Sharks center Adi Jacobs has been called up for the Bok EOYT squad as cover for the injured WP midfield duo.Jean De Villiers and Juan De Jongh are both carrying injuries after the bruising CC final. Having not played for the 2010 season, Shark Adi Jacobs has been called into the squad as precautionary cover for the injured duo. Francois Steyn is only due to join the squad [wait had he not retired from Springbok rugby?] after the Ireland game. The Boks will be a little short of midfield players.

There is no mention yet of a replacement scrum half to replace Ricky Jauarie.

20 Responses to Jacobs called into Bok squad

  • 1

    What about Strauss, he showed his commitment in the Currie cup final, Adie Jacobs hasn’t even played, this is just ridiculous.

  • 2

    Lagwekkend se ek vir jou, net soos January wat ook alweer in is!!!

  • 3

    Yes, this is intelligent rugby thinking.
    Let’s play him against O Driscoll.

  • 4

    2@ Tripples:
    Januarie is injured and OUT of the Tour…

    Who will they draft in in his place?

  • 5

    Terwyl Snorre bereid is om ouens te speel wat laaaaaanklaaaaasssss iets beteken het op die veld, hoekom nie sommer vir ou Helgard Muller weer kies nie ?

  • 6

    5@ bdb:
    Dalk is hy effe beseer…. hehehe

  • 7

    6: As ons top vier senters beseer is, wie gaan dan speel ?

    Frans Steyn en Adi ?

    Is daar nie oud Bok senters wat in Europa speel nie ?

    As die beserings so aanhou, gaan Snorre genoodsaak wees om vir Vic op senter te kies !

  • 8

    Wie is die logiese senters wat ingesluit moes wees in die plek van Adi Jacobs?

    Bulle senters (Met Meisiekind beseer) het nie die skietgoed nie, WP het nie NOG senters om te stuur nie, Sharks senters is om een of ander rede buite “favour”…

    So, wie het ons…. Andries Strauss, Meyer Bosman van die Staat, Doppies Le Grange van die Leeus… die mandjie is maar leeg…

    Mens kan Strauss nie kies op 1 monster vertoning nie… ek sou ‘n binnesenter ingedraft het… seker maar vir Meyer Bosman…. hy is al ‘n Bok gewees.

    Ek sou vir Mvovo oorweeg op Buitesenter, hy het al daar gespeel EN ons het nog 2 ander Linkervleuels in Habana en Bjorn Basson op toer. Mvovo se verdediging is skerp, hy is sterk, sy hande is goed, hy soek ALTYD werk… miskien nie ideaal om ‘n speler buite posisie te speel nie maar die alternatiewe stink erger…

    Fransie Steyn sou kon instaan as Binnesenter maar hy is eers beskikbaar NA die Ierland game…

    Wat my meer pla is diepte op Regtervleuel (Net Gio GifAplontjie gekies)… en hy sal waarskynlik moet diens doen op Heelagter… waar my ander groot probleem lê, want GEEN spesialis heelagter is gekies nie…. Zane, Daniller of selfs Ludik was beter opsies as GEEN heelagter nie…

    Ek verstaan nie die keurders / Snorre se logika nie… maar nouja die vrugte sal gepluk word….

  • 9

    Too many flyhalfs and too few centers….

  • 10

    @ Pietman:
    Too few scrumhalfs as well…I see on CNN the weather is turning for the worse in Ireland, cold and rain, going to be tough out there, starting with a new Bok group without any match practice….

  • 11

    9@ Pietman:
    Yes Pieta… too few fullbacks too

  • 12

    WP squad going to movies tonight for team building.
    They going to see a horror movie called, “Silence of the Lambie”

  • 13

    @ tight head:
    LOL thats pure gold

  • 15

    12 hahahahahahahahahahaha excellent

  • 16

    Sien Gavin Rich is erg depressief vandag daar op supersports, en nou is dit alweer ons onskuldige Bulle se skuld ! 😀

    Sien sy artikel: “Bulls thwarted the WP challenge”

    Ek het gehoor die WP span het saterdag na die wedstryd soos een man saamgesing:

    “Dink jy darem nog aan my …”

    terwyl hul met verlangende oge na die CB gestaar het.

  • 17

    tighthead @ 12
    😯 you made a joke!! you actally made a joke!! well, i’ve never thought i’d see the day!! 😀

  • 18

    bdb @ 16
    en ons ondersteuners het weer gesing:
    ….
    (op die wysie v die padda wou gaan opsit)
    wp rugby is kwaliteit … aham
    wp rugby is kwaliteit … aham
    wp rugby is kwaliteit
    as hulle in finals kom
    vallie wiele yt … aham aham aham!! 😆

  • 19

    Ash, ons het dammie final gemaak, ne Ash?

  • 20

    fender @ 19
    exac-it-ly!!
    ja, natuurlik sou ek wou sien dat ons dit wen
    maar
    in ag genome dat ons vir omtrent 9 jaar in rugby wildernis was,
    is ons beslis in ñ opwaartse kurwe … ja, demmit dit maak seer om jou span so te sien verloor
    maar as mens sou terugstaan en na die volledige prent kyk,
    kan mens mos maar net sê:
    “volgende jaar!!!!” 😆 😆 😆

Users Online

Total 42 users including 0 member, 42 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm