So the EP Kings won the Super 15, no wait, they won the Currie Cup, no wait…wait…they won the Vodacom Cup…darn it, wrong again, what the hell did they win again? Oh yes, promotion to the Premier Division… damn, another mistake from my side… fact is they haven’t won didly squat.

Yet reading the newspapers, and blogs like KEO, one would be forgiven to think that the Kings and their maestro Solomons swept up all there is, on their quest to SA rugby domination.

There has been none of this hullabaloo when the Pumas, only a year ago dominated the first division in such a manner that the other teams were glad they were on their way, there was no doubt that they would win the title, because their approach to the final was nothing short of a stampede. They managed all this with a bunch of no-name players, coached by a no-name coach, with no notable sponsors, no media frenzy surrounding them, no wife-beating Samoans, no American Eagles, Ex-Springboks or ex-Aussies in tow, for much of the year Witbank doesn’t even have water for crying out loud…I should know…

So what is the huge difference?

I’ll be darned if I know, Solomons struggled to win the First Division with a team comprising of at least 60% ex-Currie-Cup Premier Division players and Internationals, but suddenly he and Cheeky Watson are hailed as saviours of the Eastern Cape?

What if the Pumas do what they did to the Boland a year ago, going to PE, and destroying the EP on their home-ground? Where are we then?

Solomons apparently, forces such loyalty from his charges, that they would do anything for him, including playing for charity…if you believe the hype…

Players like De Wet Barry, Darron Nel, Rory Duncan, Willem Stoltz, Monty Dumond, Paul Perez, Tiger Mangweni, Mzwandile Stick, Jaco van Schalkwyk, Jacques Potgieter and others are apparently so chuffed and concerned with EP rugby, that they live on dry bread and water, because if reports are to be believed, there is NO money in EP rugby, and Watson and Solomons keep these players here by a sheer force of will.

Something here is smelling fishy…and the EP Snoeke might have been a more apt name.

It is said that many players have given their commitment to the Kings, that, should the Kings attain Super Rugby status, they would gladly sign with the new franchise…there is just the little matter of contracts with their current franchises, but seeing as I believe this story to also be fabricated, I wouldn’t bother with the minor details.

I mean, look at how many superstars the Cheetahs have signed after they attained Super Rugby status…a full…well…OK…zero! Players are attracted to WINNING teams, ask the Lions how easy they found recruiting players during the Super 14.

Now the Kings apparently, with nothing but the promise of yet to happens, and maybe laters, are going to upset the apple cart, and do what neither the Lions, the Cheetahs, or the Force for that matter have managed to do thusfar, with (allegedly) much more sizeable budgets, and become an overnight success, and all this before their second Promotion / Relegation game.

I will only be sold when the EP are competing against the big six unions (Including the Griquas), and when all the promises, boasting and PR-bull is finally put to the test, between the goalposts. Till then, the EP has achieved nothing, and will they still have to get past the most commanding First Division Champions ever…to even think about being promoted to the showpiece of SANZAR Rugby.

57 Responses to Kings… of which Country?

  • 31

    Saint was seker in Ermelo Laerskool…

    En Hoerskool gegaan op Ligbron…

    Arme fokkers…

  • 32

    30@ Morné:
    Bwahahaha

    Oooo, so dis waar JOU breinskade vandaan kom!

  • 33

    Ek het in Klerksdorp grootgeword, altyd by ouma gaan vakansie hou in PE in Julie en dan rugby gaan kyk by Boet Erasmus. Danie, Domkrag, Jacques Doep, jong Hennie le Roux, ens gesien speel. Om nie eens te praat van Olen Park nie! So ek sal like om die twee saam te sien speel in die premier liga. Maar weereens, Luiperds verdien dit nie.

    Hoekom nie maar net die wenner van die eerste liga se final laat deurgaan (almal soek darem ‘n ou finaltjie!) en die een wat laaste eindig in die boonste liga word afgeskuif? Maar nou ja, logika was nog nooit Saru se sterkpunte nie. Weereens bewys met die Super 15…

    Al het OP nie bo geeindig nie, het hulle Arende 2-1 geklop. 2 keer in George, so hul verdien dit.

    Superbul, dis ‘n baie goeie punt wat jy maak met die universiteit. Onthou jy al die goeie spelers wat destyds vanaf WTvl na Ntvl geskuif het. Robert du Preez, Deon Oosthuizen, Tjaart Marais, ens. Kammateurisme was die woord! Almal het altyd gehuil daaroor, maar vergeet van wat die beste was vir die spelers. Rugby was immers al dekades lank proffesioneel onder die tafel. Was om vir iemand se studies te betaal of ‘n baie goeie job vir jou en vrou te organize nie tog eintlik dieselfde nie?

  • 34

    31@ Morné:
    Saint se beste 2 jare op skool was die laaste 2 jaar in Standerd 4….

  • 35

    @ grootblousmile:

    Nou dat ek daaraan dink…

    Jimmy Stonehouse (Pumas coach) was die coach van Ermelo Hoerskool in die laat 80’s…

    So geen wonner out Saint is so sensitief oor die subject nie…

  • 36

    33@ Rugbyprof:
    Eishhhhh, julle kom van rowwe plekke af… en ek het na rowwe plekke getrek…. hehe

  • 37

    @ grootblousmile:

    Bliksem pel, Ermelo groot geword, met familie in Brakpan waar ek as kind vakansie gaan hou het.

    Nou wat kan jy van n kend verwag as hy Ermelo grootword, en gaan vakansie in Brakpan…???

    🙂

    Breinskade beskryf daai kak nie eens naby nie!

  • 38

    GBS, Ek dink dat n ou soos isi sy tyd gemors het met sy site. Ek dog ek sou iets daar sien , maar daar was laas npost oor die WP teen die Bulle.

    Maar ek dink as die spanne aangekondig word sal daar bietjie ouens wees wat uit gate kruip.

  • 39

    So by the way die Proteas toer.

    Pakistan 103/9 (18.2/20 ov)
    South Africa
    Pakistan won the toss and elected to bat

  • 40

    35@ Morné:
    Ek het GROOOT begrip vir die probleme waarmee die kleiner Unies se coaches sit… watter spelers van formaat bly aan daar, dis net logies dat die goeie ouens gaan na waar hulle kans staan om vir die Bokke uit te kan draf.

    In die Kerriebeker Premier MOET ‘n Unie sorg dat hy nie laer as 6de eindig nie, want die “Transfer Window” vir spelers om gekontrakteer word vind gewoonlik meestal plaas voor die Promosie / Relegasiewedstryde afgehandel is… en watter speler sal belangstel om te teken vir ‘n Unie waar hy dalk volgende jaar NIE in die Premierliga speel nie?

    Ons het vandag weer gesien, Rhodes en Pat Celliers van die Sharks het nou reeds klaar geteken vir die Lions… en die Promosie / Relegasiestryde is nog nie verby nie…

    Nou eindig hierdie kleiner Unies se coaches op met swak diepte en min gekontrakteerde spelers en met die relatiewe lot uitvaagsels moet hulle ordentlik kompeterend raak, dis moer moeilik…. al is jy watse goeie coach!

  • 41

    37@ Morné:
    So, wat jy eintlik vir my sê is dat dit deels jou skuld is dat Brakkenjanpan is soos wat hy vandag is… en dat ek nou as Offisieële Onoffisieële Burgermeester en Rekenaaromie so sukkel om die tjokkers hier weer mensies te maak!!

  • 42

    @ grootblousmile:
    Ek dink die Pumas het briljant gedoen die jaar, om twee van die grotes pak te gee was verseker hul hoogtepunte. Die kleiner spanne moet net nie soos die Luiperde sulke hoe scores afstaan nie. Maar hul coach het nie die jaar die ding gedoen nie. Lyk of Boshoff darem wil wen of minstens wil die spelers vir hom speel.

  • 43

    42@ superBul:
    Tjaka Willemse van die Leopards het ‘n baie gesonde visie gehad, en was ‘n opregte en aangename man om mee te gesels…. mens wonder soms wat ‘n Jimmy Stonehouse of Tjaka Willemse met spelers van ‘n groot Unie sou kon uitrig en vermag… hierdie afrigters skiet eintlik heel seisoen vêr bo hulle potensiaal met die beperkte talent tot hulle beskikking.

    Boshoff sal maar met dieselfde probleme worstel as Willemse…. daaraan twyfel ek nie eers nie.

  • 44

    @ grootblousmile:
    My vraag is net , wat het verkeerd geloop van jaar 2009 toe ons selfs van die Luiperd spelers as goeie aankope vir die Bulle aangesien het tot die jaar waar hulle gereeld 50+ afgestaan het.

  • 45

    @ grootblousmile:

    Ja dis jou skuld!

    Ek moet fokkof, cheers manne.

  • 46

    ….. ek wou mos sê ek het al so klompie Mornétjies sien rondloop hier in Brakkenjanpan… sulke vuilbekkies wat hulle pappa soek… Morné se vakansies hier in de Panne verklaar nou vir my baaaaaaie!

  • 47

    GBS as jy nog hier is , Hoe dink jy voel die Bulle om vir n slag net toeskouers te wees?

  • 48

    Ek gun die Sharke en die WP hul 50/50 eindstryd, dink as die Bulle in was sou die anner span verseker nie n 50/50 kans gehad het nie. Wel die pers sou daarvoor sorg.

  • 49

    47@ superBul:
    Ek hoor Victor Matfield was maar beneuk daaroor vir ‘n paar dae.

  • 50

    @ grootblousmile:

    Brakkemorneiepan…… pa van vele! hahahaha!

  • 51

    @ grootblousmile:
    Kan glo HY was, hy is n moerse kompeterende speler. Hy haat die hele storie verseker.
    Ek voel weer soos daai arme seuntjie wat nie n xmas present gekry het nie en die maatjies speel te lekker.

  • 52

    50@ Muurbal:
    Helllllooooo Muurmal…. hoesie ribbes?

  • 53

    hello gbs….. mmmm dis agv te veel bal speel dat d ribbes af was , dis nou met die rug teen die muur! ouch man, lekke ouch! maar ons kan nou darem weer amper normaal asemhaal…

    Hallo Bullie!

  • 54

    @ superBul:

    Sal moet seker maak krismis vader maak draai by jou hierdie jaar!

  • 55

    @ Muurbal:
    Ag ou Balle ek is eintlik heel happy, as die o/21 en o/19 spanne verras en nog koppies huis toe vat was die jaar heel bleddie goed verby.

    Bulle het baie dinge uitgesort in die CB. Spelers is geweeg en van hulle het gewys hulle kort nog baie voor hulle Super rugby kan speel.

  • 56

    Jip ek stem 100% saam, die manne kan nou net verbeter en die dooie kolle kan uitgesnoei word!

    Moet se dis so half en half ‘n verligting om nie te veel opgestres te wees vd naweek nie! Maar ek moet se ke ssl darem lekker groot smile as diie Sharks die WP gasgee!!!

  • 57

    Eish jammer vir al daaaaaaiiii! typo’s!

Users Online

Total 58 users including 0 member, 58 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm