Brumbies (13) 16 / (21) 30 Blues (Final Score)

The Brumbies and Blues did battle in Super Rugby at Canberra Stadium, Canberra at 07:30 SA Time (15:30 Canberra Time).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.

*******************

Scorers:

Brumbies:

  • Penalties – Zack Holmes (2), Jesse Mogg (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Henry Speight (1)
  • Conversions – Zack Holmes (1)

Blues:

  • Penalties – Piri Weepu (2), Michael Hobbs (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Liaki Moli (1), Daniel Braid (1), Hadleigh Parkes (1)
  • Conversions – Piri Weepu (3)

Teams:

Brumbies: 15 Jesse Mogg, 14 Henry Speight, 13 Andrew Smith, 12 Pat McCabe, 11 Joe Tomane, 10 Zack Holmes, 9 Nic White, 8 Ben Mowen (captain), 7 Michael Hooper, 6 Peter Kimlin, 5 Sam Carter, 4 Scott Fardy, 3 Dan Palmer, 2 Stephen Moore, 1 Ben Alexander.
Replacements: 16 Anthony Hegarty, 17 Ruaidhri Murphy, 18 Leon Power, 19 Fotu Auelua, 20 Ian Prior, 21 Tevita Kuridrani, 22 Robbie Coleman.

Blues: 15 Charles Piutau, 14 Lachie Munro, 13 Francis Saili, 12 Ma’a Nonu, 11 Hadleigh Parkes, 10 Michael Hobbs, 9 Piri Weepu, 8 Luke Braid, 7 Daniel Braid, 6 Chris Lowrey, 5 Steven Luatua, 4 Liaki Moli, 3 Charlie Faumuina, 2 Kevin Mealamu (captain), 1 Tony Woodcock.
Replacements: 16 Tom McCartney, 17 Tevita Mailau, 18 Andrew Van der Heijden, 19 Peter Saili, 20 Alby Mathewson, 21 Orene Ai’i, 22 Sherwin Stowers.

Referee: Jonathon White (New Zealand)
Assistant referees: Ian Smith (Australia), Julian Pritchard (Australia)
TMO: Matt Goddard (Australia)

61 Responses to Super Rugby: Brumbies vs Blues – Live Game Article

  • 31

    GBS is meer van n skinker as n drinker…EK is gewoonlik die outjie wat aan die anderkant van die toonbank staan….. Beer @ ashley:

  • 32

    28 @ ashley:
    Nei man, ek het so mini-breathelizer dingetjie aan my Blik Met Wiele se sleutel…. en ek het hom geblaas voor ek gery het… en ek was nog mooi binne die skaal…. ek seg vir jou dissie sonner slaap ding!

  • 33

    pieta @ 31
    staan, sit of lê, maa ek like oek meer vannie anner kant vannie toonbank, lol

  • 34

    31 @ Pietman:
    Bwahahaha

    Ek gaan jou quote met daai ene van nou af… ek is meer ‘n skinker as ‘n drinker….. hehehe

  • 35

    gbs @ 32
    is jy seker daai ding was aan? Happy-Grin

  • 36

    20 minutes left in the game
    come-on blues

  • 37

    brumbies looking out of ideas at the momemt

  • 38

    @ grootblousmile:
    @30
    Ou Sersant is n goeie ou, ken hom ook al van kinderdae, hy is een van die karakters van Gansbaai.

  • 39

    35 @ ashley:
    Ek hoop so… hy’t nie vir my geskreeu nie, ookie my sleutel weggesteek.. of “Toot ‘n Scoot” of die poelieste gebel nie!

    Hehehe

  • 40

    38 @ Pietman:
    Dit wassie die eerste keer wat ek en Sersant mekaar raakgedrink het nie…. ken hom van iewers af, voor Kleinbaai….

  • 41

    gbs @ 39
    nou hoekom sal jy vir jou ñ ding aanskaf wat soveel kak kan veroorsaak?

  • 42

    41 @ ashley:
    Nee hy’s nuut, ek weet noggie wat hy kan doen nie….

  • 43

    Hier duik Jake se Brumbies ook innie hek, lyk my….soos Sersant…

  • 44

    gbs @ 42
    kla jy of brag jy? 😀

  • 45

    @ grootblousmile:
    Sersant oorspronklik vannie Paarl.
    Wetie of jy dalk met Billy Rautenbach van ‘Wheels of Africa’ in Pretoria kontak gehad het nie, die eerste ou wat Hyuandai karre ingevoer het….hy en Sersant is neefs.
    Ek sien in die koerant SARS is op Billy se spoor, Sersant se hy is iewers in Zimbabwe.

    Terloops, Ashley is ook vannie Paarl, hehehehehe!

  • 46

    41 @ ashley:
    Dis ALLES Handbriekie se skuld…. sit ek nog gister ewe onskuldig oppie ketel toe kry ek ‘n oproep van Handbriekie…

    Nee, sy en een van die bestuurders onder haar is besig om deur hulle allemintige begroting te werk, en daar is hope kak wat moet uitgesort word, syfers wat nie in die regte lyne lê nie, ensovoorts, ensovoorts.

    Sy gaan nou maar met haar tjor na die sespesifieke bestuurder se huis toe sodat hulle daar verder kan werk, want die bestuurder moet huistoe… sy en haar man verwag haar man se broer en die se vrou and nog 2 ander naby tjomme om daar te braai…. en ek en BonzaiGBS en Os en BonzaiHandbriekie moet ook deurkom virrie braai terwyl hulle 2 vrouens werskaf mettie syfers…

    So gehoor, so ingestem, so gedaan….. en toe is my rubberarm mos gedraai vir ‘n kuier, so wat moes ek toe doen?

  • 47

    pieta @ 45
    nie oorspronklik nie, maar ja, eks nou hier!!

  • 48

    @ ashley:
    Lyk my jy het raak gepik met hierdie wedstryd, sover is jy nog innie kol…

  • 49

    45 @ Pietman:
    Lykmy as jy ‘n Paarliet is kan jy een van 2 dinge doen, jy kan OF SUIP of jy kan RUGBY SPEEL….. en ek sny nou nie juis vir Sersant en Asbak uit as rugbyspelers nie…. hahaha

  • 50

    Penalties Blues… and not too difficult either

  • 51

    Blues 30 / 16 Brumbies

  • 52

    gbs @ 46
    “rubberarm” lol, goeie een

  • 53

    2 Minutes to go in the match

  • 54

    @ ashley:

    Ja, ek weet, jy kom daar uit die blommewereld uit…sien Evita het nou die stasie daar op jou hometown in n teater omskep, “Evita se Peron”. Was jy al daar?
    Lekker plek daai, moosa lekker slaguis daar onder by die kruising oppad na Yzer, ek koop altyd pork belly daar. Dis is n dorp waar ek enige tyd sal woon.

  • 55

    Last penalty to the Blues, time is up…. now

  • 56

    Sjoe, 0 uit 2 vir my Bru sover… virrie naweek…. eish

    Game over

  • 57

    Final Score: Blues 30 / 16 Brumbies

  • 58

    As Brumbies nou score vat Vaaljan die jackpot….nee wat, dis overs skedovers.

  • 59

    pieta @ 58
    ja nogal gehoop vir ñ brumbie drietjie op die laaste. nie ñ slegte naweek sover vir my nie (2/2)

  • 60

    #58
    sien ons was net 3 wat mal genoeg was om die blues te back vir ñ wen … ek, slasher en super, lol

Users Online

Total 34 users including 0 member, 34 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm