Chiefs (13) 16 / Crusaders (17) 34 (Final Score)

The Chiefs hosted the Crusaders at Baypark Stadium, Mt Manganui at 09:35 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1, SHD & CSN on TV in SA.

The Crusaders bagged their bonus point-earning 4th try just before full time… and the juggernaut continues.

Scorers:

Chiefs: 1 Conversion & 3 Penalties Mike Delany, 1 Try Lelia Masaga

Crusaders: 4 Conversions & 2 Penalties Matt Berquist, 1 Try Robbie Fruean, 1 Try Sean Maitland, 1 Try Andy Ellis, 1 Try Luke Romano

*********************************

Teams:

Chiefs: 15 Mils Muliaina (captain), 14 Lelia Masaga, 13 Richard Kahui, 12 Dwayne Sweeney, 11 Sitiveni Sivivatu, 10 Mike Delany, 9 Brendon Leonard, 8 Fritz Lee, 7 Tanerau Latimer, 6 Liam Messam, 5 Isaac Ross, 4 Romana Graham, 3 Ben Afeaki, 2 Hika Elliot, 1 Toby Smith.
Replacements: 16 Aled de Malmanche, 17 Nathan White, 18 Craig Clarke, 19 Scott Waldrom, 20 Tawera Kerr-Barlow, 21 Tana Umaga, 22 Tim Nanai-Williams.

Crusaders: 15 Israel Dagg, 14 Sean Maitland, 13 Robbie Fruean, 12 Sonny Bill Williams, 11 Zac Guildford, 10 Matt Berquist, 9 Kahn Fotuali’i, 8 Kieran Read (captain), 7 Matt Todd, 6 George Whitelock, 5 Chris Jack, 4 Brad Thorn, 3 Owen Franks, 2 Corey Flynn, 1 Ben Franks.
Replacements: 16 Quentin MacDonald, 17 Wyatt Crockett, 18 Luke Romano, 19 Richie McCaw, 20 Andy Ellis, 21 Tom Marshall, 22 Adam Whitelock.

Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant referees: Mark Lawrence (South Africa), Glen Jackson (New Zealand)
TMO: Nick Briant (New Zealand)

89 Responses to Super Rugby: Chiefs vs Crusaders – Game Thread

  • 61

    @ Scrumsaam:
    Nee man, ek en Scrumdown gesels al vanaf Voldy se dae oor Carnarvon (CAO), Karoovleis, plattelandse rugby innie Karoo, ens….ek raak deurmekaar met julle twee se nics 🙁

  • 62

    All I can say about cars is “leave the French K@K well alone”.

  • 63

    Saders 27 / 16….. not enoug for my Bru yet, have the Saders by 23 on Bru

  • 64

    Asjas, waas jy, ek sien jy loer ons?

  • 65

    @ Pietman:
    Het myself belowe my volgende kar is n toyota hilux double cab maar ja sal seker my voor tande moet verkoop vir daai een…

  • 66

    Joubert, wat van so bietjie ‘holding on’ daar deur die Saders ?

  • 67

    62@ Scrumdown:
    I will NEVER buy a French car, would rather use a wheelbarrow….

  • 68

    @ Scrumdown:
    Especially Renault5, if you have big hands, no way you can reach anything under the hood,not for backyard mechanics like me.

  • 69

    Saders on the Chiefs 5m line…. and they win their own lineout

  • 70

    pietman @ 64
    skuus man
    bietjie besig hier by my kant … probeer maar net die rugby so tussen alles deur volg!! hoop alles gaan goed daar aan jou kant?
    ..
    o, and goodmorning everyone!!

  • 71

    Try Luke Romano for the Saders, under the sticks…. bonus point bagged.

    Should not have been awarded…. was a knock by MacCaw

  • 72

    Thanks Joubert, werk jy die SA spanne deur die ore met daardie drie wat nie ‘n drie was nie, bonuspunt vir Saders. Duidelike vorentoe. Joubert blaas om die eindstryd te blaas.

  • 73

    Saders 34 / 16, time is up.

  • 74

    Final Score: Crusaders 34 / 16 Chiefs

  • 75

    @ Scrumsaam:
    HiLux hier baie populer,wemel van alle Toyotas, Prado ens, daai goed breek nie. Ek moet GBS n foto stuur van die een malmoer wat onlangs 60m ver hier in n woestynput afgeval en oorleef het met n Cruiser, dan kan hy jou forward.
    Toyota 3liter Diesel HiLux 4×4 goedkoop hier, R150,OOO nuut, geen belasting op ingevoerde voertuie, jy moet die goed sien wat studente hier ry! Camaro, Dodge Charger, Mustang GT, AudiRS, Merc AGM….sien nie ou karre nie.

  • 76

    @ Pietman:
    waar is hier?

  • 77

    @ Ashley:
    Jis, hoe gaan dit met my laaitie en aspirant WP scrummie,kan hy al n bol pass?
    Gisteraand aan jou gedink, hier by Indian restaurant gaan eet, toe vertel ek van jou vrou se bobotie.
    Nee, gaan ok, werk net my ou mielie krom, wil klaar kry en bietjie huistoe vir n breek man.

  • 78

    pietman @ 77
    😀 nee die mannetjie het al sy 1ste proewe bygewoon (op 2 maande, lol) … daar aard hy seker na jou 😀
    ..
    anyway hy bliksem my nog net bietjie saans rond, maar verder is hy ñ plesier 😆

  • 79

    @ Scrumsaam:
    Hier? Saudi Arabia, ek werk in Riyadh en soms Jeddah, waar ek vir die vlg twee weke sal wees.Dan so elke drie maande Kaap toe terug.

  • 80

    @ Pietman:
    As ek mag vra in watse bedryf is jy, want sien net daar word baie getoer.. kan verstaan dat die studente sulke karre ry as ek sien wat ons vir olie die kant betaal……

  • 81

    Pietman, Groot verwagting in CAO. Nickolis Louw gaan sing by die “Fly In” Junie maand.

    Vrou hat al klaar haar kaartjies gereel. Dankie tog ‘n paar dae van stilte by die huis alweer.

  • 82

    @ Scrumsaam:
    Ek werk vir Al Jazeerah, n internasionale groep wat universiteite/bedryfskole bedryf onder andere. Hulle is groot in die golfstate, besigheidskonsultante, TV netwerk en media, lugdiens, hotelle…ek is in die akademiekant (bedryfskool).@ Scrumdown:
    Wragtag! Sy gaan allie pad soontoe? ‘Fly Inn”, se jy, by die Carnarvon Hotel?

  • 83

    Hallo Pietta!!!!! Wat seg ou grote.
    GB float jy ook hier rond?

  • 84

    83@ KWAGGA ROBERTSE:
    Ja man, ek is op die ander game thread wat nou aan die gang is.

  • 85

    @ KWAGGA ROBERTSE:
    Wragtag, is dit JY? Is dit waar jy het ook n bulletjie ryker geword, of verbeel ek my?

  • 86

    Net so ou Pietta. Laat wiel bietjie so via GBS vir my n mail addie dan stoot ek vir jou n paar kiekkies deur dat ju die bulletjie in die oge kan kyk.
    Sien jy bevind jou deesdae op n heel ander kontinent. Loop die dinge glad daar?

  • 87

    @ KWAGGA ROBERTSE:
    GBS het die addie, die ou wp ene nog steeds, stuur kiekies, se baie geluk vir Faanster….en voer die klong mieliepap en maak die klein kwagga sterk groot, Bulle kan doen met sterk oopkantflanke, bra kuk daar deesdae…

  • 88

    @ KWAGGA ROBERTSE:
    GBS het die addie, die ou wp ene nog steeds, stuur kiekies, se baie geluk vir Faanster….en voer die klong mieliepap en maak die klein kwagga sterk groot, Bulle kan doen met sterk oopkantflanke, hulle is maar bra kuk daar deesdae…

  • 89

    @ Pietman:
    Kwagga,maak dit sommer n double op daai kleinman 🙂

Users Online

Total 95 users including 0 member, 95 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm