Vodacom Blue Bulls coach Frans Ludeke had no hesitation in naming all his available Springboks in the starting line up of the Blue Bulls team to play Griquas in Kimberley on Saturday in the final pool game of Absa’s Currie Cup competition.

Official Blue Bulls Media release

Victor Matfield, Bakkies Botha, Danie Rossouw, Morné Steyn and Wynand Olivier all returns to the side after their national conditioning program has been completed, with Matfield taking over the captaincy and Rossouw the number eight berth.

Rossouw, who played Currie Cup rugby as a number eight against the Leopards last year, will replace CJ Stander, who moves to the bench, as does Flip van der Merwe, who will be replaced by Botha. Jacques-Louis Potgieter is another who moves down to the bench for Steyn, whilst Fudge Mabeta and Stefan Watermeyer, who will be replaced by Matfield and Olivier respectively, drops out altogether.

Another Springbok, Dewald Potgieter, returns to the number seven jersey, replacing Okkie Kruger, who is on sevens duty for South Africa. Potgieter came off the bench against Western Province last week after recovering from a knee injury.

Jaco Engels comes back to the bench in a decision by Ludeke to go for a five-two split amongst his impact players.

The Vodacom Blue Bulls team to face Griquas on Saturday 09 October 2010 at GWK Park, Kimberley is:
15. Zane Kirchner
14. Gerhard van den Heever
13. Jaco Pretorius
12. Wynand Olivier
11. Jaco van der Westhuyzen
10. Morné Steyn
9. Francois Hougaard
8. Danie Roussouw
7. Dewald Potgieter
6. Derick Kuün
5. Victor Matfield (c)
4. Bakkies Botha
3. Werner Kruger
2. Chiliboy Ralepelle
1. Dean Greyling.

Replacements:
16. Bandise Maku
17. Rossouw de Klerk
18. Jaco Engels
19. Flip van der Merwe
20. CJ Stander
21. Ruan Snyman
22. Jacques-Louis Potgieter

Notables: ?Victor Matfield and Zane Kirchner have both represented Griquas in Currie Cup rugby.
?Derick Kuün and Gerhard van den Heever are the only players who have started in all 13 matches so far this season.
Kuün will play in his 70th Currie Cup match and Van den Heever in his 30th.

Leading points scorers for Vodacom Blue Bulls in 2010 Currie Cup season
Jacques-Louis Potgieter 171
Stefan Watermeyer 30

Leading current points scorer for Vodacom Blue Bulls in Currie Cup rugby

Morné Steyn 607

Road to the final:

?The defending champions are still contenders to host an Absa Currie Cup semi-final. The Vodacom Blue Bulls must achieve maximum points from their clash in Kimberley against the GWK Griquas on Saturday and hope that Vodacom Western Province and the Vodacom Free State Cheetahs lose this weekend. The Pretoria side could mathematically still fall out of the top four on point difference if they fail to gain any log points against the GWK Griquas and the Xerox Lions recorded a huge victory over the Barloworld Toyota Pumas.

Currently: In fourth position (42)
Best possible finish: Second
Worst possible finish: Fifth

37 Responses to Blue Bulls include their Bokke for Kwas match

  • 1

    Mal oor die subtiele advertering…

    Goeie span, maar julle bid seker dat die Tjarks die WP weer bullie.

  • 2

    1@ Die Valk:
    Daar is NIKS SUBTIEL oor my advertering nie…. hehehe

  • 3

    se nou net die bulle se a span verloor teen die griquas,kimberley is niemand se speelmaat nie en die a span het laaaaaaanklaas saam gespeel

  • 4

    Die Blou Bul weet nie van die Final nie.
    Die Blou Bul weet nie van die Currie Cup.
    Die blou bul word getrap.
    Die Blou bul raak pap.

    Die Blou Bul speel mos teen die Grihikwas
    Daar loop hulle, hulle moere vas.

    Die Blou Bul is uit.
    Die vet lady Fluit.

    Die Skare gaan

  • 5

    Very lekker team this Bulls Team….

    Bar Dean Greyling and Derick Kuun & Moses van der Westhuizen actually bloody fantastic team.. how I wish Deon Stegmann was ready to play and what a pity Gurthro broke his right forearm…

    Hope they gel well and peak now towards the end of the Currie Cup campaign.

  • 6

    komaan, GBS, gaan jy nou nie eers iets se oor my gedig nie?

  • 7

    6@ biltongbek:
    Kom ons sê maar ek is vanaand diplomaties en wil jou nie innie gesig vat nie…. hehehe

  • 8

    GBS, ag nee meneer. Ek geniet dit hier op RT, en gaan julle bulle vir nog lank lip gee. Die beste ding wat julle kan doen is om my terug te lip.

    Anders waar is die pret daarin. Jy weet wat hulle se van die hoogste bome?

  • 9

    Lekker pak voorspelers. Maar die agterlyn lyk maar average. Behoort ‘n close game te wees.

  • 10

    It took me a while to get past all the computers and find the thread! 😉

  • 11

    8@ biltongbek:
    Ag ek was net te lui om te reageer op jou kak versies… hehehe

  • 12

    @ grootblousmile:
    Nou is ek darem in my binneste gekrenk. Ek sou nog kon saamleef met. “swak poging” of “nie jou beste werk nie”

    Maar om sommer net te se dit is K@K, maak vreeeeeeeeeslik seer.

    Sal volgende keer beter moet doen.

  • 13

    9@ Snoek:
    Hoe bedoel jy die agterlyn lyk maar average?

    9. Hougaard – Huidige Springbok
    10. Morné Steyn – Huidige Springbok
    11. Moses van der Westhuizen – Voormalige Springbok en 3 x Super 14 wenner
    12. Wynand Olivier – Huidige 2010 Springbok
    13. Jaco Pretorius – Voormalige Springbok en 2 x Super 14 wenner
    14. Gerhard van den Heever – Super 14 wenner
    15. Zane Kirchner – Huidige 2010 Springbok

    Wat is so average… 6 Springbokke uit 7?

  • 14

    @ grootblousmile:
    laat n’ mens dink die Springbok trui is nie meer so “special” nie.

    Haha, hehe.

    Net n’ joke.

    Op n’ ernstige noot. Hougaardt en Steyn is hulle plekke in n’ bok trui werd. Maar Jaco Pretorius en Moses is heel moontlik die eerste twee wat Frans Ludeke sal wil vervang, hulle raak nou bietjie lank in die tand.

    Die probleem is gerhard van den Heever, Meisiekind en Zane, is nie huidiglik op beste vorm nie.

    Maar nog steeds n’ goeie currie Beker agterlyn, nie so seker vasn Super 5 nie.

  • 15

    Moet wees Super 15

  • 16

    @ grootblousmile:
    As jy kyk hoe die bokke perform dink ek nie dit is ‘n goeie maatstaf om jou spelers aan te meet nie.

    Hougaard en Steyn is kwaliteit.
    Moses, is moontlik die einste van die Bybel.
    Olivier en Pretorius is so so.
    Gerhard en Kirchner lyk net goed deur blou brilletjies.

  • 17

    16@ Snoek:
    Hoe vergelyk die Sharks, Lions, Cheetahs, WP en Griekwas agterlyne in vergelyking…

    Kom ons begin by jou spannetjie… die Sharks:

    9. McLeod of Kokkerot – Nie naby Springbok nie, myle agter Hougie
    10. Andre Pretorius – Voormalige Bok maar het ook sy dae gehad, skop nou nog net goed pale toe, dis al… eeue agter Morné Steyn.
    Lambie – Baie potensiaal maar skop SWAK pale toe, heelwat agter Morné Steyn.
    11. Lwazi Mvovo – Springbok is ORAL oor daai man geskrywe… damn goed
    12. Strauss – Nie naastenby naby Springbok nie en myle agter Wynand Olivier
    13. Oupa Stefan Terblanch – Voormalige Bok maar ook maar in Jaco Pretorius se klas, nie waar nie.
    14. Odwa Ndungane – Voormalige Bok maar ook maar verby sy tyd
    15. Louis Ludik – Nie naastenby Bok gehalte nie

    So, nou vra ek, wie het die average agterlyn….

    By die Cheetahs is dit net Meyer Bosman en Hennie Daniller wat uiters kwaliteit is in hulle agterlyn, die res is maar so-so…. Tewis, Louis, Ebersohn en dies meer.

    By die Lions is dit Jano en Elton Jantjies en Doppies en miskien Kilian wat kwaliteit is wat opgeweeg kan word, die res maar so-so.

    By die WP, hier verg dit meer bespreking:

    9. Dewald Duvenage – Goed, maar geen Bok nie
    10. Willem de Waal – 1 Dimensioneel met sy dodelike skopvoet
    11. Bryan Habana – Huidige Bok maar ERG van vorm af
    12. Jean de Villiers – Bulle se 2de keuse senter op No 12, Watermeyer, het hom ore aangesit laas naweek.
    13. Juan de Jongh – Huidige 2010 Bok, goeie knaap daai
    Jaque Fourie – Huidige Bok.. uitstekend
    14. Gio Aplon – Huidige Bok
    15. Conrad Jantjes – Voormalige Bok, maar hy ruik nie eers Bok nie, hy is na Aplon, Zane, Fransie Steyn, Hennie Daniller in die ry.

    Griekwas het vir Bjorn Basson, Viljoen…. wie nog?

    So wie het nou die average agterlyn, in Curriebeker terme??

  • 18

    goooooooooooooooooodmorning everyone!!
    hmmmmmmmmmmmm, cold windy day in paarl today
    ..
    had a few lekker warm dae here in paarl
    vroumense se skirtjies het net begin korter raak …. en nou dit!! 👿

  • 19

    hey ou gbs
    sien jy adverteer nuwe printers
    verkoop jy die cartridges vir die printers ook?
    nuut? refurbished?
    of moet ek jou liewer later ñ mail daaroor stuur?

  • 20

    19@ Ashley:
    Asbak, ja ek verkoop die Cartridges ook, meestal Original Nuwe Catridges (Toner of Ink, na gelang die geval), van HP, Epson, Samsung, Canon, Lexmark (damn daai is nou kak printers, weier om die tos te verkoop), Brother…

    Hou oor die algemeen nie veel van Generic Cartridges nie en sommige refurbished Toner cartridges (veral die van die Samsungs) gee soms maar kak jong.

    Maar ek spesialiseer nou wragtigwaar nie daarin om geld te probeer maak uit die tipe Consumables nie, doen dit meer as ‘n Service aspek vir kliente.

    Maar mail my, ek weet mos jy is in daai bedryf, dalk praat ons besigheid.

  • 21

    17@ grootblousmile:
    Mcleod nie so ver agter Hougie as wat jy dink nie.

    Andre Pretorius, besering vry, selfde speler as Steyn. Miskien beter op aanval as steyn, maar baie min.

    Het jy hierdie jaar vir Odwa gesien speel………

    Almal het Ludik as toekomstige bok gesien voor sy beserings, en staan nie ‘n tree terug vir Zane nie.

    Senters beide kante is redelik power.

    Nou moet jy net terug gaan in die geskiedenis om te weet dat ek die Sharks se agterlyn as een van hulle swak punte aanskou, en jammer om te sê, maar die bulle se agterlyn het niks oor ons soos dit nou staan nie.

    FDUP, Matfield, Bakkies is vir die bulle wat Carter en McCaw vir die All Blacks is. Sonder hulle is julle maar average.

  • 22

    O, en ek stem saam oor die Lexmark printers, so kak soos die ……… 😆

    Vul die blank maar self in. 😆

  • 23

    gbs @ 20
    thanks bru
    sal jou later ñ mail stuur
    net gou ñ paar goed om af te handel

  • 24

    21@ Snoek:
    So, verstaan ek jou reg… jy is van oordeel die Sharks het ook ‘n AVERAGE agterlyn?

    Nou watter Currie Cup span het NIE in daai geval ‘n AVERAGE agterlyn nie?

    Hierdie AVERAGE Bulls agterlyn, het darem 2 seisoene in ‘n ry die Super 14 gewen, en laasjaar se Currie Cup ook….

    In Currie Cup terme is die Bulle agterlyn nie slegter af as enige ander SA Unie se agterlyn nie, elkeen het AVERAGE spelers in, so is hulle AVERAGE of is hulle BEHOORLIK KOMPETEREND in Currie Cup terme?

  • 25

    snoek @ 22
    so kak soos die ……
    bulle? 😉

  • 26

    Be afraid…. die Bulle het julle nommer…. vir jare al…

  • 27

    gbs @ 26
    ag ek dink net na allie jare kan ons spanne nie gewoond raak aan:
    1. blou mense nie
    2. kan hulle ookie ve’staan dat groot opgegroeide mans vi’ mekaar “liefling” kan singie
    en
    3. dat almal op loftus eintlik broers en suster is nie (as mens die stories rondom steve moet glo, hehehehe)
    ..
    obviously trek beide 1 en 2 en in ñ mindere mate 3 dan ons aandag vannie game af!! 😆

  • 28

    27@ Ashley:
    Oog oppie bal Asbak, hou jou oog oppie bal…… hehehe

    PS! Nie jou oog op jou balsak nie…. hahaha

  • 29

    Sometimes all this ‘hou jou’ foreign speak is just toooo much!! 😉

    It will be just great to get the Bok Bulls back…..There are a few Currie Cup teams that need putting in their places!!

    On Bakkies facebook page he announced that he was pressing 170kgs..!!!

    Flipping impressive is you ask me!! 😯

  • 30

    Is everybody working? Bit quiet …….

Users Online

Total 14 users including 0 member, 14 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm