South Africa’s top referee, Jonathan Kaplan, will referee the Stormers v Bulls Super 14 clash at Newlands on Saturday.

Round 14 Matches, Referees, Assistant Referees and TMOs:

Friday 14 May:

Crusaders v Brumbies, Christchurch 09:35
Referee: Bryce Lawrence
Assistant referees: Josh Noonan, Kane McBride
TMO: Ben Skeen

Waratahs v Hurricanes, Sydney 11:40
Referee: Chris Pollock
Assistant referees: Stuart Dickinson, Angus Gardiner
TMO: George Ayoub

Sharks v Western Force, Durban 19:10
Referee: Pro Legoete
Assistant referees: Mark Lawrence, Marc van Zyl
TMO: Shaun Veldsman

Saturday 15 May:

Blues v Chiefs, Auckland 09:35
Referee: Paul Marks
Assistant referees: Garratt Williamson, Jonathon White
TMO: Glenn Newman

Reds v Highlanders, Brisbane 11:40
Referee: Steve Walsh
Assistant referees: Ian Smith, Simon Moore
TMO: Matthew Goddard

Cheetahs v Lions, Welkom 15:00
Referee: Craig Joubert
Assistant referees: Stuart Berry, Stefan Breytenbach
TMO: Johann Meuwesen

Stormers v Bulls, Cape Town 17:05
Referee: Jonathon Kaplan
Assistant referees: Jaco Peyper, Reuben Roussouw
TMO: Shaun Veldsman

68 Responses to Super 14 Referees & Match Officials for Round 14

  • 1

    Kaplan die ref tussen BBS (Bulle B Span) vs SAS (Stormers A Span) ?

    Game in die sakkie vir die B Span. πŸ˜€

  • 2

    Lees daar op rugbyheaven:

    “But the odds of the Stormers hosting a semi-final in Cape Town will be shortened if the Bulls field a weakened team.

    Such a result would be unfair to teams such as the Waratahs and the Crusaders from Christchurch who are both seeking a home semi-final and have both lost to full-strength Bulls teams this season.”

    Ag, cry me a river, aussies !

    Ek glo die Stormers gaan wen, nie te maklik nie, maar wel wen, dan het ons albei semi’s in SA, en dan hopelik die die beste finaal in Soweto, BAS (Bulle A Span) vs die SBS (Stormers B Span), na oom Barry en die jeugliga van Loftus die A span afgeskryf het.

  • 3

    Nog net gou 8 keer stem vir Werner, dan is hy voor Verbrokkel Harris, waar hy hoort … nou weer terug.

  • 4

    Stormers / Bulls – Jonathan Kaplan…. No problems for Bulls and Stormers… good Referee and Officials

    Cheetahs / Lions – Eishhhhhhhh, Craig Joubert… I don’t like him, but at least this game is of no importance whatsoever.

    Reds / Landers – Eishhhhhhhh, Steve Walsh… What a plonker and whistle-mad idiot, Reds must be fuming!

    Blues / Chiefs – Paul Marks, no problem, game of no importance at all anyway.

    Sharks / Force – Eishhhhhhhh, Pro Legoete… probably the worst SA Referee in the Super 14… sorry Tjarkies.

    Tahs / Canes – Eishhhhhhhhh, Chris Pollock… damn, this is a crucial game and they get this plonker as a Referee…. the team which loses goes home, the other has a Semi….

    Saders / Brumbies – Bryce Lawrence… just as important a game, the team which loses goes home and the winner goes to the semi’s

  • 5

    Good ref for the Bulls/Stormers game.

    Once again the same tmo..hehehe. Must be the only tmo we have. Seems to be tmo at every game.

  • 6

    Shaun Veldmuis, met die beste paar veldore en oΓ« in die land.

  • 7

    How the bloody heck did SHARKS GET LEGOETE AS REF???????????? and Mark Lawrence must be assistant?

    Pro Legoete as I understand it is a panel ref? Thought merit refs get to ref first. Pro was rubbish against us in the 2nd half of the Cheetahs game.

    Not that this game counts but we would like a good game of rugby to end the season and with a win. Damn why not Lawrence?

  • 8

    Puma, Pro Legoete se regte naam is ‘Pro WP’. Your team is going down against the Force. Pro gaan wraak neem omdat julle die Stormers so geboelie het.

  • 9

    #1,2 bdb

    Jy kannie vi my se jy back nie daai Bullspan van jou virre wen Saterdag nie? Lyk nogal offit gan reen ook, so dit sal julle sterk pak voorspelers verder bevoordeel teen ons Tinkerbelles.

    Luke is okie da vi nogge oorstoot drie nie, so wat issie probleem?

  • 10

    8 – bdb, Not sure about this reffing system. Thought they use merit refs first. Now we have a Panel Ref to ref and a merit ref to be assistant? So daft. Also Pro is not up to it really. NOT at this level. Damn nonsense this. He was dropped after the Sharks game. Now back again. Let him ref CC for another season before allowing him back to ref S14. Damn why must we get him for the last game.

    Pleased he never reffed last week πŸ˜€

    Okay out for awhile. Back later.

  • 11

    Ek sien Marius Jonker blaas nie die naweek nie. Is dit sy straf vir die laaste drie.

  • 12

    11@ dWeePer – Nee, hy kry seker ‘n Semi-final vir sy uitstekende blaaswerk….. hehehe

  • 13

    9: ja, laasjaar toe die Bulle-Bokke nie daar was nie, het die WP met Loekie as voorsanger mos gesing: Ek’s ‘n dapper muis …

  • 14

    #9 bdb, so geen Bulle-Bokke in Saterdag se se B vi Bullspan nie?

  • 15

    14@ Kitaartjie – Nee, daar sal 2 wees…. 1 voor, 1 agter

    …. O, en 1 op die bench….

  • 16

    Regtig baie baie teleurgesteld in ons stormers vriende van die kaap. Die Bulle het alles gedoen om te sorg dat die laaste wedstryd op Nuweland ‘n groot skouspel sou wees, om uit te speel vir die eerste plek op die log.

    Maar nee, daar gaan staan en verloor hul mos teen die Sharks wat klaar uit die kompetisie is.

    Nou lyk dit asof dit in ‘n anti-klimaks gaan eindig, wonder of al die mense gaan opdaag wat kaartjies gekoop het ? Dalk is daar ‘n paar ondersteuners wat nou hul geld gaan terugeis omdat die Stormers nie hul kant van die ‘deal’ nagekom het nie. Ek neem hul ook nie kwalik nie. Dink net aan al daardie mijoene klomp klein wp kindertjies wat so uitgesien het om hul BB helde in lewende lywe te sien, en vir ‘n slag ordentelike rugby te sien op Nuweland. Die Stormers het hul nou van daardie voorreg ontneem.

    Die Stormers behoort hul te skaam en ‘n openbare verskoning aan te bied vir al die rugbyondersteuners in die land.

    Dalk kan Ashley en Fender die voorbeeld stel, en sommer hier op die blog namens hul span verskoning vra ?

    πŸ˜‰

  • 17

    Stuart Dickinson & George Ayoub on the one game ? 😯 Bl**dy hell – Did the Canes run overs someone’s granny ?

  • 18

    17@ R_P – Hello, Saders are 0 from 3 in the last 3 games…. will they pull it through this weekend?

  • 19

    #16 bdb, wat issit met julle Bulls fans met hierie aanhou om verskoning vra stories? Gister het julle sommer namens ek en Ash ‘n brief opgetrek.

    Gelukkig wassit so witmenserig dat ammal deurie jul plan gesienit. Nee bulle, traai weer…

  • 20

    He he he bdb

    Hou daai Stormers op hul plek soos dit hoort !!! πŸ˜†

  • 21

    Brumbies will take the Crusaders this week…watch this space…

  • 22

    Daardie sogenaamde B-span wat almal van weet en nog nie aangekondig is nie, ek sal dit nie ‘n B-span noem nie, eerder ‘n alternatiewe span.

  • 23

    #20 Blouste

    Ja, dit is op ons plek Saterdag, so ko traai ma?

  • 24

    dWeeper

    B staan vi Bulls en ‘n wen isse wen. Vra ma enige rekordboek….

  • 25

    fender

    Knyp jy al washers ? πŸ˜‰

  • 26

    Rekord boeke is sulke interessante boeke, as ek daardeur blaai lees ek altyd die 74 – 15 score raak… πŸ˜†

  • 27

    22@ dWeePer – Ja die Bulls Alternative span, man vir man, is steeds beter as wat die Lions die hele seisoen kon bymekaarsit!

    Beide 2 stutte, beide hakers, Beide slotte, 2 uit 3 loosies, skakelpaar en miskien nog 1 of 3 sou in die Lions beginspan ingeloop het….. sonder twyfel… en as hulle gereeld saamgespeel het was hulle dalk van “Middle of the Log” gehalte….

  • 28

    Blouste, watter jaar was daai 74-15? Wiet gewen?

  • 29

    Of was dit nou 75 – 14 sorry

  • 30

    Ek blog al formeel sedert die 75 / 14 score… dis waar die grootblousmile nick vandaan kom… van daai Saterdag af….

Users Online

Total 297 users including 0 member, 297 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm