All Blacks (18) 40 / Springboks (7) 7 (Final Score)

The New Zealand All Blacks hosted the South African Springboks at Westpac Stadium, Wellington, New Zealand at 09:35 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

6 Tries to 1… what else can one say…

Scorers:

All Blacks: 2 Penalties & 2 Conversions Dan Carter, 1 Try Wyatt Crockett, 2 Tries Zac Guildford, 2 Tries Cory Jane, 1 Try Colin Slade

Springboks: 1 Conversion Morné Steyn, 1 Try John Smit

 

Teams:

New Zealand: 15 Mils Muliaina, 14 Cory Jane, 13 Conrad Smith, 12 Ma’a Nonu, 11 Zac Guildford, 10 Daniel Carter, 9 Jimmy Cowan, 8 Adam Thomson, 7 Richie McCaw (captain), 6 Jerome Kaino, 5 Ali Williams, 4 Sam Whitelock, 3 Ben Franks, 2 Andrew Hore, 1 Wyatt Crockett.
Replacements: 16 Corey Flynn,  17 John Afoa, 18 Jarrad Hoeata, 19 Liam Messam, 20 Piri Weepu, 21 Colin Slade, 22 Sonny Bill Williams.

South Africa: 15 Morné Steyn, 14 Bjorn Basson, 13 Adi Jacobs, 12 Juan de Jongh, 11 Lwazi Mvovo, 10 Patrick Lambie, 9 Ruan Pienaar, 8 Danie Rossouw, 7 Jean Deysel, 6 Deon Stegmann, 5 Alistair Hargreaves, 4 Gerhard Mostert, 3 Werner Kruger, 2 John Smit (captain), 1 Dean Greyling.
Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 CJ van der Linde, 18 Ryan Kankowski, 19 Ashley Johnson, 20 Charl McLeod, 21 Wynand Olivier, 22 Odwa Ndungane.

Date: Saturday, July 30
Kick-off: 19.35 (07.35 GMT)
Venue: Westpac Stadium, Wellington
Expected weather: There has been rain about but it seems that Saturday will be partly cloudy with a high of 11°C.
Referee: Alain Rolland (Ireland)
Assistant referees: Stuart Dickinson  (Australia), James Leckie (Australia)
TMO: Garratt Williamson (New Zealand)

254 Responses to Tri-Nations: All Blacks vs Springboks – Game Thread

  • 211

    206: Ek hoor wat jy sê oor Morne, maar ek dink Snorre het met hom gemors met hierdie toer. Hy moes by die huis gebly het, en saam FDP 5 ure ‘n dag sy skepskoppe ge-oefen het waarmee ons die WB kon gewen het. Nou is daardie plan daarmee heen.

    Dalk sal Snorre met Butch begin, met Lambie op die bank.

    Wat Habana betref, is hy glad nie op vorm nie, maar ek sal hom om twee redes wel kies:
    1. hy soek baie werk en sy verdediging is goed.
    2. daardie drie teen die Sharks in die S14 in 2007 … hoe kan ek dit ooit vergeet, so ek beloon die man ! 😉

  • 213

    SA Rugby magazine
    The Springboks missed 33 tackles in Wellington, including six inside their 22 (via @ruckingoodstats).

  • 214

    @ bdb:
    211
    met al die Bulle wat weg gejaag gaan word gaan ons gouer weer n Super rugby wenspan bou.

  • 216

    ek bly die blerie w knoppie bruk

  • 217

    Springboks
    Turn overs and missed tackles cost the Boks dearly in a match where they played good rugby at times, but probably lacked the experience to really make it count.

  • 218

    209: Straus en Coenie is enige tyd welkom, maar dank jou dat hul nie ook opgemors is met hierdie toer nie, en lekker kon uitrus en terugkeer na ordentlike afrigting terug in SA.

    210: stem saam, kom ons wees maar eerlik, as Snorre anders gepaint was, het hy al laaaaaaaankal die skop van agter gekry.

    Nou vra ek: wat gaan twee goeie wenne in SA beteken deur die A-span, as ons dit enigsins met ons krok A span gaan regkry ? Sweet blou bokkerol. As jy sielkundige houvas wou kry, moes jy dit met die S15 en 3N gedoen het, maar ons het nie.

    Al die ander toplande weet verseker wie hul losskakel gaan wees, in SA dobbel ons nog:

    1. MS, dodelike skopper, maar sukkel om die agterlyn oor die voordeellyn te kry
    2. Butch, ‘n sekere 6 punte en geelkaart later
    3. Lambie, die arme jong man word so superman van gemaak, maar het nog eintlik niks bewys nie, en jy doen dit nie ‘n die WB jaar nie.

    Wie gaan die kaptein wees, speel vir Smit en los die beste haker in die wereld op jou bank ?

    Gaan die ouer manne nog perform: Vic, Bakkies, Smit, Burger, JDV, Fourie en Habana ?

    Lyk nie goed nie, en dit lyk asof die gat net dieper raak, hoe meer Snorre praat.

  • 219

    Niemand se iets oor Lambie nie , waarom?????

  • 220

    baai ouens ek gaan nou treur oor n eens trotse bokspan wat oor n periode van 17 jaar in die grond in gepolletiek is .

  • 221

    smallies @ 216
    lol

  • 223

    214: super, die grap is, ek lees die Aussies en die AB’s se blogs, en hul kan nie verstaan dat ons dit eens oorweeg om vir MS uit te laat nie.

    Toe Steyn daardie strafskop misskop, toe was dit sy eerste mis in …. 39 skoppe in die 3N.

    Maar soos ek Div ken, gaan hul MS saamvat om nie te speel nie, maar wel om toksakke te dra. Hy sal nie toelaat dat die Bulle versterk word met te veel Bulle spelers nie.

    Maar as ek so na die skare luister, behoort die volgende bulle weer Loftus toe te gaan om weer ordentlike rugby te speel en goeie afrigting te kry:
    Wors
    Werner
    Stegmann
    MS
    WO
    Basson

    Dankie, dan sien ek sommer weer lekker uit na die CB.

  • 224

    Vanmiddag het ons 2 Currie Cup Game Threads… ene vir 3-uur ene vir 5:05 se game…

  • 225

    bdb wrote:

    Nou vra ek: wat gaan twee goeie wenne in SA beteken deur die A-span

    Ek glo nie ons gaan 2 wenne tuis kry nie , meer belangrik is dat ons nou die verkose A span in vorm speel. As ons nou vas besluit op ons top 22 moet ons probeer om hulle as n eenheid saam te speel. Al gaan die eerste game sleg moet ons vasbyt met hulle. Dus moet die span wat volgende gekies word die een wees wat ons dink die finaal kan wen.

  • 226

    @ bdb:
    223
    Ja die CB gaan makliker op die oog wees. Morne word nou op die verkeerde tyd rond gedonner. Gee Hom weer Spies en FdP en jy sal sy waarde sien.

    So by the way het iemand op hierdie toer vir Spies uit die span gespeel?

  • 228

    @ smallies72:
    Ashley het my kwaai beindruk die jaar ek glo ook sy Springbok trots het hy vandag bevestig, gee hom n sterker pak om saam te speel en hy kan dalk soos die AB grotes groot gate slaan

  • 229

    226: Snorre gaan met White se kallers probeer om die WB te wen, so kom ons kyk, dalk gebeur daar ‘n wonder werk. Ludeke het 2 keer met HM se kallers die S14 gewen, so, wie weet ?

  • 230

    Niemand het my nog geantwoord oor hoeveel voor en agterspelers na WB gaan nie, of gee dit nie om nie, solank die totaal net 30 is ?

    GBS en Superbul, is daar iemand op Nuweland wat dalk vir ons die tellings daar tussen die 0/19’s en 0/21’s kan deurgee, lewendig verkieslik.

    Ek sien hul wys ander wedstryde lewendig daardie tyd ?

  • 231

    Grootblousmile ek moet bieg my vertoue in die Bok afrigting span het kwaai gedaal sedert laasjaar. Ek hoop maar hy het soos hardegat Jake klaar sy manne in gedagte en hy bly in hulle glo. Hoop nie hy gooi van hulle nou links regs uit as die pers en ondersteuners hom presure nie.

    Tot op die end wou ons ook Jake se span verander. So ek hoop maar hy het sy bloudruk geprint en iewers gebere want dit lyk al meer of hy nou paniekerig rondval.

  • 232

    superBul wrote:

    Grootblousmile ek moet bieg my vertoue in die Bok afrigting span het kwaai gedaal sedert laasjaar

    Eintlik bedoel ek , gedaal tot zero.

  • 234

    bdb wrote:

    Niemand het my nog geantwoord oor hoeveel voor en agterspelers na WB gaan nie, of gee dit nie om nie, solank die totaal net 30 is ?

    Ek weet nie, maar ek dink jy kan kies wat jy wil. Hoekom , wil jy 4 losskakels saamvat? 😆

  • 236

    230@ bdb:
    Nie vandag nie….

    Ons sal maar kyk waar ons die scores vandaan kan kry… ek is seker SuperBees sal uithelp daarmee.

  • 237

    230@ bdb:
    Jy kan soveel voor- en agterspelers vat as wat jy wil, solank die totaal 30 maak.

    Gewoonlik kies hulle maar 16 voorries en 14 backs

  • 238

    @ smallies72:
    233
    Die Bok pak het sleg slae gekry vandag, hulle kon nie die week met daai afrigting n eenheid vorm nie. Onthou jy so paar jaar terug was die WP se pak so swak toe kom help n Argentyn hulle en binne 2 weke toe skrum hulle almal stukkend. Dit het gelukkig gou uit hul koppe gegaan toe die ou terug is.

    Kyk jy 0/21 Cheetahs teen Sharks nou op SS1 ?

  • 239

    234: die A Team is nie meer genoeg nie, ons kort nou vir Baas Notha, Riaan Crywagen en Chuch Norris !

    235: ja, ek dink die tweede lekkerste ding (naas die Bokke wen), is om die AB’s te sien choke by die WB. Maar gaan kyk, hulle het mooi hul huiswerk gaan doen, hul kry nie die Franse in die uitspeelrondtes nie, klomp skelms wat die IRB manipuleer.

  • 240

    238: Cheetahs 0/19 en 0/21 sukkel hierdie jaar, seker omdat Pike Pienaar daar weg is, en die res vir die Sharks speel ?

Users Online

Total 26 users including 0 member, 26 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm