Blue Bulls (14) 39 / Griquas (27) 38 (Final Score)

The Vodacom Blue Bulls hosted the GWK Griquas at Loftus at 19:00 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The game was NOT BROADCAST live on TV in SA.

The Blue Bulls won by a single point, 39 / 38, after Naas Olivier missed the last conversion to win the game for Griquas.

Bulls got out of jail….

Jaco van der Westhuizen nearly cost the Blue Bulls another game this season…..

(Despite what SuperSport and Brenden Nel says that Griquas won, they are wrong… it is official, the Blue Bulls won. Brenden Nel was not even here at the game with us, simple as that! Read What SAPA says, what JJ Harmse says, what Vata Ngobeni of Pretoria News says…. and above all believe me!)

Scores:

Blue Bulls: 4 Conversions & 2 Penalties Jacques-Louis Potgieter, 1 Try Ruan Snyman, 2 Tries John Mameta, 1 Try Dean Greyling, 1 Try Bandise Maku

Griquas: 4 Penalties & 3 Conversions Naas Olivier, 3 Tries Bjorn Basson, 1 Try Richard Lawson

Vodacom Blue Bulls

GWK Griquas

20 August at 19:00
Team: 15. Jaco van der Westhuyzen, 14. Gerhard van den Heever, 13. Jaco Pretorius, 12. Stefan Watermeyer, 11. John Mametsa, 10. Jacques-Louis Potgieter, 9. Ruan Snyman, 8. Gerrit-Jan van Velze, 7. Dewald Potgieter, 6. Derick Kuun (Captain), 5. Fudge Mabeta, 4. Petrus Johannes Juandre Kruger, 3. Werner Kruger, 2. Bandise Maku, 1. Dean GreylingReplacements: 16. Henri James Bantjes, 17. Bees Roux, 18. Wilhelm Steenkamp, 19. Christiaan Johan Stander, 20. Dustin Jinka, 21. Stephan Dippenaar, 22. Jaco Engels Team: 15. Riaan Viljoen, 14. Richard Lawson, 13. Wilmaure Louw, 12. Matthew Rosslee, 11. Bjorn Basson, 10. Naas Olivier (Captain), 9. Sarel Pretorius, 8. Danie Burger Schoeman, 7. Davon Raubenheimer, 6. Rohan Kitshoff, 5. Cecil-John Kemp, 4. Frederik Albertus Spies, 3. Jacobus Petrus Adriaanse, 2. Ryno Barnes, 1. Steph RobertsReplacements: 16. Simon Westraadt, 17. Jean Botha, 18. Michael John Richard Passaportis, 19. Johan van Deventer, 20. Marnus Hugo, 21. Barry Geel, 22. Rudi Vogt

Referee: Mark Lawrence (SARRA)
Assistant referees: T Jonker (Lions), A Buitendach (Blue Bulls)
TMO: n/a

339 Responses to Vodacom Blue Bulls vs GWK Griquas – Game Thread

  • 271

    @ bos

    sterkte….glo my dit vat so bietjie hare op jou se tanne… maar ek hoop dit werk als ten goede uit v jou! dit het v ons!

  • 272

    Why Pumas why, a little more patience you had them

  • 273

    @ bdb:

    Ek stem saam met jou, na wat ek aflei oor verlore balbesit dat dit spat! Sport24 se hy gaan nou 3 weke uit wees, nie waar nie? Maar hy moet wegbly totdat hy heeltemal reg is, ons soek nie weer `n geval soos Gary Botha nie.

    Maar ek dink dink ons mis Mnr. Flinkdink homself die meeste- Fourie Du Preez.

  • 274

    @ J.M.E.:…en die UK is nie meer wa dit was nie….dinge is nou erg duur hier, en ek wil nie he my kinners moet sonder hulle se oume en oupa grootword nie…kinders hier in diE UK het geen resek vir ouer mense nie en kom letterlik en figuurlik met moord weg agv al die wette wat hulle hier beskerm…ps in CT might be able to confirm my last statement

  • 275

    265 @ GBS

    awesome coverage… as usual! tx

  • 276

  • 277

    ok mense
    ek gaan nou cheers vir eers se, cheers bos, JME, GBS, allie ander

    nice een Bulls…thanks GBS vir die kommentaar, moet nou eers my mede ondersteuners in die donker gaan inlig
    groetnis van deur tot deur en….

    goooooooiiiii miiieeeelieeeeeees

  • 278

    Pleasure guys and dolls….

    Now enjoying a Millers….

  • 279

    Het ons al die finale tellings vir die ander twee wedstryde?

  • 280

    bos @ 274

    been there done it en sukkel nou nog met kids… laaitie het nou d dag ‘n kat ‘n p@ssy genoem en was in GROOT trouble….

  • 281

    @ bos_otter:
    @274 jys heeltemal reg bos, die UK kids is van ‘n ander planeet….

    hierdie klmpi hier op die suider punt van A het nog respek en in ‘n mate dissipline. Iets wat hul in die UK seriously mis

    Naand almal, i’m gone!

  • 282

    @GBS
    enjoy!!
    jy het dit verdien!

  • 283

    Oraait, nag manne. Dankie vir die kuier.

    GBS, sal die RT-Cam idee waardeer- net solank jou gesig nooit daarop verskyn nie asseblief; ek het `n splinternuwe monitor gekoop 😉

  • 284

    Well done Bulls. That was close.

    Thanks for the commentary gbs, Enjoyed it. Dstv should be ashamed not showing this game.

  • 285

    Lions win 33-30

  • 286

    284@ Puma:
    Ahhhhh welcome back Puma, old man!

  • 287

    @ Puma:
    Hi Puma, good to see you here.

    Hope our Sharks can take a win tomorrow.

  • 288

    Cheetahs final score was 57-0 Leopards

  • 289

    Super, dink die Pumas moes die strafskop voor die pale gevat het. Hulle en Luiperds veg vir houtlepel, so elke punt sou hul gehelp het. Nie gedink daar nie.

  • 290

    @ grootblousmile:286 – Thanks gbs, Now hope to get a good commentary about the Boks tomorrow too..hehehe. Hard work hope you getting paid 😀

  • 291

    Pumas had a penalty under the post to square the game. They went for the win and lost.

  • 292

    @ Snoek:287 – Snoek, Keeping my fingers crossed. We have a good chance. Going to be a real ripper for sure. One point more is all we need.

  • 293

    Don’t think any other blog had a thread on this game. Good work gbs. Dstv is useless should be showing all the CC games.

    Good night everyone.

    GOOOOOOOOOO BOKKE AND SHARKSSSSSSSSSSS FOR TOMORROW 😀

  • 294

    Ons is in die helfte van die CB, en die Bulle lĂŞ derde … soos laasjaar. Die tweede rondte speel Bulle Sharks, WP en Leeus op Loftus. Luiperde, Pumas, Kwas en Staat weg.

    Dinge gaan interessant raak.

  • 295

    GBS

    drive home safely… and thanks again for greta commentary! Looking forward to the Boks game>>>

    To all the rest…gnight and sleeptight!

    Woop, woop!

  • 296

    GREAT
    flok maar ek sukkel soms….

  • 297

    Ok Guys, i’m out. Het ‘n lekker kuier beplan vir more aand se twee wedstryde, so sal nie hier wees nie. Geniet julself.

  • 298

    Sien al die CB logs op verskillende blogs het dit dat die Bulle verloor het. Gaan hul nooit leer om te wag tot die eindfluitjie blaas nie ? 😉

  • 299

    What a nice and open person Dawie Theron, Kwas coach, is…. very nice and relaxed presser with him….

  • 300

    @GBS
    🙂

Users Online

Total 40 users including 0 member, 40 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm