The Gauteng Lions Rugby Union is holding a Gala Dinner, have a look at the Invitation below and book if you are interested.

6 Responses to Lions Gala Dinner – Interested?

  • 1

    Come on Lions supporters, go support your embattled Union… it’s the right thing to do.

  • 2

    Ek het gala geswem toe ek jonk was….is al hoe ek weet om te gala 🙂

  • 3

    @ grootblousmile:GBS….hoe voel die ou hart vandag?….alles nou weer reg?

  • 4

    I’ll be very interested to see how much is raised, and how much actually finds it’s way to REAL Rugby development in the Union.

    I suspect I know the answer already.

  • 5

    3@ bos_otter:
    Die hart is gaaf, was nog altyd.

    Ek raak net kinderlik ongelukkig as mense hammer op ‘n punt en ‘n sekere agenda probeer stoot ten alle koste… Ek het gaan tel, daar was amper 20 Artikels wat die blaserprobleme en cheating aangespreek het of tot ‘n groot mate bespreek het sedert die 1ste Drienasies Toets….

    Dit is oorbodig en skandelik, daar is ander issues wat belangriker is.

    Daar is geen manier wat ek die werkswyse van hierdie webwerf gaan laat kelder deur ander nie!

  • 6

    @ grootblousmile:ek verstaan ou maat. Rugby is n passionate ding met ons Suid Afrikaners en mense wil graag hulle gevoelens deel en hulle se se. Ongelukkig raak dit miskien soms te veel vir ander om te dra, so ek verstaan heeltemal hoekom jy so gatvol daarvoor is. Ek kom nie so baie op die forum soos jy wat die affere admin nie, so ek sien nie naastenby al die artikels nie….geen idea daar was 20 nie…ek weet van 2 of 3, wat miskien sal verduidelik hoekom sommige nie kan verstaan waaroor jy so ongelukkig is nie.

Users Online

Total 32 users including 0 member, 32 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm