Vodacom WP coach Allister Coetzee today announced his team to take on the Platinum Leopards in Potchefstroom on Friday 23 July 2010. Kick-off is at 19h10.

WP are currently top of the log with 8 points, after their convincing 32-0 victory over the Golden Lions at Newlands last weekend. The Leopards are at the bottom of the log with two points.

The team is as follows:

15. Conrad Jantjes
14. Fabian Juries
13. Tim Whitehead
12. Paul Bosch
11. Frikkie Welsh
10. Willem de Waal
9. Dewaldt Duvenage
8. Duane Vermeulen
7. Rynardt Elstadt
6. Pieter Louw
5. Anton van Zyl (Captain)
4. Adriaan Fondse
3. Brok Harris
2. Deon Fourie
1. JD Moller

Reserves:
16. Tiaan Liebenberg
17. JC Kritzinger
18. Martin Muller
19. Yaya Hartzenberg
20. Pieter Myburgh
21. Conrad Hoffmann
22. Lionel Cronje

6 Responses to Vodacom WP announce team to play Leopards

  • 1

    WP’s strongest team… they will clobber the Leopards and leave Leopard spots all over the park!

  • 2

    Ou AC kan darem met ‘n ou se kop smokkel. Gister loop hy en vertel dat die game teen die Luiperde die idiale geleentheid is om van die jonger manne speelkans te gee, maar toe die span gekies word, toe is daar net die een verandering!! Maar dit was maar nog altyd AC se trend, hy hou daarvan om week na week die selfde manne saam te laat speel.
    Ek sou veral een van die jonger vleuels, JJ Engelbrecht, en ook vir Hoffmann in die begin 15tal gesien het. Ander spelers wat kans moet kry is Koster en Cronje.

  • 3

    2@ KingPaul:
    Ek hou daarvan as ‘n coach bly by “Consistency in selection”, soos wat Alister doen…. die man begin my meer en meer impress. Ek was ook beindruk met sy spankeuses in die S14.

  • 4

    @ grootblousmile:
    En hy praat beslis meer “sense” as Peter de Villiers!!

    Al problem met “consistency” is dat indien iemand seer kry, dan moet jy van voor af begin. Dit is hoekom games teen die Luiperde, Pumas en Lions die idiale games is om jou “fringe players” speelkans te gee. 👿

  • 5

    4@ KingPaul:
    Ja miskien, maar 2 fringe outjies op ‘n slag, nie 6 nie.

  • 6

    Ek dink Lionel Cronje gaan die week heelwat speelkans kry van die bench af.

    Ek is bly Deon Fourie kry ‘n kans om te begin, daai ou rate ek…. julle WIEPIE het nogal goeie hakers hierdie jaar!

Users Online

Total 66 users including 0 member, 66 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm