Blue Bulls (13) 40 / Sharks (24) 34 (Final Score)

The Blue Bulls hosted the Sharks at Loftus, Pretoria at 19:15 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The game was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.

The Blue Bulls fought back from an 11-point halftime score to win a magnificent game, earning their bonus point for tries, winning 40 / 34.

The Sharks get one Log point for losing by less than 7 points.

This win was absolutely crucial for the Blue Bulls Currie Cup aspirations.

Scores:

Blue Bulls: 3 Conversions & 4 Penalties Jacques-Louis Potgieter, 1 Try Juandre Kruger, 1 Try Ruan Snyman, 1 Try Jaco Engels, 1 Try Wynand Olivier, 1 Conversion Zane Kirchner

Sharks: 5 Penalties & 2 Conversions Patrick Lambie, 1 Try Lwazi Mvovo, 1 Try Stefan Terblanche, 1 Try Alistair Hargreaves

Vodacom Blue Bulls

The Sharks

04 September at 19:15
  • Team: 15. Zane Kirchner, 14. Gerhard van den Heever, 13. Jaco Pretorius, 12. Wynand Olivier, 11. Jaco van der Westhuyzen, 10. Jacques-Louis Potgieter, 9. Ruan Snyman, 8. Gerrit-Jan van Velze, 7. Dewald Potgieter, 6. Derick Kuun (capt), 5. Fudge Mabeta, 4. Juandre Kruger, 3. Frik Kirsten, 2. Bandise Maku, 1. Dean Greyling
  • Replacements: 16. Henry Bantjes, 17. ??, 18. Jaco Engels, 19. Wilhelm Steenkamp, 20. CJ Stander, 21. Dustin Jinka, 22. Stefan Watermeyer
  • Team: 15. Monty Dumond, 14. Odwa Ndungane, 13. Stefan Terblanche (C), 12. Andries Strauss, 11. Lwazi Mvovo, 10. Patrick Lambie, 9. Charl McLeod, 8. Keegan Daniel, 7. Willem Alberts, 6. Jacques Botes, 5. Alistair Hargreaves, 4. Steven Sykes, 3. Wiehahn Herbst, 2. Bismarck du Plessis, 1. Tendai Mtawarira
  • Replacements: 16. Craig Burden, 17. Eugene van Staden, 18. Michael Rhodes, 19. Skholiwe Ndlovu, 20. Rory Kockott, 21. Andre Pretorius, 22. Riaan Swanepoel

272 Responses to Vodacom Blue Bulls vs Sharks – Game Thread

  • 241

    @ grootblousmile: yea gbs…te veel whiskey ek dink 🙂

  • 242

    240@ bos_otter:
    Ek dink jy het Wiskunde op kleuterskool al gelos… of gedop!

    Hehehe

  • 243

    volgende week….bulls vs cheetahs…..will be a HUGE game 🙂

  • 244

    @ grootblousmile: lol ja lyk my so….hulle het my nooit vertel nie jy weet 🙂

  • 246

    Fark, Bulls should have won last week….. eishhhhhhhh

  • 247

    Wat se julle siende dat Puma geloop het , Zane kan keer ne.

  • 248

    aaaaaaaaaaaaanyway chaps….have a nice evening…sleep well, and speak to all of you soon again.

  • 249

    Kids gone we enjoyed this match together, some won bets against Shark friends , so we can have beer for the next 4 weeks on the house.

  • 250

    Still amazed the Bulls won… Alberts had a huge game, so too Bissie and Herbst and Keegan Daniel before his injury.

    247@ superBul:
    Ja, en Zane KAN toe pale toe ook skop.

  • 251

    Thanks guys, enjoy the rest of the evening. Bafana 1-0 up against Niger. Groente

  • 253

    We love to debate about players so i feel i have amo after this weekend , will catch up sometime for a nice clean fight. 😆

  • 254

    251@ fender:
    Cheers Kitaarsnaar.

    Gooi ‘n halwe mielie… hehehe

  • 255

    Al wat jy sien is die blou masjien. 😀

    Net jammer die bokke kon nie klaar maak nie. As die ref en lynregter ons nie gekroek het nie, het ons daar ook gewen.

  • 256

    Morne se skoppe was weer dodelik, amper die game vir ons uitdie vuur geruk.

    My swaarste 3 minute vandag was die end van die Bokke se game ek het die verloor sien kom daar. Waarom terug speel tot binne tref afstand vir AUS, moer stupid.

  • 257

    @ bdb:
    Ons moet seker maar die jaar op die ken vat maar ek se jou die Bokke was sleg gehaai deur die refs die jaar. Dink aan die twee verlore hier, plain foute , geen twyfel , geen reel interpretasies nie. Net Ref foute.

  • 258

    256: dit is waar besluitneming inkom, en ons FDP big time mis. Daardie laaste hou die bal en maul, kan jy alleen doen as jy in hul kwartlyn is, nie in jou eie halfgebied nie, want strafskoppe is altyd moontlik. Daar was juis die plek om in die hoekies te skop, en FDP sou dit gedoen het of laat doen het. As FDP terug is, FH op vleuel, hy kook en is ‘n moet vir die span.

  • 259

    257: is so super, maar regtig, ‘n kampioen span maak nie soveel foute en gee so baie drie af nie. Jammer, maar die skrif is aan die muur vir die afrigtingspan, as hul nie nou verander nie, is dit te laat, maar ek het ‘n vermoede dit is te laat, hulle gaan nie verander nie.

  • 260

    More, terwyl ek houtwerk doen sal ek stilletjies hoop Snorrie kry ‘n faks….

  • 261

    @ bdb:
    Dit is werklik skokend hoeveel gate in ons verdediging is. Hel om darem 22 driee in 6 wedstryde af te staan is erg. En ek se jou gaan kyk waar is ons posisionele spel, waar ons agterlyn verdedigers is en jy verstaan. Maar gaan kyk ook na die Lions se driee teen en kyk dis dieselfde coach.

  • 262

    Nice Bulle, dem jammer Bokke!

  • 263

    Damn, I’m glad the Bulls won…. cuts those arrogant Sharkies back a notch or 2….. hehehe

  • 264

    263: dis baie waar, ek het op die bok draad genoem dit kan die sharks se ‘downfall’ wees, dink hul het gewen voor hul opgedraf het, leer ook nie.

    Sien ou papsnoek se opmerking by #1 … wonder wat sê hy nou ?

  • 265

    264@ bdb:
    Hahaha, Ou “Stinkvis”… kyk ek dink Sharkie Supporters se naweek is goed geflok…. eers die Bokke toe die Tjarkies.

    Die Bulle het die Bokke mooi gedra vandag ook…. Vic, Gurthro, Pakslae, Hougie, Morne…. net Jean & Mossie van die ander Provinsies het namens Bokke punte aangeteken…. en Vic het buitendien Mossie se drie veroorsaak….

    Bulle spelers 29 punte
    Ander Provinsies 10 punte

  • 266

    265: ai, sou lekker gewees het as die bokke gewen het, die verloor was baie sleg. Wonder wat sou die Aussies met Deans gemaak het, as hul verloor het. Was hul nie op ‘n stadium 31-6 agter nie ? Sou hul geknak het vir volgende jaar, nou het ons hierdie jaar die AB’s en Aussies al die momentum gegee wat hul nodig het.

  • 267

    266@ bdb:
    Damn, die Bokke was power in die 1st Halfte, sommer hondsleg….. 2de Halfte was goed.

    Hulle was 25 punte agter man…. dis ‘n moooooooooooooooosa berg om te klim daai.

  • 268

    Ek gaan nou pis en rus

    Gaan u wel….

  • 269

    268: lekker slaap. Bulle wen gaan dit beter maak.

  • 270

    Geluk bulle, julle verdien die wen. Haaie, te veel foute.

Users Online

Total 97 users including 0 member, 97 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm