The Toyota Free State Cheetahs coach announced his side to take on the Blue Bulls at Loftus on Saturday

Toyota Vrystaat Cheetahs vs Blue Bulls
23 July 2011
Loftus, Pretoria

Team:
15 Hennie Daniller
14 Riaan Smit
13 Corne Uys
12 Andries Strauss (c)
11 Ryno Benjamin
10 Sias Ebersohn
9 Tewis De Bruyn
8 Boom Prinsloo
7 Lappies Labuschagne
6 Johan Wessels
5 Waltie Vermeulen
4 Francois Uys
3 WP Nel
2 PW Van Vuuren
1 Marcel Van der Merwe

Replacements:
16 Michael Van Vuuren
17 Trevor Nyakane
18 Izak Van der Westhuizen
19 Pieter Myburgh
20 Piet Van Zyl
21 Philip Snyman
22 Philip Burger

16 Responses to Cheetahs team for Bulls clash

  • 1

    Still a good team even though we miss stalwarts like Coenie, Strauss, Steenkamp, Brussow, Juan, Ashley, Floors, Ebersohn, van der walt and Nokwe! Cheetahs will do well to give these youngsters a run, with next years Super 15 in mind.

    The following players can be good back up for the incumbents in ()

    Marcel vd Merwe (Coenie)
    PW & Michael van Vuuren (Strauss)
    Trevor Nyakane (WP Nel)
    Waltie (Steenkamp)
    Lappies Labuschagne and Phillip vd Walt (Juan)
    Johan Wessells and Pieter Myburgh (Brussow)
    Boom Prinsloo & Willie Britz (Ashley)

  • 2

    boom prinsloo die staat moet hom sommer nou dadalik n goeie kontrak gee daai man is kookwater

  • 3

    Ek dink DIE span gaan die Blou BotterBulletjies groot gas gee Saterdag…

  • 4

    @ grootblousmile:
    ek voel lus en pick die Tahs met iets soos 20 plus, maar dan weer wie stry teen ons veg gees. Maar ek dink erlikwaar die Blou Bulle se k#k is geboek, hul loting is rof die jaar ons gaan dalk soos die Vodacom span ons eerste 4 verloor en dan wel die eindstryd haal. Sal dit werklik ons happy maak, NEE. Dit is nie hoe ek die Bulle sien vorentoe nie. Scraps en bits noo ways

  • 6

    Ek sal maar vanaand my Bru picks insit vir die Currie Cup EN vir die 1ste week van die Tri-Nations…

    Onthou die All Blacks / Fiji game is more-oggend om 09:35.

  • 7

    Goeie hel, maar buieten die Sharks het al die spanne ‘n helse klomp nuwelinge. Die Lions kan mens ook maar intel, want meeste van hulle ouens speel maar nou eer minder as ‘n jaar lank saam.

    Terloops, het ek reg gesien? Dollie is op die bench vir die WP? Dan moet daar ‘n groooot krises op 10 wees. Hoekom speel Grant alweer in Japan?

  • 8

    @ Greenpoint-Gunner:
    Want ‘n Yen is fokken meer werd as onse ZA Rand, and wat die hel is ‘n aardbewing en tsunami of twee in ‘n man se lewe. Net ‘n klien bietjie “excitement”.

    Ja, die WP moes seker vir Mnr Rose terug stuur Kimberley toe. Die adder gaan seker ‘n briljante game he, en die Leeus se neuse in die Kimberley stof vryf!

  • Pingback: SALVADOR
  • Pingback: TERRENCE
  • Pingback: DONNIE
  • Pingback: ENRIQUE
  • Pingback: BILLY
  • Pingback: SAM
  • Pingback: VICTOR
  • Pingback: LLOYD

Users Online

Total 111 users including 0 member, 111 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm