek een van al daai fancy gadgets krag af (dis hoekom ek maar net glo aan n plein Valiant Regal, Ford Fairlane of Chev Impala sonder foefies en fieterjasies!)

1 2 3 8

Users Online

Total 42 users including 0 member, 42 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm