‘n Paar weke gelede het ons berig oor die manne van Reguit Rugby, wat hulle eie program bymekaarsit, as rugbyondersteuners, om Super Rugby te ontleed en bespreek.

Hierdie week het ons Episode 7, opgedeel in 3 dele, waarna julle gerus kan kyk.

Ondersteun die manne, hulle is rugbyliefhebbers soos ons. Reguit Rugby se webweft kan gevind word by www.reguitrugby.co.za en hulle videos is te sien op www.youtube.com op die Reguit Rugby Channel.

 

 

Episode 7 – Deel 1:

 

 

Episode 7 – Deel 2:

 

 

Episode 7 – Deel 3:

One Response to Super Rugby: Reguit Rugby – Episode 7

Users Online

Total 57 users including 0 member, 57 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm