Reds (17) 39 / Bulls (13) 30 (Final Score)

The Reds hosted the Bulls at Suncorp Stadium, Brisbane at 11:40 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & M-Net on TV in SA.

The Reds, with some amazing game breakers simply outscored a game Bulls side, and the Bulls were always playing catch-up rugby.

Scorers:

Reds: 3 Conversions & 1 Drop Goal & 1 Try Quade Cooper, 1 Try RRadike Samo, 2 Tries Luke Morahan, 1 Try Digby Ioane, 1 Try James Horwill

Bulls: 3 Penalties & 3 Conversions Morné Steyn, 2 Tries Bjorn Basson, 1 Try Danie Rossouw

*********************

Teams:

Reds: 15 Luke Morahan, 14 Rod Davies, 13 Anthony Faingaa, 12 Mike Harris, 11 Digby Ioane, 10 Quade Cooper, 9 Will Genia, 8 Scott Higginbotham, 7 Beau Robinson, 6 Radike Samo, 5 James Horwill (captain), 4 Rob Simmons, 3 James Slipper, 2 Saia Faingaa, 1 Ben Daley.
Replacements: 16 James Hanson, 17 Greg Holmes, 18 Adam Wallace-Harrison, 19 Leroy Houston, 20 Liam Gill, 21 Ben Lucas, 22 Will Chambers.

Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Gerhard van den Heever, 13  Stephan Dippenaar, 12 Wynand Olivier, 11 Bjorn Basson, 10 Morné Steyn, 9 Francois Hougaard, 8 Pierre Spies, 7 Dewald Potgieter, 6 Derick Kuün, 5 Victor Matfield (captain), 4 Bakkies Botha, 3 Werner Kruger, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Dean Greyling.
Replacements: 16 Gary Botha, 17 Rossouw de Klerk, 18 Danie Rossouw, 19 Deon Stegmann, 20 Fourie du Preez, 21 Francois Brummer, 22 Akona Ndungane.

Referee: Bryce Lawrence
Assistant referees: Ian Smith Damien Mitchelmore
TMO: Steve Lesczcynski

223 Responses to Super Rugby: Reds vs Bulls – Game Thread

  • 211

    208: FL sal dit nooit doen nie, gaan nie goed lyk as die Bulle VM drop as speler en kaptein, en Snorre kies hom as onderkaptein vir die Bokke nie.

    Ons slotte was eintlik nerens teen die Reds se besige jong slotte nie, dink aan Horwill se drie, en die ander slot se onderskep en rolskoppie.

    Bakkies het homself uit die harde rugby ge-geelkaart en rooikaart, die oomblik as hy weer voluit speel is dit weer ‘ban’ tyd, so die legende se tyd is verby. VM steel ook nie meer baie balle nie, so wat bring hy vir die wedstryd.

    Sal met Danie en Flip begin teen Force, maar FL sal nie vir VM drop nie.

    Sal hom eerder rus en/of op die bank laat begin. Maar ek dink FL beoog dit vir as ons weer op Loftus is.

    Soos ek al voorheen gesê het, die Bulle is soos familie, lojaal tot die dood toe, en dit gaan nie sommer verander nie. Ons span gaan of regruk, of sink met die ‘ou manne’ en ‘ou gameplan’.

  • 212

    Kyk, ek is glad nie ‘n voorstaander om manne uit posisie te speel nie, en FL sal dit nooit doen nie, maar ek wonder watter verskil hierdie agterlyn sal maak, let veral op nr.12

    9 FDP
    10 MS
    11 Basson
    12 FH
    13 Dippenaar
    14 Akona
    15 Eish, weet nie Zane en Jaco ewe swak

    Sal selfs daaraan dink om WO vleuel te speel, want daar hoef hy nie uit te gee nie, kan net vir die hoek gaan.

  • 213

    @ bdb:
    die sad part is die jaar neig nou vinnig om a testimonial vir ons ou ysters te word, ampersoos met Makaya Ntini. Maar die spelers se gehalte is wat my betref nog goed genoeg om die Super15 en die WB mee te wen. Player management beteken FL en Kie moet die regte dinge doen. Net die feit dat jy se hy sal nie vir Vic drop nie maak my al klaar ongemaklik.

  • 214

    213: hoe sal jou span lyk teen die Force ?

  • 215

    Kyk hierdie een sal NOOIT gebeur nie maar ek sou like om hom te try

    9 FH
    10 FDP
    11 Basson
    12 WO
    13 Dippenaar
    14 Shadow
    15 MS

  • 216

    Lees ek reg ‘158 visitors online now’ ?

  • 217

    @ bdb:
    214
    Werner
    Chillie
    Dean
    FvdM
    Bakkies
    Danie
    Kuun
    Pottie (K)
    FH
    Morne
    Basson
    WO
    Stephan
    Shadow
    Jaco vd W

  • 218

    ek het nou meer as 5 minute gesukkel om weer te kan inlog en post, “database error” dalk iemand wat iets doen.

  • 219

    218: dieselfde probleem hierdie kant.

  • 220

    Ek dink ons gaan slaap maar hieroor en vat alles weer later aan. Sien op die Bulls site meeste ouens voel soos ons twee.

    Ek gaan dan nou af

  • 221

    217: soos ek vroeëer op die draad gesê het, vandag se begin 15 is ons span vir die toekoms, behalwe die slotte.

    Regtig nie ‘n slegte span nie, kort net weer nuwe motivering en ‘n afrigter wat iets nuuts kan bring (of afwisseling) van die wedstrydplan, iets soos die Reds nou doen.

    Met MS en WO langs mekaar het dit te voorspelbaar geword, jy kort of ‘n onvoorspelbare losskakel of senter. Reds het Cooper. Saders het SBW.

  • 222

    220: lekker slaap, gesels weer volgende week.

  • 223

    How about Hydra’s team from Ruggaworld.

    So here is what I would do with this Bulls team for the Force game, considering the resources over there and looking to the future.

    1. Dean Greyling
    2. Gary Botha/Chilliboy
    3. Werner Kruger/Rossouw de Klerk
    4. Danie Rossouw/Fvd M (if Fit otherwise Bakkies)
    5. Victor Matfield
    6. Deon Stegmann
    7. Derek Kuun
    8. Dewald Potgieter
    9. F Hougard/FdP
    10.Morne Steyn/Zane Kirchner
    11.B Basson
    12.W. Olivier
    13.S. Dippenaar/Pretorius
    14.Pierre Spies/Akona Ndungane
    15.G vd Heever

Users Online

Total 117 users including 0 member, 117 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm