Waratahs (5) 15 / (9) 19 Brumbies (final Score)

The Waratahs and Brumbies did battle in Super Rugby at ANZ Stadium, Sydney at 11:40 SA Time (19:40 Sydney Time).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.

*******************

Scorers:

Waratahs:

  • Penalties – Berrick Barnes (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Tatafu Polota-Nau (1), Berrick Barnes (1)
  • Conversions – Berrick Barnes (1)

Brumbies:

  • Penalties – Zack Holmes (2), Jesse Mogg (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Henry Speight (1)
  • Conversions – Zack Holmes (1)

Teams:

Waratahs: 15 Adam Ashley-Cooper, 14 Lachie Turner, 13 Rob Horne, 12 Berrick Barnes, 11 Drew Mitchell, 10 Bernard Foley, 9 Grayson Hart, 8 Wycliff Palu, 7 Chris Alcock, 6 Dave Dennis, 5 Kane Douglas, 4 Dean Mumm, 3 Paddy Ryan, 2 Tatafu Polota-Nau, 1 Benn Robinson (captain).
Replacements: 16 John Ulugia, 17 Jeremy Tilse, 18 Sitaleki Timani, 19 Lopeti Timani, 20 Brendan McKibbin, 21 Tom Carter, 22 Tom Kingston.

Brumbies: 15 Robbie Coleman, 14 Henry Speight, 13 Andrew Smith, 12 Pat McCabe, 11 Jesse Mogg, 10 Zack Holmes, 9 Nic White, 8 Ben Mowen (captain), 7 Michael Hooper, 6 Peter Kimlin, 5 Sam Carter, 4 Scott Fardy, 3 Dan Palmer, 2 Stephen Moore, 1 Ben Alexander.
Replacements: 16 Anthony Hegarty, 17 Ruaidhri Murphy, 18 Leon Power, 19 Ita Vaea, 20 Ian Prior, 21 Tevita Kuridrani, 22 Cam Crawford.

Referee: Keith Brown (New Zealand)
Assistant referees: Andrew Lees (Australia), Julian Pritchard (Australia)
TMO: George Ayoub (Australia)

113 Responses to Super Rugby: Waratahs vs Brumbies – Live game Article

  • 31

    @ GoBokkeAndIreland:
    I hear you, Greyling is a strong brute from the tobacco fields of Potgietersrus, they breed them tough down in that valley.
    But he is a bit of a meanie tough, and he doesn’t seem to enjoy what he is doing on the field, rarely if ever smiles, just growls at his opposite number…..maar ek val liewer in sy kuk as in sy hande, ek se jou!

  • 32

    @ ashley:
    Hy praat van bidibi se voodoo pop.

  • 33

    Penalty shot at goal for the Brumbies again

  • 34

    turk @ 32
    ooooooooooo
    gedog die ouens wil jou slag, hehehe

  • 35

    Jesse Mogg slots it

    Brumbies 6 / 0 Waratahs

  • 36

    @ grootblousmile:
    Yip – I noticed him, while trying to avoid looking at, and hearing the name . . . Wynand. Despite the local sentiment, must say – Bok rugby looks really good, both for the current season and the future – tons of young stars on the rise. Hope the good young players continue to perform.

  • 37

  • 38

    20: jy is heeltemal reg YT, ek is soos ‘n vader vir Spies en MS, ongeag dat hul my glad nie ken nie. Die twee seuns speel nie naastenby so goed soos hul werklik is nie, soos die kampioen materiaal wat hul is na ‘n klomp super en CB titels. Ek vir een sal glad nie ongelukkig wees as HM hulle drop of van die bank af speel nie, gee ander ouens ‘n kans dan sien ons. Maklik om klippies te gooi van die kant af.

    Een ding wat ek egter nooit sal doen nie, is om hul weg te gooi as k_k nie, ja sal hul erg kritiseer maar nooit weggooi nie, want ‘n vader het altyd sy kind (span/spelers) lief, gee nie om hoe hulle jou (en jy hulle) baiemaal teleurstel nie.

    Maar ja, YT, ek het ‘n vermoede jy heg nie veel waarde aan vaderskap en trou wees nie, so jy sal nie verstaan nie, neem maar net kennis. 😉

  • 39

    Come on Waratahs!

    Moer die Ponies, ek like hulle flokkol!

  • 40

    @ Pietman:
    Hahaha – very . . . colourful description!

  • 41

    Tryyyyyyyyy Polota-Nau

  • 42

    Brumbies 6 / 5 Waratahs

  • 43

    @ bdb:
    Ek trek maar jou beentjie ou maat.
    Joune en Gbs tesame sodat julle in mekaar se arms jan val. Wink

  • 44

    31: hehe, goed gestel. As hy net sy skrumtegniek kan verbeter kan hy en Coenie goeie impakspelers wees vir die Bokke.

    JJE, Dean en Zane het my beindruk van die Bulle, die res was middelmatig tot swak. Sharks was almal goed, veral Kanko en Marcel en die hele voorry.

    Dit was die Sharks se aand, maar hulle en die Bulle se probleem is dat hulle een wedstryd goed is en dan hondsleg die volgende een. Sharks staan bonuspunt verloor af teen Leeus en dan die volgende keer wen hul die Bulle met vier driee. So ook die Bulle, wen met bonuspunt teen Staat en verloor weer teen Sharks sleg.

    Stormers is ons beste kans vir ‘n SA span om super 15 te wen, want hulle is ten minste konsekwent, al is dit ‘n vervelige drieelose wedstrydplan, hulle voer dit goed uit. Of hul al die pad kan gaan soos die kampioen Bulle van 2007 en 2009 en 2010, sal ons moet sien. Bulle moes ook eers 2 keer verloor in die semi’s voor hul kon wen, dalk is dit die Stormers se jaar ?

  • 45

    43 @ The_Young_Turk:
    Hey, ek issie ‘n Stormers supporter nie, ek val net in my vrou, Handbriekie, se arms…. hehehe

    … en jy kan maar vir Pietman vra, hoe en wie sy is… so kort, besige dametjie, wattie kak vattie!

  • 46

    Jeez thought Brumbies were 53 on the log and this was a must win game for them. They on 54 so all they need to do is only pick up a bonus point and that will secure them top of their conference.

  • 47

    Brumbies penalty and Zack Holmes slots it

    Brumbies 9 / 5 Waratahs

    Lemoenetyd

  • 48

    Go Brumbies.

  • 49

    @ grootblousmile:
    @45

    Ja wragtag, sy en daai ‘rooikop’ van my hol ewe vinnig van kombuis tot voorkamer, patryskuikens se moses, man het n vangnet nodig om hulle aan te keer en te kom sit…..maar hulle hou ons jonk en oppie tone anders jaag ons net nonsies aan Angel @ grootblousmile:

  • 50

    43: YT, is dit jy daar in die nuwe Vodacom advertensie (‘super gees’ ene), daai Stormertjie wat in die trein sit sonder die borshare ? hhehee

    Happy-Grin

  • 51

    bdb @ 50
    😀

  • 52

    @ bdb:

    @50 Ja dis hy, hy het sy borshare afgeskeer om daai tattoo van Tafelberg meer sigbaar te maak….

  • 53

    @ bdb:
    Ek kan dit nie hier oorsee sien nie, so sal nie beslis kan se nie Wink

  • 54

    52 @ Pietman:
    😆 hehe.

  • 55

    49 @ Pietman:
    Janee, ek en jy HET iemand nodig wat ons briek, ons het heeltemal te veel spoed.

    Ons het dit mos die vakansietjie weer gesien, ons het daai 2 Stormers (Kickers & Beanie) opgekuier!

  • 57

    53: gaan soek by youtube onder vodacom advertensies, dink hy sal daar wees.

  • 58

    @ grootblousmile:

    Ek het gesien die Elginmense kyk ons so grootoog, vrou se ons het te woes en te laat aangegaan, dink ek is 4 vm daar by jou weg, met n moerige vrou, hehehehe!

  • 59

    52 @ Pietman:
    Hy het seker ‘n tattoo van ‘n pizza of 2 ook iewers…. en ‘n “dagger” op sy arm

  • 60

    Cheers all – thanks for the great entertainment and enjoy the rest of the day. GO Stoooooooooooooooooormers!

Users Online

Total 83 users including 0 member, 83 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm