Sharks (12) 18 / 25 (16) WP (Final Score)

The Sharks and DHL Western Province did battle in the Currie Cup Final, Premier Division at Mr Price Kings Park, Durban at 17:00 SA Time (15:00 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

*******************

Scorers:

Sharks:

  • Penalties – Patrick Lambie (6)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – 0
  • Conversions – 0

WP:

  • Penalties – Demetri Catrakilis (3), Joe Pietersen (1)
  • Drop Goals – Demetri Catrakilis (2)
  • Tries – Juan de Jongh (1)
  • Conversions – Demetri Catrakilis (1)

Teams:

Sharks: 15 Louis Ludik, 14 JP Pietersen, 13 Paul Jordaan, 12 Tim Whitehead, 11 Lwazi Mvovo, 10 Pat Lambie, 9 Cobus Reinach, 8 Keegan Daniel (captain), 7 Willem Alberts, 6 Marcell Coetzee, 5 Anton Bresler, 4 Steven Sykes, 3 Jannie du Plessis, 2 Craig Burden, 1 Tendai Mtawarira.
Replacements: 16 Kyle Cooper, 17 Wiehahn Herbst, 18 Jandré Marais, 19 Jean Deysel, 20 Charl McLeod, 21 Meyer Bosman, 22 Odwa Ndungane.

Western Province: 15 Gio Aplon, 14 Gerhard van den Heever, 13 Juan de Jongh, 12 Damian de Allende, 11 Bryan Habana, 10 Demetri Catrakilis, 9 Nic Groom, 8 Duane Vermeulen, 7 Don Armand, 6 Deon Fourie (captain), 5 De Kock Steenkamp, 4 Eben Etzebeth, 3 Frans Malherbe, 2 Scarra Ntubeni, 1 Steven Kitshoff.
Replacements: 16 Deon Carstens, 17 Brok Harris, 18 Wilhelm van der Sluys, 19 Jebb Sinclair, 20 Louis Schreuder, 21 Marcel Brache, 22 Joe Pietersen.

Date: Saturday 27 October
Venue:  Kings Park, Durban
Kick-off: 17:00 SA Time (15:00 GMT)
Expected weather: Overcast with a chance of rain, 17 C, wind of 15k/ph
Referee: Jaco Peyper
Assistant referees: Christie du Preez, Stefan Breytenbach
TMO: Johann Meuwesen

454 Responses to Currie Cup Final: The Sharks vs DHL Western Province – Live Game Article

  • 31

    Final Score: WP Under 19 (10) 22 / 18 (3) Blue Bulls Under 19

    So, WP take the Junior Cup

  • 32

    So WP is 1-0 voor.

    Het hom so voorspel in die week, nou vir die 0/21’s

  • 33

    Ah no thats a pity we lost the u19s GO BLUE BULSS U21s. Time to head back out again soon so enjoy the rest of the rugby all.

  • 34

    Hey Fellas finally made it back onto a decent rugby blog. Lets hope its a great game of rugby this afternoon even though its been raining.

  • 35

    34: hallo Piesang, sterkte met jou span.

  • 36

    @ bdb: Dankie BDB goed vertoning deur die onder 21 van Bulls.

  • 37

    1 elk vir die Bulle en WP.

    Nou vir die grote, en as elkeen ‘n beker kry vandag, behoort die Sharks hom te vat.

    Net een rede waarom Sharks hom dalk nie gaan vat nie: Habana.

    Hoop ons sien mooi rugby.

  • 38

    Howzit from a leka sunny Stellenbosch! Baie geluk aanie Sharks mettie kerriekoppie!

  • 39

    @ Bananaboy:

    Now THIS is a blast from the past, Skopskiet’s comrade from 5SAI if memory serves?
    All the way from ‘the home of our fathers’….. Approve
    Welcome, good to see you again!

  • 40

    @ kwaailight:
    Sunny in CL? Wow! I can just imagine Simonsberg right now after the rains.

  • 41

    @ bdb:

    Ja, Habana se gelukkige veld….wie kan ooit die 2009(?) finaal vergeet.

  • 42

    41: 2007, mees dramatiese einde ooit aan ‘n finaal.

    38: nee man, jy moet hoop tot die 83ste minuut.

  • 43

    Currie Cup u21 final RESULT: Bulls 22 – 13 WP

  • 44

    @ bdb:
    Daar was een meer dramatiese ene, laaaaank voor ons tyd, in my pa se dae, hy praat nou nog daarvan. WP het voorgeloop met een punt in beseringstyd toe NTvl n doellose skop veldop skop, die bal rol, rol, rol na die kantlyn toe, WP-heelagter Con de Kock draf luilekker nader en wil dit net oor die kantlyn tik….die bal hop binne toe en hy skop dit heel mis!
    Du Plessis, Ntvl-vleuel gryp die bal en druk en wen die Curriebeker voor De Kock se neus….snaakse ding n rugbybal.
    De Kock het nooit weer WP gespeel nie.
    My pa en oupa het altyd oor daai dag gesels….

  • 45

    @ bdb:
    42
    Ek traai bietjie tiektak … if they read this … and go party … and do not pitch up … wd may win … hehehe
    40
    Pietman … Oom Simon staan mooi en knipoog vi my … 🙂

  • 46

    En Jannie Engelbrecht wat twee keer met n afskouer gaan druk het teen Ernst du Plessis om vir WP die beker te wen…

  • 47

    @ kwaailight:

    Ai tog, verlang ek nou na die Eersterivier se walle, my Anglia en Huis Madelein se nooientjies…..en n glas Tassies in ‘Tollies’ daarna!

  • 48

    @ Pietman:
    47
    Tollies is gladnie meer wat hy was nie … maar die meisies? … wel dis weer somer … die dresscode is gaaf … 🙂

  • 49

    Hellooooooooooooo

    Flok, had enough EEN-Jaar verjaarsdagparty to last me a lifetime!

    Goooooooooooo Rugby!

  • 50

    @ kwaailight:

    Eerste Dros was by Tollies, destyds het die Coetzenberg Hotel aan Quinton Painter behoort, en toe maak twee Duitsers n klein braaiplek in die plek oop genaamd ‘Die Dros’. En dis waar die restaurantgroep begin het, ek dink daai Duitsers besit nog steeds die franses landswyd.

  • 51

    Pietman …. het vergeet … daar loop nou-en-dan nogge Anglia ook … 🙂
    En daar is baie ander lekker plekke omme koue weg te sit!

  • 52

    @ kwaailight:
    Daai tyd kos n bottel Tassies 30c (1976)!

  • 53

    Hoekom sien ek NTVL in hierdie threat? Blou Bulle laat julle trap niemand wil na julle ou kak luister van Naas Botha dropping op die history channel Proooooooooooooooooooooooooooooooooooooovince!!!

  • 54

    Ek sien n ‘Bliksem’ loer vir ons, wie de ‘Donner’ is dit, hehehehehe!

  • 55

    Plum being very humble, but c’mon, any realist knows the outcome of this game.

  • 56

    Dankie Mellet, sê hy daar op SS nou net, die waarheid kom uit hoe eenogig Lawrence laasweek was. Natuurlik sou Sharks gewen het, baie beter span gewees, maar Lawrence het duidelik vir die tuisskare geblaas.

    Maar dit is verby, sterkte aan die twee spanne, mag die beste span wen.

    Vraag is net, watter rol gaan die belangrikste man op die veld (ongelukkig, maar waar !), MNR. DIE REF speel ?

  • 57

    53: gaan keo toe, hier gaan met jou gebeur wat jou naam is, mannetjie.

  • 58

    @ Bliksem:
    Anyway, welkom Bliksem, hou aan met jou dinge dan gaan ons nog groot pelle raak hier op RT! Smile
    RT is n site vir alle ondersteuners van alle spanne, hier praat ons RUGBY my maat!

  • 59

    53 @ Bliksem:
    Spoony….

    Hierdie is nie ‘n Fight Club site nie… pasop!

  • 60

    @ Pietman:
    Ja Hein het Die Dros begin … moerse groot, lang ou … vergeet nou wat sy van is?

Users Online

Total 50 users including 0 member, 50 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm