Reds (17) 39 / Bulls (13) 30 (Final Score)

The Reds hosted the Bulls at Suncorp Stadium, Brisbane at 11:40 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

The Reds, with some amazing game breakers simply outscored a game Bulls side, and the Bulls were always playing catch-up rugby.

Scorers:

Reds: 3 Conversions & 1 Drop Goal & 1 Try Quade Cooper, 1 Try RRadike Samo, 2 Tries Luke Morahan, 1 Try Digby Ioane, 1 Try James Horwill

Bulls: 3 Penalties & 3 Conversions Morné Steyn, 2 Tries Bjorn Basson, 1 Try Danie Rossouw

*********************

Teams:

Reds: 15 Luke Morahan, 14 Rod Davies, 13 Anthony Faingaa, 12 Mike Harris, 11 Digby Ioane, 10 Quade Cooper, 9 Will Genia, 8 Scott Higginbotham, 7 Beau Robinson, 6 Radike Samo, 5 James Horwill (captain), 4 Rob Simmons, 3 James Slipper, 2 Saia Faingaa, 1 Ben Daley.
Replacements: 16 James Hanson, 17 Greg Holmes, 18 Adam Wallace-Harrison, 19 Leroy Houston, 20 Liam Gill, 21 Ben Lucas, 22 Will Chambers.

Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Gerhard van den Heever, 13  Stephan Dippenaar, 12 Wynand Olivier, 11 Bjorn Basson, 10 Morné Steyn, 9 Francois Hougaard, 8 Pierre Spies, 7 Dewald Potgieter, 6 Derick Kuün, 5 Victor Matfield (captain), 4 Bakkies Botha, 3 Werner Kruger, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Dean Greyling.
Replacements: 16 Gary Botha, 17 Rossouw de Klerk, 18 Danie Rossouw, 19 Deon Stegmann, 20 Fourie du Preez, 21 Francois Brummer, 22 Akona Ndungane.

Referee: Bryce Lawrence
Assistant referees: Ian Smith Damien Mitchelmore
TMO: Steve Lesczcynski

223 Responses to Super Rugby: Reds vs Bulls – Game Thread

  • 181

    179: dink ou Snorre moet ook ‘n bekommerde man wees.

  • 182

    180: dink nie die Saders sal die basiese foute maak wat die Bulle maak nie, so as dit in NZ, wen vir Saders, as hul in Sydney speel, dan staan die Reds ‘n kans.

    Die twee spanne by verre die beste op hierdie stadium.

  • 183

    180@ superBul:
    I would go for the Saders by a mile….. and the reason I say that is that their forwards, scrums… evering up front is so bloody good… then you combine it with that slick backline and superb defence at the back…..

    Genia, Surfer Dude and Ioane won’t have the same leniancy and time to dance and weave their magic, whilst Sonny Bill and Robbie Freuan does it with virtually no space…

  • 184

    183: feite.

    Kyk, vat niks weg van die Saders en Reds nie, hulle speel baie goed en druk pragtige drieë.

    Maar, hulle kan dit alleen doen omdat hulle toegelaat word om so te speel.

    As hul in die WB semi’s of finaal sulke rugby gaan speel, en jy kry ‘n span wat dodelik verdedig EN balbesit kan behou, dan kan hul in die moeilikheid beland.

    En dit is die probleem, nie een van ons spanne kan die twee sake kombineer nie. Stormers is wel baie goed met verdediging, maar kan nie balbesit rugby speel en drieë druk om hul lewe te red nie.

  • 185

    On evidence of today’sgame and the Bulls whole season, thus far… not many Bulls deserve to be near the Bokke starting lineup.

    On current form I see the Bokke run-on team as follows:

    1. Beast Mtawarira
    2. Bismarck du Plessis
    3. Jannie du Plessis
    4. Danie Rossouw
    5. Andries Bekker
    6. Heinrich Brussow
    7. Willem Alberts
    8. Duane Vermeulen
    9. Francois Hougaard
    10. Patrick Lambie or Peter Grant
    11. Bjorn Basson
    12. Juan de Jongh
    13. Jaque Fourie
    14. JP Pietersen
    15. Gio Aplon

  • 186

    @ grootblousmile:
    Jong ek weet nie. Die Reds het die Stormers se bilike agtal en vandag die Bulle aangevat en die stryd daar voor gewen. Daai mop kop slot het baie meer prominent as Bakkies en Victor saam gelyk. Nee jong ek dink die rede waarom beide games deur die Reds gewen was is Genia. Hy kry almal aan die gang daar by die Reds.

    Ek sal nog vir die Reds gaan , omdat ek dink Genia is briljant.

  • 187

    @ grootblousmile:Now that is a awesome Bok side.

    Only back now. Jeepers had to drive in torrential rain. Coming down in bucket loads here. Pleased Sharks not playing today.

    Well done to Reds but really looks like it must have been a cracker of a game. So hard luck Bulls. Will watch the 2nd half later. Recorded it.

  • 188

    I think I must go have a quick afternoon nap…. that’s what old folks do…. hehehe

    …or at least go lie on the bed and watch this boring Vodacom Cup game between the Lions and Border Bulldogs…

    It’s been raining non-stop here in the Panne all night and all day today, so whilst I wanted to do some outside stuff, it is not possible at all.

    Speak later…

  • 189

    Must say i DONT like this losing feeling, it sucks.

  • 190

    “Genia and Cooper were involved in almost everything Queensland tried as the young Reds outfit played an expansive attacking game to try and move the big Bulls forward pack around the field”

    and did they move us around the park.

  • 191

    @ superBul:Super, Bulls must have played a lot better in the 2nd half. Will watch it later had to go out but recorded it. So this is a massive improvement from last week.

    They beat Force next week then that will be two wins on tour. Not bad I would say. Then Bulls have 5 home games at Loftus. This tourney only at halfway now. Still a long way to go.

  • 192

    Can’t wait to see Reds against Saders. That should be a ripper of a game. Reds too still have to play Blues. That game too should be a cracker.

  • 193

    @Gbs #85

    What about a spanner in the worx??
    Maybe this team (if fit)

    1. Gurthro Strong and mobile)
    2. Bismarck (hooker & pilferer)
    3. Jannie duP
    4. Elstadt
    5. Bekker
    6. Brussow
    7. Juan Smith (Josh Strauss)
    8. Alberts

    9. Du Preez
    10. Lambie
    11. Basson
    12. JdV
    13. Jaque Fourie
    14. Mvovo
    15. Taute

    16. Smit
    17. Eugene v Staden strong can play LH & TH
    18. Matfield
    19. Rhodes
    20. Hougaard
    21. Steyn
    22. Frans Steyn

    With this team we have a strong scrum, good lineout options in Bekker, Elstadt, Smith, Strauss, Matfield and Rhodes. Power and pace in the loosies, and a good defensive line. The only reason i piched Hougaard, and pace to feed of the mistakes that good defense will bring…

    Any thoughts??.

  • 194

    193@ Cheetah4eva:
    Gurthro has broken an arm… so cannot be ON FORM at present, Juan out with a long term injury, we don’t even know if he’ll be OK for RWC.

    Elstadt…… good player but too early to call him a Bok prospect

    Taute…. mmmmmm, bit iffy on defence…

    Rhodes… no man, be serious… and I’m afarid, Fransie Steyn will have to play in SA again first.

    Josh “the bearded wonder” Strauss… he’s got massive heart… thought about him but Alberts is just too good at No 7, but I also believe Alberts would be bloody good at No 8.

  • 195

    Hier is my menings, in kort sarsies:

    Ek het gemengde gevoelens, positief en negatief

    Positief het die manne met baie meer passie en toewyding gespeel,

    negatief, dieselfde foute het ons gekelder, knocks en balbesit wegskop.

    Daar was 3 dinge wat gebeur het, wat ons die game gekos het, 2 ons eie skuld, een die reg sin.

    Hier is hulle: …

  • 196

    1. ek dink die telling was 7-3 vir die Reds, ons het baie goed aangeval, verdediging ‘n paar keer gebreek, Spies kry die bal, hardloop goed … en verloor die bal op die doellyn, telling kon 10-7 geword het, maar die hande het ons weer in die steek gelaat.

  • 197

    Ek voel die span het baie goed gespeel maar 3 manne was die verskil

    Zane was af, uit posisie en glad nie so efektief soos altyd nie

    VM moet sy hardegat houding los en luister as mense vir hom se om te rus. al is dit net een game, just do it.

    Dan is Fourie du Preez nie besig om slim te speel nie, hy is nie met sy mind daar nie.

    Ek voeg dan maar sommer n 4de ou by nie omdat ek dink hy was sleg of het sleg gespeel nie maar sy spel patroon wat hy moet doen daar werk nie meer, hy KAN anders gebruik word. WO

  • 198

    2. Ons is halftyd net 4 punte agter, Basson se drie bring ons terug in die wedstryd. Tweede helfte begin, ‘n mens verwag dat ons gaan hardloop (of hoop so), die bal behou. Maar wat gebeur, twee drie keer agtermekaar skop ons die bal weer doelloos in die lug … en sê daardeur vir die Reds, speel julle rugby, ons wil nie balbesit behou nie, druk julle die drieë (ek dink een van daardie drie skoppe het ook vir die Reds in ‘n drie ge-eindig).

  • 199

    3. die finale rugbreker: Reds skrum, die bal gaan in, pop weer uit, Hougie kry hom en wil aanval, die ref roep terug vir nog ‘n reds skrum, omdat hy dink die bal is nie ind ie skrum gewees nie … en toe druk hulle. Buite ons beheer, maar dit het ons heeltemal uitgehaal.

  • 200

    @ bdb:
    196
    ons verdediging is nie lekker nie McFarlane en Slapchips is wat my btref niks meer werd daar nie

  • 201

    197: stem saam, maar as jy sien hoe sukkel ons VC span, dan is daar nie ander spelers om in te sit nie. Die ‘ou ballies’ sal moet inklim en die ding doen.

    Positief, is die volgende ouens se spel vandag: Dean, Chili, Danie, Hougaard, Steyn, Dippies, Basson.

    Ja, Zane was swak, en Shadow is nie meer ‘n shadow van laasjaar nie. Sal die volgende agterste driehoek kies:

    Basson
    Akona
    Hougaard

  • 202

    @ bdb:
    kyk ek gaan nie lank talm op die ref nie , daar was baie 50/50 beslisings. Laasjaar was hulle meestal vir ons nou nie. Maar se jy my ek het n vraag vandag gevra, as jy up en under skop en die ref se val terug en hy straf jou, waar is die penalty. Van waar jy skop of waar die bal land

    As dit is van waar jy skop was daardie een n vital call. Reds het geskop binne trefafstand vir Morne.

  • 203

    Ja, ons ‘drift’ op die verdediging in plaas van om die ouens agter die voordeellyn te duik, en veral teen die Reds is dit fataal, dit gee hul nog meer spasie en tyd om aan te val.

    En nou die Force, wat ‘n makliker wedstryd sou gewees het die begin van die seisoen, gaan ons span met sy huidige vorm ‘n baie moeilike een maak.

    Ja, die seisoen is nog lank en baie dinge kan gebeur, maar ek het gevoel ons moes vandag wen om moontlik nog konferensie wenners te wees.

    Nou sal ons saterdag moet wen om by te bly om onder die top 6 te eindig.

  • 204

    Soos ek verstaan, van waar jy geskop het.

    As dit ‘n laat duikslag is, is dit waar die bal geval het.

  • 205

    @ bdb:
    Boerboel stuur vir jou groete , nou net op FB met hom gechat. Hy is obviously gelukiger as ons, die Stormers doen die ding die jaar al gaan dit sukkel sukkel.

  • 206

    @ bdb:
    204
    dan was daardie n swaai van 10 punte, want ons sou die strafskop genail het dit was redelik reguit en diep in hul helfte. Hulle het van die volgende move gedruk.

  • 207

    205: dankie, ja, wen is wen, al is dit lelik.

    Ek dink nog steeds die Sharks het die beste kans, veral omdat hul klaar getoer het, maar hul slotte en senterpaar is ook nie te skerp nie.

    As Stormers die Sharks en Saders kan klop tuis, dan gee ek hul ‘n definitiewe kans, want as hul die semi’s en moontlike finaal op Nuweland kan kry, dan staan hul ‘n baie goeie kans.

    Vergeet dit egter as een van ons spanne in NZ of Aus moet gaan semi’s speel, dan is die kanse baie klein.

  • 208

    Ek sal definitief vir Matfield drop, en n vars kaptein aanstel, weer vir FduP rus en hom glad nie opbring as Hougaart goed doen nie. Hy kan doen met n week se rus.

  • 209

    206: presies, en dit is die probleem, as jy nie soos ‘n kampioen speel nie, dan gaan daardie foute, asook jou eie foute jou baie kos. Speel jy soos ‘n kampioen, dan druk jy net meer driee om daardie foute van die ref uit te skakel, soos ons span in die verlede al baie gedoen het.

    As die Bulle nie hul twee tuiswedstryde verloor het nie, sou hierdie twee verlore nie saak gemak het nie, maar nou het dit ons erg teruggesit. Sal bly hoop totdat ons kanse heeltemal daarmee heen is, maar op hierdie stadium lyk dit nie te goed nie.

  • 210

    Ek weet nie of die Sharks enige wedenskap geld van my werd is nie. Hulle is die Proteas vir my. Jammer maar hulle implode te maklik

Users Online

Total 19 users including 0 member, 19 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm