These are scenes from the Bulls vs Crusaders semi-final match held at Orlando Stadium, Soweto.

Click on any of the pictures to enlarge it, then scroll by means of right and left arrows:

[cincopa 10615367]

17 Responses to The Orlando semi-final story in pictures

  • 1

    beeeeeeeeeeeeeeeeeeeautiful grootblouvuvuzelablaser!!
    well
    done
    bulls!!

  • 2

    GO BULLS !!!!!!!!

  • 3

    #1
    and of course …. well done to the bulls supporters!!

  • 4

    3@ Ashley:
    Mater, die foto’s vertel nie naastenby die hele verhaal nie…

    …. daar was geen ongure insidente waarvan ek bewus is nie, anders sou dit die nuus gehaal het… daar was net vriendskap en lekkerkry… en vuvuzelas…

    Weet jy, om eerlik te wees… die ouens wat laasweek beweer het dat hierdie tipe ding nie ‘n deel bydra om blywende respek wedersyds te veroorsaak nie…. weet nie waarvan hulle praat nie.

  • 5

    gbs @ 4
    ek kan hulle negatiwiteit rondom hierdie aspek verstaan … ons as rugbynasie was immers voorheen al in dieselfde situasie en het nie daarmee voortgegaan nie. inteendeel, ons sukkel nog steeds om die Spears van die grond af te kry!! hoop dat ons hierdie keer daarop kan voortbou!! anyway, eks impressed met die bulls ondersteuners en hul attitude (as mens so na die fotos kyk). nie sleg vir รฑ klomp rassiste nie(as mens ander websites moet glo) ๐Ÿ˜†

  • 6

    @ Ashley:

    Moegoe !!! ๐Ÿ‘ฟ

  • 7

    5@ Ashley:
    Ag weet jy… daar’s te veel mense met die houding van “Die glas is half LEEG” eerder as met die houding van “Die glas is half VOL”.

    Ek sรช altyd vir mense ek is ‘n ewigdurende optimis… nogal ‘n lekker attitude om deur die lewe te wandel…

    Die waarheid skyn deur man, dis hoe die lewe werk… ek lรช nou nie juis wakker in die nagte en kwel my oor wat ander web sites se mense doen of glo nie…

    Ek het Saterdag wat verby is derduisende RAASsiste gesien, maar geen RASsiste nie…

  • 8

    Thanks GBS, wens ek kon deel wees daarvan, maar ek glo ek gaan ‘n toets by Soccer City kyk.

  • 9

    8@ rugbybal:
    Balle, ek dink dis sommer ommie draai dat ons ‘n groot Toets op Soccer City gaan sien….

  • 10

    @ grootblousmile:

    Om die draai van waar ? ๐Ÿ˜† ๐Ÿ˜† ๐Ÿ˜†

  • 11

    Liewer ‘n halwe eier as ‘n lee dop… ๐Ÿ˜‰

  • 12

    10@ Blouste:
    Checkers, Checkers, Checkers…. net om die hoek!

  • 13

    He he he 10/10 !!!

  • 14

    Ek het op die comment afgekom op ‘n ander site. Ek dink die ou som alles mooi op.

    En hier is ons weer (Ek praat nou van die BULLE en hulle ONDERSTEUNERS). In my vriendekring is ek die enigste Blou Bul Ondersteuner, d.w.s. ek is basies die enigste happy ou tussen almal van ons aan die einde van ‘n seisoen. Ek moet aanhoor hoe die mense nie die Bulle haat nie, net hulle ondersteuners. Die Bulle is so en die Bulle is sus. Nie een goeie woord word gerep teenoor ons nie, ons (Bulle) is die swart skape in alle opsigte as mens luister na al die twak wat mense kwytraak en dan wonder ek op my eintjie; ‘What is the point of striving to be the best and actually attaining it just to be called names in various expletives. Being shot down by people that don’t even know how it feels to be a Bull, or a supporter or never attended a game at Loftus? What is the point to be branded this and that when everybody else does exactly the same with the only difference being that the Bulls and their supporters, at the end of a season, are justified?’ In stede daarvan om te se; ‘Welgedaan Bulle’ staan die hele land op en beswadder ons van alle kante. As dit nie die spelers is nie, dan is dit die ondersteuners. Van my oogpunt af is dit suur druiwe en niemand sal of kan my andersins oortuig nie. Ja, ek weet daar is Bul ondersteuners wat bietjie ver gaan, maar dit is ook so met elke ander span en hulle ondersteuners. Onthou net een ding, ons was nie altyd in hierdie posisie gewees nie en ja, selfs toe, was die BUL ondersteuning net so ‘fierce’ as nou. Ons hoef nie te wen om ons span te ondersteun nie. Ons Blou Bulle ondersteun RUGBY en a.g.v. daardie feit is ons span eenvoudig die beste. Ons worry nie oor naam beswaddering nie, ons worry oor RUGBY. Ons worry nie oor of ons agterloop teen halftyd nie, want ons GLO in onself en die gees waarin ons RUGBY speel. Die Blou Bulle en hulle ondersteuners speel nie net vir 60 minute nie (En wonder hoekom ons nie kan wen nie) ons speel die hele verwagte 80 minute en wanneer die omstandighede dit verreis self 85 minute want ons weet die game is slegs verby wanneer die skeidsregter so se. Ek gee nie om wat julle my, as ‘n Bul supporter noem nie, en ek gee nie om wat julle van my span se nie. Ek is en was nog altyd ‘n Bul ondersteuner en sal dit bly (Al trek ek eendag af Kaap toe vir my eie gemoedsrus). Los nou maar julle kinder-kakkies en gee lof waar dit verdien word. Van my kant af wil ek se; ‘Well done Stormers. You have done South Africa and South African RUGBY proud as you are in the finals of the Super 14 (for the first time).’ Ek sien uit na een bef*kte final Saterdag en ek weet, maaknie saak wie wen nie, die ultimate wenner Saterdag gaan wees, SUID AFRIKAANSE RUGBY! Almal k@k en kerm oor die Bulle, maar ons het soos soveel keer in die verlede, bewys die Bulle en hulle supporters is die fondament van Suid Afrikaanse rugby. Selfs duisende ‘previously disadvantaged people’ het na vore gekom en die Bulle ondersteun by Orlando stadium en dit gaan weer so wees kom Saterdag met die finaal. Ons Bulle se rugby Unie groei elke jaar terwyl al die ander Unies moet raap en skraap. Kom by, vir eens in julle lewe, en ondersteun SA Rugby want as dit nie vir die Bulle was nie, was ons nie vandag die trotse eienaars van twee ‘Rugby World Cup’ titels nie.

  • 15

    Jip Rugbybal, soos ekkie anner dag gese het: hierie issie net ‘n saait vi Blou Bul ondersteuners nie; disse saait vi hiper-sensitiewe Blou Bul ondersteuners!

    Vat kritiek, afguns ma veral komplimente vanwarit ko…..

  • 16

    ok ouens eks uit
    geniet die res vd aand
    chat weer mรดre!!
    cheers!!

  • 17

    Extraordinary and unprecedented photos of a population overflowing with pride and passion for rugby. As an interloper, I can say I have no allegiance to either side this weekend, but I can see the Republic of South Africa being a BIG winner.

    Thanks for the photos, GBS. Looks like it was a great day.

Users Online

Total 112 users including 0 member, 112 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm