WP has a new sponsor in the freight company DHL. They have just displayed the 2011 Currie Cup jersey, and it looks like an amateur designed it.

DHL / WP

26 Responses to New WP / DHL Jersey

  • 1

    It looks like they got someones Aunt to stitch the DHL logo on the front of last seasons jersey.
    Piss poor.

  • 2

    Agreed,it looks terrible.

  • 3

    Daai middelste oom sal n scary logo maak, so kruis tussen n blou bul snor van Louis Schmidt en … nee hel hy lyk mean. 😀

  • 4

    Flok, dis tronkkleertjies daai…

    Hoops… ek bedoel oeppss!

    Hehehe

  • 5

    @ grootblousmile:
    Hello my mater
    My twee PCs het vandag , laat vanmiddag my bekommerd.

    Die werks een het skielik gecrash met baie inligting wat ek nodig het. Ek het nie normaal admin rights op hom nie, maar toe ek hom opstart toe is hy soos n nuwe een net die basiese programme, ek try toe maar om hom te restore to a earlier date en dit werk toe, hoekom sal dit gebeur?

  • 6

    @ grootblousmile:
    Die een by die huis die hoof een wou glad nie opstart nie, ek het hom aan vergeet vandag en weet nie of die krag af was nie en hy dalk ge restart het nie, dit was ook baie warm hier vandag, ek het die skerm uitgetrek en alles aangesit en toe start hy.

    Met n groot gesukkel. Net sowat 25 minute besig gewees toe blur die skerm vreeslik en hardloop op en af, en ek kon niks doen nie. Afgesit weer alles uit getrek en nog niks, toe die skerm direk op n kragpunt geprobeer en weer gestart nou werk hy al 20 minute.

    Wat kan dit wees?

  • 7

    5 & 6@ superBul:
    Boodskappe gekry en op Admin Chat geantwoord

  • 8

    flippen hel man!! as daai jersey (met die nuwe logo) nog ñ bietjie leliker was, was hy amper so lelik soos ñ bloubul jersey!! 😀

  • 9

    morning everyone!!
    hanne op … wie was almal nugter oor kersfees?
    😯 hmmm, so gedink!! flippen niemand nie!! 😆

  • 10

    A little boy goes to his father and asks ‘Daddy, how was I born ?’

    The father answers, ‘Well, son, I guess one day you will need to find out anyway! Your Mom and I first got together in a chat room on Yahoo. Then I set up a date via e-mail with your Mom and we met at a cyber-cafe. We sneaked into a secluded room, and googled each other. There your mother agreed to a download from my hard drive. As soon as I was ready to upload, we discovered that neither one of us had used a firewall, and since it was too late to hit the delete button , nine months later a little Pop-Up appeared that said:

    …….

    “You’ve got Male!”

  • 11

    ‘n Klein dogtertjie is besig om met haar onderwyseres oor walvisse te gesels.

    Die juffrou sê dit is fisies onmoontlik vir ‘n walvis om ‘n mens in te sluk, omdat, hoewel dit ‘n groot soogdier is, is sy keel baie klein. Die dogtertjie stel dat Jona is dan deur ‘n walvis ingesluk.

    Hoogs verergd herhaal die juffrou dat ‘n walvis kan ‘n mens nie insluk nie; dit is fisies onmoontlik.
    Die klein dogtertjie sê: “Wanneer ek in die hemel kom, sal ek Jona daarna vra.”

    Die juffrou vra: “Wat nou daarvan as Jona na die hel gegaan het?”

    Die dogterjie antwoord vlugtig: “Dan vra Juffrou hom!”

  • 12

    ‘n Onderwyseres is besig om in die Sondagskoolklas die Tien Gebooie met die vyf- en sesjarige kinders te bespreek.
    Nadat sy die gebod ‘eer’ jou Vader en jou Moeder aan die kinders verduidelik het, vra sy: “Is daar ‘n gebod wat ons leer hoe om teenoor ons boeties en sussies op te tree?”

    Sonder huiwering antwoord ‘n seuntjie (die oudste uit ‘n gesin): “Jy mag nie moord pleeg nie!”

  • 13

    Die kinders van ‘n klas is deur ‘n professionele fotograaf afgeneem. Die onderwyseres was besig om elkeen in die klas te oortuig om ‘n groepsfoto te koop.

    ” Dink net hoe wonderlik dit sal wees as jy groot is en jy kyk na die klasfoto en sê ‘Daar is Jennifer, sy’s ‘n prokureur,’ en ‘Dit is Joe, hy’s ‘n dokter!’ ‘Hier’s Flippie, hy’s ‘n predikant!”
    ‘n Sagte, maar welluidende stem roep van êrens agter in die klas: “En daar is Juffrou, sy’s dood!’

  • 14

    Goeie more Ashley, yip that jersey doesn’t look good, and who is the man in the middle, he looks like a real grumpy fellow or is he a WP official that has seen the jersey for the first time and also doesn’t like it 🙂 Don’t worry I think the red and yellow of the logo will go much better with plain black so should look ok for the Super 15 jerseys.

  • 15

    Helloooooooooooooooooooo Asbakkie!

    Hoop jou klompie dae af is / was die moeite werd!

    Is jy nou terug innie flippen werk??

  • 16

    gbs @ 15
    jip al trug van dinsdag af!! was net bietjie besig om te probeer opcatch met die werk wat vir my gewag het … nou weer rustig, so kan weer chat!!
    ..
    jy #9 gesien? 😀

  • 17

    o, en hallooooooooooooooo gbs!!
    btw sien spies mention op twitter dat hy maar die laaste paar dae by die strand wil geniet voordat hy trugkeer pretoria toe … hmmm, miskien moet ek maar die ou oornooi province toe,
    dan kan hy elke dag gaan swem
    WANT
    soes julle mos nou al wiet
    … o’s het ñ SIEEEEEEEEEEEEE en ñ MIA-OUN-TIN!!!

  • 18

    16@ Ashley:
    Ja, ons hett ‘n lekwar Krismis geëet die kant en ek het myself alte goed gedra… die hele skoonfandammelie was hier by ons.

    … en daai kant by julle se mense?

    17@ Ashley:
    Ons het ‘n SIEEEEEEEEEEE innie Pretoorsdorp…. dis net moer lank al laagwater…. hehehe

    … en moenie onse Magaliesberg vergeetie… dis onse MIA-OUN-TIN mos daai!

    Spiessie het seker net nodig gehad om so bietjie ekstra sandkastele te bou…. hahaha

  • 19

    gbs @ 18
    lol, nee wat … baie rustig gewees tot so laat namiddag toe 😉

  • 20

    19@ Ashley:
    Ek het net met ‘n stukkende Hoof Neukenaar gesit hier by my… goeie kans gewees om nou al die nuutste Softs te laai en nog te kry en te toetsbestuur…

    Die nuwe goeters beur nou voort teen ‘n stinkspoed!

  • 21

    gbs @ 20
    huh-uh, ekt al laaaaaaaaaaaaaaaaaaankal tou opgegooi, boet!! daais nou nie my bottel brannewyn … ek bedoel, cup of tea nie, lol

  • 22

    Ons gaan vanaand na die Barnyard hier in Doosburg…

    Gewoonlik ‘n goeie show daar.

    Handbriekie het 12 kaartjies verniet gekry… so dis ons en vrinne vanaand.

  • 23

    gbs @ 22
    hmmm, thats why the rich gets richer, nê? 😀

  • 24

    ok cheers gbs (en almal wat dalk later aanlog)
    eks eers uit
    chat hopelik môre weer!!
    o, en geniet die aand!! (ek weet ek gaan myne geniet!! 😉 )

  • 25

    @ Ashley:
    djulle mountain brand elke jaar kleiner en kleiner netnou lyk daai plek soos Amsterdam.

    Ooo haai hello ou vrind, mag jy n lekker Nuwejaar he, en so ook al die anner hier.

  • 26

    cheap, nasty, and more than a little ugly.

    At least the deliveries should get “there” on time. Not sure about the fetchers though!

Users Online

Total 48 users including 0 member, 48 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm