The Cheetahs have unveiled their new PUMA kit which they will wear during the Vodacom Super Rugby, Vodacom Cup and Currie Cup tournaments.

The contract with PUMA runs beyond 2014 and includes PUMA providing full technical kit for the team. The deal marks PUMA’s first appearance as a kit sponsor in Super Rugby.

The PUMA kit will be worn by the Cheetahs, as well as all affiliated teams and unions of the Free State Rugby Union.

“We are indeed very happy and proud to be associated with a top brand like PUMA,” says Harold Verster, managing director of the Cheetahs.

“We feel that both entities will benefit tremendously from this new relationship. The Cheetah brand is very popular and will grow from strength to strength with PUMA as the apparel sponsor. We look forward to this exciting new relationship.”

PUMA SA marketing director Brett Bellinger said “We are proud to have developed a relationship with the Cheetahs and the Free State Rugby Union. This agreement follows on other major rugby announcements that PUMA has had in recent months including the signing of the Irish Rugby Football Union, the Namibian Rugby Union and the Eastern Province Rugby Union. It marks the signing of PUMA’s first Super Rugby side and further displays PUMA’s intent on developing our rugby business to its full potential. We look forward to an exciting first season with the Cheetahs and FSRU.”

The Cheetahs will make their first appearance in the new kit during the Vodacom Super Rugby.

70 Responses to Cheetahs new jersey

  • 1

    I like the jersey , plain and bright. Just like our Free State blogging friends no frills attached 😆

  • 2

    Nice, so ek moet nog ‘n jersey koop

  • 3

    #1 hahahaha dis sooooo waar!!!!

  • 4

    2@ Hendrik:
    Welkom as blogger op R-T mater…. hoop ons sien jou baie hier…. en goooooooooooi mieliessssss!

  • 5

    @ Hendrik:
    welkom in die malhuis, jy gaan dit geniet hier. Moet net nie alles ernstig of persoonlik opvat nie. Provinsialisme het ons rugby vir jare aan die gang gehou. As die Bokke speel is ons almal saam.

    Mag ek raai jy is n Cheetah ondersteuner?

  • 6

    dis darrem BAIE mooier as daai blou en wit gedoente wat hulle innie kaap gaan dra die wit een lyk ok nice

  • 7

    @ smallies72:
    stem saam daai PVM logo laat my eerder lus voel om uit te vind wie is die manne, netjies nie oordonderent nie. Daai DHL geel logo spoil die trui van die Stormers want die kleure clash heavy. Hoor nou die mode kenner 😆

  • 8

    @superbul ek het n chomma wat by die vru werk hy se my die truie met die hoofborg lyk ok nogal goed,die borg word more bekend gemaak op n helse doe hier in bloem

  • 9

    Morning Loskoppi, Smallies, Hendrik, and all other Cheetah supporters! And Morning all other minions lol!!!

    That looks pretty dandy!! Hope the Cheetahs sponsor adds value, and that the players will do us loyal Cheetah supporters proud!!
    Can’t wait for the teams for the weekend to be announced!!

    Go Cheetahs!!!

  • 10

    …. en so klim al die Blikore uit hulle gate uit!

    Goooooooooi Mielies!

  • 11

    @gbs gat se gat blik ore het nie nodig om weg te kruip nie ons los dit vir die gespuis in die kolonie en port natal bwa hahahahah

  • 12

    @ 4man hoesit,ek is in bloem en hier is n nice rugby vibe aan die groei baie smart aantreklike girls en duidelik wel opgevoede ouens loop met cheetah truie rond,en almal smile ok breed oor die shimla die matie gevreet het

  • 13

    Al dra ‘n Cheetah ‘n oranje ring, hy is en bly ‘n lelike ding !
    – CJGFJHKLMNOPQRS Langenhoven

  • 14

    ben die leeu bly stil da innie hoek

  • 15

    13@ bdb:
    Hehehe, BiDiBiDi….

    Ja, jy kan hulle uit die veld uit vat, maar jy kannie die veld uit hulle vat nie!

  • 16

    #13 🙂

    Se dieslfde vand ie cheaters as wat ek van die leeus gese het, hulle gaan albei beter seisoene beleef hierdie jaar….mark my words!!!

  • 17

    Proteas besig met opwarmings wedstryd teen die convicts!!!

    Australia 67/2 (17.4 ov)

    Steyn het in die eerste over ‘n wicket maiden geboul!!!

  • 18

    @Smallies 12, Dit gaan punt in die wind!! Ek is in Nelspruit, maar my my bloed, en alle organe is oranje!! Man ons lyk goed hierdie jaar. Hoop ons moer daai vissies van die kolonie!!

    Go Cheetahs!!

  • 19

    Nice jersey.

    Will look even nicer with a Lions player driving the wearer into the ground. Hehehehe

  • 20

    Al borg microsoft die cheetahs sal hulle gelukkig wees om 10de eindig asgevolg van swak afrigting. laat n n man wat weet wat hy doen die cheetahs in super rugby afrig.

  • 21

    Die Ctahs is bekend dat hul soos kampioene begin, en die Sharks begin weer stadig. Kanse is goed vir ‘n verrassing.

    En wie weet, dalk kry ons nog ‘n verrassing daarna, die Bulle wat wen op Ellispark teen die Leeus ?

  • 22

    @ piet visagie ag ou piet ek dare jou om dit te gaan doen en dan as jy klaar is kan ons weer praat oor afrigters ek pers dink dat draka snotske heel goed vaar met baie beperkte bronne, btw watter jaar het jy n cc kampioen span afgerig? Vra maar net

  • 23

    Wat het die currie cup met super rugby uit te waai?waneer het die cheetahs onder droske n game oorsee gewen?waneer het die cheetahs semies gespeel in super rugby?nee wat met daardie man in beheer is dit net downhill.

  • 24

    @piet visagie jaaa piet die beste afrigters en spelers staan mos ma langs die kantlyn en bier drink so ek se jou wat kom ons agree to dis agree want vir n bekgeveg het ek nie lus nie,snaaks toe ludeke die leeus afgerig het was sy rekord nog swakker as draka snotske sin,dit se my dat hy nie soseer n goeie afrigter is soos wat hy n erfgenaam is nie

  • 25

    @ smallies72:

    Wat van Snorre aka Piet Helium kom coach die cheaters?

  • 26

    @trippels nee dankie sal ma met k@ksleg naka aldus piet visagie,bly

  • 27

    Teminste is droske beter as muir,en lig jare beter..jou cheetahs mag dalk die jaar die currie cup inpalm,want die bokke mag mos nie die jaar speel nie.

  • 28

    27: die span wat eerste op die SA Super 15 log gaan eindig, wen eintlik die CB, die beker finaal in Okt is eintlik die VC finaal, deel 2.

  • 29

    😯 f*k ma dis ñ lelike jersey? wat probeer die cheetahs doen? hulle opponente verblind?

  • 30

    28: jy is reg BDB, die Bulle het eintlik die CB in 2007 en 2010 ook gewen, maar moet dit nie te hardop sê nie, hier is ‘n klomp ouens wat dit nie gaan en wil erken nie.

Users Online

Total 36 users including 0 member, 36 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm