The Bulls may have been given the week off, but the team’s brains trust has still been mulling over a few important issues in the wake of their defeat to the Highlanders.

Not even the bachelor party and wedding of former team-mate Pedrie Wannenberg could make the leadership core in the team forget about rugby or allow them to switch off. The defeat against the Highlanders simply left too bitter a taste in the mouth.

Victor Matfield and Dewald Potgieter have both indicated that they can’t wait to get back onto the field and put things right.

Potgieter wrote in his weekly column on SuperSport.com that he would never again view a match at Loftus Versfeld as a given. He revealed that a group of players had already met at the home of scrumhalf Fourie du Preez the day after the match to discuss the defeat.

“Games like that happen, but we all agreed that we would have won had we been just 5% better. We will return to Loftus Versfeld next week with the promise to ourselves to never again take a match there for granted,” wrote Potgieter.

It was his first defeat at the Bulls’ home ground since making his debut there for the team in 2008.

“I also want to apologise to the spectators that we let them down. We will put it right, we promise,” said Potgieter.

Matfield tweeted that he had only slept for three hours on Saturday night because he constantly replayed the match in his head. He was more positive later in the week.

“I can’t wait to get back on the field on Monday. We have a lot to fix,” said Matfield.

Fortunately for the Bulls captain there are a lot of reinforcements on the way.

Bakkies Botha, Gary Botha and Francois Hougaard will all be fit for the next game against the Stormers at Loftus Versfeld.

Hougaard is the only man not to have played this year, but coach Frans Ludeke must be satisfied with the fitness of his utility back as he has not made him available for the Blue Bulls’ game against the Pampas in the Vodacom Cup on Saturday.

By JJ Harmse for sport24

12 Responses to Bulls reflecting on last game

  • 1

    Hoe se die Ingelsman… the proof is in the pudding…

    Ons sal sien met die volgende game…

  • 2

    gelukkig is Hougaardt, Bakkies hulle terug vir die briesies se game

  • 3

    In 8 wedstryde saam het die Bulle en Blou Bulle saam slegs 3 gewen. Klomp dinge is aan die gebeur, spelers wat kontrakte sluit vir volgende jaar, goeie afrigter wat verlore is, geen vaste VC afrigter, so dit sal alles ‘n invloed op die spel hê, hoe dan anders.

    Die vraag is nou, het die ‘ou manne’ wat al soveel bereik het saam en wat die einde van die jaar klaar maak nog een goeie jaar in hul oor, of is hul een voet al op die vliegtuie of by die WB ?

    Hopelik wil hul vir oulaas hul beste gee vir die blou trui.

    Dit is nie die feit dat die bulle verloor het wat menigte ondersteuners pla nie, ‘n mens kan nie verwag om altyd te wen nie, dit is die manier hoe hul verloor en gespeel het die afgelope paar weke wat die mense omkrap.

    As ‘n span sy beste gee, nie oorgerus is nie, toegewy is en met passie speel, en jy verloor teen ‘n nog beter span, dan ‘so be it’, geluk aan die ander span, maar as jy lusteloos en oorgerus en halfhartig speel, dan raak dit ‘n probleem.

    Die feit dat die Bulle glad nie goed speel nie, en tog 2 uit 3 gewen het, en die een wat hul verloor het, ook amper nog gelyk kon speel, wys die talent en vermoë is daar, dit is net die koppe wat bietjie skoon gewas moet word en weer gefokus word.

    Die manne moet besef dit is ‘n voorreg, nie ‘n reg nie, om ‘n kampioenspan te wees …. en te bly.

    Saterdag speel die VC span teen die Mampamparras, goeie geleentheid om sommer daar al weer met trots en passie speel, aangesien daar heelwat spelers in daardie span is wat deel is van die Bulle span opset in die super reeks.

  • 4

    @ bdb:

    Jy se nou presies wat ek gese het, al het ek so knypie minder takt as jy gebruik, wees in jou passoppens, die mense hier is partykeer ERG sensitief, al is ek die enigste een wat as eenogig uitgekryt word.

  • 5

    4: “knypie minder takt” ? Jy het sommer ‘n waenhuis vol minder takt gebruik, jou engel van die duisternis ! 😉

    Wat dink jy gaan vrydag aand gebeur met jou span teen die Landers ?

  • 6

    4@ The Saint:
    Bietjie minder Takt???

    Wat van Geen Flokken Takt hoegenaamd nie!

    Kyk, as Outeur van Artikels het jy ‘n heel ander verantwoordelikheid om taktvol te wees en Rugby-Talk te verteenwoordig op ‘n verantwoordelike wyse… (meet jouself hier aan die standaarde van takt wat in die Sportbladsye van die koerante gehandhaaf moet word).

    Dit verskil hemelsbreed van blote kommentaar as blogger waar jy effe meer vryheid het om jou persoonlike opinie te lig, steeds sonder om karaktermoord op spelers te pleeg.

    Nie een van ons Bulle is happy met die verloor van laas Saterdag nie, veral nie die wyse van verloor nie… en glo my ons is nie blind met betrekking tot foute wat ons raaksien in Bul-mondering nie en elkeeen sien waar en hoe verbetering sal moet gebeur vir ‘n goeie seisoen.

    Die onderskeid issie moeilik nie, self ‘n Stormers ondersteuner soos jy behoort dit te begryp.

    More moet Rugby-Talk weer met die Spelers en Afrigters gesels en die goeie verhoudings handhaaf, maar more hoef Saint as blogger nie met die spelers en afrigters te praat en klaar te kom nie… die verskil is baie groot en belangrik.

  • 8

    the only question that remains then is:
    will the stormers roll over and play dead?
    ..
    let me think about it ….. hmmmmmm ….. yes, most propably!! 😥
    ..
    oh,
    and yes
    poor me is still at work!!

  • 9

    ok guys
    i’m out
    thats it for me for the day!!
    cheers!!

  • 11

    @ grootblousmile:

    ok, wag, watter 8 games was dit? As ek dit nou van voor af agtertoe werk, sonder opwarmings, is dit:

    Highlanders-Bulls
    Bulls Cheetahs
    Bulls Lions
    Sharks Bulle
    … in die Currie Cup net voor dit het hulle met 3 spanne afgereken, alhoewel dit die Valke, Grikwas en Leopards was…

    Hoe dit ookal sy, wat my die meeste geskok het is hoe BEIDE Matfield en “Koning” du Preez teenoor die ref opgetree het. Veral met die geel kaart wat Steggman gekry het, en Matfield sy rug op die ref gedraai het voor hy nog klaar gepraat was. Dis nie cool nie.

    En verskoon my as die ‘n dom vraag is, maar wat bedoel die skrywer as hy se “The Bulls may have been given the week of…”

  • 12

    smallies @ 10
    😆
    mens het mos nooit genoeg nie!!

Users Online

Total 44 users including 0 member, 44 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm