We can look forward to the following rugby on TV in SA this weekend:

Friday 8 October 2010:

16:50 – 19:00 SS1 LIVE Absa Currie Cup: First Division – SF 1 – SWD Eagles v Griffons
19:00 – 21:00 SS1 LIVE Absa Currie Cup: Xerox Lions v Barloworld Toyota Pumas
21:00 – 23:00 SS1 & CSN LIVE Heineken Cup: Round 1 – Northampton Saints v Castres Olympique

 

Saturday 9 October 2010:

12:55 – 14:45 SS1 RECORDED  ITM Cup: Week 11 – Southland v Canterbury
14:45 – 17:00 SS1 & M-Net LIVE Absa Currie Cup: Gwk Griquas v Vodacom Blue Bulls
17:00 – 19:00 SS1, SSHD & MNET LIVE Absa Currie Cup: Vodacom Western Province v Sharks
18:35 – 20:45 SS2 LIVE Heineken Cup: Round 1 – London Irish v Munster
19:00 – 21:00 SS1 & CSN LIVE Absa Currie Cup: First Division – SF 2 – Eastern Province Kings v Boland Kavaliers
23:00 – 00:50 SS2   Heineken Cup: Round 1 – Leinster v Racing-Metro 92

 

Sunday 10 October 2010:

19:00 – 21:00 SS1 RECORDED Heineken Cup: Round 1 – Bath Rugby v Biarritz Olympique Pay Basque

11 Responses to Rugby on TV this weekend, 8 – 10 Oct 2010

  • 1

    More mense en wp ondersteuners,

    Sterkte vir al die spanne, die laaste rondte wedstryde stuur op ‘n riller af. Dit is hoe ek dink die dinge gaan gebeur die naweek;

    Ctahs gaan die Luiperds met meer as 40 klop. Die Luiperds se kop is al klaar in hul uitspeel wedstryd teen SWD, gaan nie nog hul kragte mors teen Ctahs nie.

    Bulle sal net vir ‘n wen gaan. As die wedstryd op Loftus was, en teen die Luiperds of Pumas, dan sou hul dalk nog vir ‘n groot punteverskil gaan. Kimberley is nie die plek om dit te probeer doen nie, dit kan boemerang, so ‘n wen is genoeg. Verder moet in gedagte gehou word dat die span mekaar nou weer moet vind na al die bokke terug is, dus die belangrikste is om die ritme te vind, nie jouself af te skryf ter wille van punteverskil nie.

    Dink die WP gaan die Sharks klop vir die volgende redes:
    1. tuisveld
    2. WP sal meer honger wees vir die wen om tuissemi te bewerkstellig
    3. Sharks sal dit ontken, maar die feit dat hul klaar ‘n tuissemi het en moontlike finaalsemi, tel teen hulle
    4. Sharks se lostrio en senterkombinasie is nie te sterk nie

    Wat wel teen die WP kan tel, is dat hul tight five al weer na ‘n light five begin lyk, a.g.v. beserings.

    So, na die naweek:
    Sharks
    WP
    Ctahs
    Bulle

    Wat die Sharks egter sal hoop gebeur, is dat die Ctahs sukkel vanaand, sodat die punteverskil nie so groot is nie, en die Bulle dit wel jaag in Kimberley. Sodoende, as WP wen, dan eindig WP 2de en Bulle 3de, en vermy Sharks hierdie 2 spanne in semi. Maar, ek weet darem ook nie of die Sharks teen die Ctahs wil speel nie, al is dit in Durbs. Die Bulle en Ctahs weet hoe om CB semi’s te wen, WP nie.

  • 2

    goooooooooooooooooeiemôre rugbykenners!!!

  • 3

    #2
    😳 en ñ goeiemôre aan alle cheetah, lions, sharks en bulls ondersteuners ook!! 😳

    😀 phew, amper vergeet ek van julle!!! 😆

  • 4

    2: more, bly om te sien jy groet ons bulle na verlede saterdag 😀

  • 5

    bdb @ 4
    nee,
    jy verstaani
    ekt jou gegroet by #3
    ..
    #2 is net vi mense wat rugby verstaan!! 😆

  • 6

    Hello folks, just popped in to say Hi… off car shopping now.. what shall I buy?

    See you this afternoon sometime.

    Goooooooooi Mieliessssssss!!

  • 7

    gbs @ 6
    bugatti veyron?

  • 8

    @ grootblousmile:6- gbs, Now that is good shopping….hehehe.

  • 9

    8@ Puma:
    Yes, the only type of shopping where I will spend time and browse as long as I like without getting frustrated!

  • 10

    7@ Ashley:
    Neeeeee jinne, kalm broetsie, ek glo mos nie in fancy karre nie, ‘n kar is GEEN belegging nie en die beste kar is ene wat klaar betaal is…

    Dink ek gaan vir my ‘n tweedehandse goeie Blik Met Wiele koop…

  • 11

    gbs @ 10
    wie’t v jou gepraat
    jy gaan dan nou daa’ntoe
    soe koep somme vi my die veyron!! 😀

Users Online

Total 59 users including 0 member, 59 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm