The Springbok selectors have released eleven players to their provinces to play in the Absa Currie Cup during the three-week break from Vodacom Tri-Nations duty.

The balance of the squad, which will reassemble for the home leg of the Tri-Nations on August 15, will be rested.

The Springbok squad for the home leg of the tournament will be announced in the week commencing August 7.

Players who will join their Provinces from Monday are:

Dewald Potgieter, Chiliboy Ralepelle, Flip van der Merwe, Francois Hougaard (Blue Bulls),

Ruan Pienaar, Beast Mtawarira, Ryan Kankowski (Sharks),

 Gio Aplon, Juan de Jongh, Francois Louw (Western Province)

and CJ van der Linde (Cheetahs).

6 Responses to Springbok players released for Currie Cup

  • 1

    Weet nie wat die storie met JdV en Butch is nie, maar hulle het beslis ook gametime nodig!!
    Bulle is seker baie happy dat hulle vir Potgieter terugkry noudat Stegmann beseer is. Flip gaan ook baie waarde toevoeg aan sukkelde 😆 pak!!
    Hopenlik gaan Hougaard bietjie speelkans kry op skrummie, want die hemel weet, Ruan was vandag nie veel beter as die Speenvark nie…

  • 2

    Dis nou dat ons gaan sien of PDV sy sout werd is. Hoe gaan hy reageer? Gaan hy baie ouens drop? Ek twyfel. Of jy dit nou wil erken of nie, die ouens is moeg. Hulle het nou 3 weke se rus, en kyk hoe klap ons die All Blacks en die Wannabees in SA. Hierdie span is ver van klaar! As hulle reg gemanage word sal hulle ‘n back to back wereld beker huis toe bring, met John Smith as kaptein.

  • 3

    ja ma hulle word nie reg gemanage nie hulle word in die grond in gespeel,ek persoonlik se dat hulle geheel en al nie die jaar toets boll moes speel nie

  • 4

    Mmmmm, I see January is not released to hiss Province, but Ruaan is.

  • 5

    LondonBul wrote:

    Mmmmm, I see January is not released to hiss Province, but Ruaan is.

    SIGH!!!

  • 6

    Ons gaan die volgende Toets ook verloor op 21 Augustus… en dalk die 2 teen die Ozzmob ook daarna.

    Ek sal nie verbaas wees as ons 6 uit 6 of 5 uit 6 verloor hierdie Tri-Nations nie.

    Wat is die weddenskap dat spelerkeuses ons weer verbaas en koud laat wanneer die Snor-tor sy groep bekend maak vir die tuis-toetse?

    Ek het nou genoeg gehad van die volgende:

    1. ‘n Man wat nie sy bek kan beheer teenoor die media nie
    2. Uiters kak spankeuses (wel veral sleutelspeler keuses)
    3. Breindood rugby
    4. Verskonings…. ja fokken verskonings…. bliksemse fokken verskonings eerder as om te erken, ONS, die Bokke en Afrigters, ons is die dom fokkers wat aanhou rondfok… sorry SA, ons laat julle in die steek.
    4. Planlose rugby

Users Online

Total 45 users including 0 member, 45 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm