Cheetahs (11) 23 / Bulls (8) 25  (Final Score)

The Toyota Cheetahs hosted the Vodacom Bulls at Free State Stadium, Bloemfontein at 19:10 SA Time. This was the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 and CSN on TV in SA.

Once again a game of two halves for the Bulls, this time extremely lacklustre in the first half and on fire after the break, when they decided to keep more possession.

It was hard, it was brutal, it was close… it was a derby!

Scorers:

Cheetahs: 2 Penalties & 1 Conversion Naas Olivier, 1 Try Andries Strauss, 1 Try Robert Ebersohn, 1 Try Ashley Johnson

Bulls: 2 Penalties & 2 Conversions Morné Steyn, 1 Try Bakkies Botha, 1 Try Danie Rossouw, 1 Try Fourie du Preez

  

Teams:

Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Philip Snyman, 13 Robert Ebersohn, 12 Andries Strauss, 11 Ryno Benjamin, 10 Naas Olivier (vice-captain), 9 Sarel Pretorius, 8 Kabamba Floors, 7 Juan Smith (captain), 6 Frans Viljoen, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Waltie Vermeulen, 3 WP Nel, 2 Rayno Barnes, 1 Coenie Oosthuizen.
Replacements: 16 Skipper Badenhorst, 17 Kobus Calldo, 18 Francois Uys, 19 Ashley Johnson, 20 Tewis de Bruyn, 21 Sias Ebersohn, 22 Riaan Viljoen.

Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Gerhard van den Heever, 13 Jaco Pretorius, 12 Wynand Olivier, 11 Bjorn Basson, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Dewald Potgieter, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield (captain), 4 Bakkies Botha, 3 Werner Kruger, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Gurthrö Steenkamp.
Replacements: 16 Derick Kuün, 17 Rossouw de Klerk, 18 Flip van der Merwe, 19 Danie Rossouw, 20 Ruan Snyman, 21 Francois Brummer, 22 Stephan Dippenaar.

Referee: Craig Joubert (South Africa)
Assistant referees: Marius Jonker (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
TMO: Gerrie Coetzee (South Africa)

269 Responses to Super Rugby: Toyota Cheetahs vs Vodacom Bulls – Game Thread

  • 211

    There’s only 2 teams with 2 wins in a row as it stands now…. Bulls and Landers…. or am I missing something??

  • 212

    @ Puma:
    199
    lucky my wife acted as a bar lady to keep my nerves in check, such a great woman.LOVE YOU This was hard, what i normally do is give up like my comments showed but deep in my heart i hope for a comeback of sorts.

  • 213

    Wel, hier gaat my Muskadel…. gorrel-gorrel….

  • 214

    @ smallies72:
    smallies vd heever het meer as spoed , hy was n paar keer amper deur. Kyk ou maat niemand sou vanaand deur daai Cheetah hok gehardloop het nie, julle verdediging was puik. In fact BRILLIANT.

  • 215

    Stuur vir my ook een GBS, hel ou maat die was rof en onbeskof. My kop maal nog oor die game ons was down en out. Die verskil het gekom van die reserves. Ons sn het ons kwaai verbeter en hulle sn hul erg verswak.

  • 216

    206: smallies jou span was goed, baie om op trots te wees, en soos die Leeus laasweek, sou hul ook waardige wenners gewees het. Maar, gun dit ook aan die bulle, hoeveel spanne sou in ‘n weg wedstryd van 23-8 terug gekom het, bitter min.

    As jy so sleg speel, en die ander span speel uit hul vel, maar jy wen nog, dan is dit waarvan ‘n kampioenspan gemaak is.

    Ashley was ‘n yster, en Rayno en Daniller was ook baie goed.

    Die Bulle se skrum en bench aan die einde het die groot verskil gemaak, toe dit saak maak.

    Geluk aan albei spanne.

    O ja, gaan na laasweek se ‘try of the week’, daai ou weet van spoed en step en het alles om ‘n baie goeie bok vleuel te word. Soos al die vleuels in ons land, is sy verdediging nie die beste nie, maar ironies genoeg, is ons beste ‘bokvleuel’ wat verdediging betref, eintlik ‘n skrummie: Hougie !

  • 218

    I think that Juan Smith was not fit to start the game , one of Naka’s tricks again. Hope i am wrong.

  • 220

    @ bdb:
    Wat nou BDB, wat maak ons om beter te speel. Ons lyk nie goed nie.

  • 221

    pssssssssssssssst bidibidi , onthou broer maak altyd altwee oe oop 😉 😆

    Jpp is dalk tans nie op die beste vorm nie , maar daar is nie n beter verdedigende vleuel as hy nie , Mvovo eintlik net so goed op verdediging

    hougie is baie goed ek stem , maar om hom nou skielik die beste te verklaar?? nee wat boet

  • 222

    213/215: dink ek moet ook iets drink, my keel nou lekker droog. Bulle maak ons oud. As Bulle gaan leer om balbesit beter te behou en minder skop, dan gaan geen span iets aan ons kan doen nie. Hoe gouer bulle aanpas by balbesit rugby, hoe slegter nuus vir die ander spanne.

    Hopelik het MS sy af wedstryd gehad, hy het ‘n paar sitters gemis en het ‘n drie of twee weggegooi.

    Wat my in ons twee wedstryde die meeste beindruk het, is ons skrums. Dit word nou ‘n sterkpunt vir ons. Ons loosies was ook nie te goed, maar Spies het hard gewerk, asook WO in die agterlyn. Zane was weer solid.

  • 223

    @ smallies72:
    smallies die Refs en die TMO’sdink n ou sal dinge 100% uitklaar maar daar is al ewig n kontroversieele besluit of twee.

    Ek kan nie fout sien met sy drie nie, maar wag die week is lank , iewers sal n foto of 2,3 die ding uitsort.

  • 224

    221: o ja, het van hom vergeet, hy kan ook goed verdedig, en Habana in sou ou dae. Moes dit net sê om jou aan die gesels te kry. 😉

    220: sien 222

    217: waarvan praat jy nou, ek praat van die laaste 20.

  • 226

    @ bdb:
    Ja daai voorry van ons lyk vir my heel alraait. Kruger het n lang pad gekom om hierdie status te bereik, wys net wat geduld beteken, Steenkamp het van voorlaasjaar se EOY toer sy merk gemaak. En ja moet nie Ralepele se rol wegpraat nie , hy was heel goed vanaand. Bulle het nog nooit sedert Uli n loshardlopende haker gebruik of gelike nie.

  • 227

    Spies only came more into the game as the Bulls forwards started dominating near the end…. but his defence has sharpened up quite a bit.

    Let’s look at the whole side…

    Gurthro… good on the day
    Chiliboy… worked hard enough
    Werner Kruger…. a bit quiet but towards the end scrummed well
    Bakkies…. still as hard as nails…. but maybe Danie and Flip made more of an impact
    Victor…. took his lineouts, tends to lose his patience with the ref
    Stegmann…. overshadowed by Kabamba, I’m afraid
    Dewald Potgieter… too quiet today
    Pierre Spies… only became a factor on attack late in the game, solid on defence
    Fourie du Preez…. not too impressed with his tactical kicking tonight and hesitant to attack himself around the fringes
    Morné Steyn…. not a good day at the office
    Wynand Olivier…. not as lethal on attack as before but took the ball up hard and defended well
    Jaco Pretorius…. not a good day, Dippenaar was actually better when he replaced Jaco
    Bjorn Basson… forgettable day for him, missed a vital tackle on Strauss
    Gerhard van den Heever…. Ok, but not red-hot tonight
    Zane… steady enough

    Danie Rossouw… made a real impact
    Flip van der Merwe…. also made a good impact
    Dippenaar… was definately better than Jaco Pretorius

  • 228

    @ bdb:
    lol saak is reg bidi , geluk aan jou span , hulle het ruggraad gewys om so terug te veg

  • 229

    @ superBul:

    hier is die rede hoekom die sharks en bulls sal bly domineer…….. sterk skrum , uinde van storie

  • 231

    @ smallies72:
    Ag nou ja laat ek ook begin op pak, ek weet my span wen sukkel sukkel en my pille raak op. 😆 maar dit weet ons Bulle darem, wat jy na ons kant toe gooi sal ons vat. Sorg net dat jou span kan vat wat ons gooi. Bulle sal nie ophou try nie, vergeet dit. As julle ons beat sal dit n oorwinning van epidermiese proporsies wees.

    Julle het amper vandag. RESPEK.

  • 232

    gaat nou slaap mnre val al weer 0500 in goeie game aan die einde het die bulle net net net net te veek skietgoed gehad geluk aan hulle

  • 233

    227: goeie opsomming, ironies genoeg, was ons sleutelspelers (FDP, MS, Vic) so bietjie geskud deur die vrystaters se passie en toewyding. As A Strauss, Juan en Brussow daar gewees het, kon die telling dalk anders gelyk het.

    Dink ook die groot verskil was Danie en Flip. Kyk, as jy 60 min lank die Bulle voos duik, en dan kom die 2 perre op met vars bene, dan raak 20 minute lank.

  • 234

    230: ok, nou verstaan ek, ja ongelukkig vir julle het jul toe nie genoeg vars bene om die laaste twintig te verdedig nie.

    Toe maar smallies, volgende naweek het julle ‘n maklike game, punte in die sakkie. 😉

  • 235

    233@ bdb:
    Julle weet…. ons is krities terwyl ons wen, dink net hoeveel kakkas ons sal praat as ons sou verloor.

    Ons is blerrie gewoond aan wen… enige ander span sou bly gewees het met DIE wen.

  • 236

    @ bdb:
    jys hoekom dit noodsaklik is dat n span die regte reserwes op die bank het

  • 238

    @ grootblousmile:
    hiyas rudi , congrats on the win,

  • 239

    @ bdb:
    Morne veral het impotent gelyk. Maar soos jy vroeer gese het van nou af kan hy net beter.

  • 240

    Now the pressure is off the Bulls for a few days….

    It is now the turn of the Sharks, Lions & Stormers to stress…. hahaha

Users Online

Total 62 users including 0 member, 62 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm