Allister Coetzee, head coach of the Vodacom Stormers, today announced his team to play the Vodacom Bulls in the Vodacom Super 14 Final at Orlando Stadium, Soweto, on Saturday 29 May. Kick-off is at 17h00.

The Vodacom Stormers team is as follows:
15.       Joe Pietersen
14.       Gio Aplon
13.       Jaque Fourie
12.       Juan De Jongh
11.       Bryan Habana
10.       Peter Grant
9.         Dewaldt Duvenage
8.         Duane Vermeulen
7          Francois Louw
6.         Schalk Burger (C)
5.         Andries Bekker
4.         Adriaan Fondse
3.         Brok Harris
2.         Tiaan Liebenberg   
1.         Wicus Blaauw

Reserves
16.       Deon Fourie
17.       JC Kritzinger
18.       Anton Van Zyl
19.       Pieter Louw
20.       Ricky Januarie
21.       Willem De Waal
22.       Tim Whitehead

8 Responses to Stormers Team for the Final Announced

  • 1

    S14 runner up Janne

  • 2

    Ons gaatie worry nie want ons gaan wen!!

  • 3

    Bulls met 12 !!!

    Heee haaa

    Go BULLS !!!!

    Have I mentioned that my prediction is conservative ? 😉

  • 4

    Coetzee glo die oorsprong van die Bulls se vele drieë lê in die akkurate uitvoering van hul deurwinterde wedstrydplan.

    “Gaan kyk ’n bietjie hoe hulle in jou helfte kom.

    “Dis selde dat hulle drieë van 60 meter af druk.

    “Hulle kom in jou kwartgebied en val dán aan.

    “Jy moet uitvind hoe hulle daar kom en die groot ding is dat jy die skopstryd moet kan hanteer.

    “As jy nie kan nie, is jy dood.”

    Die Bulls het ook besonder sterk baldraers soos hul Springbok-agtsteman, Pierre Spies, en binnesenter, Wynand Olivier.

    Albei is bedrewe in die kuns om duikslae af te skud en oor die voordeellyn te kom.

  • 5

    As daar risiko’s geneem word, wil Coetzee hê dit moet berekend van aard wees en hy ontmoedig sy span ten sterkste om rugby in hul eie halfgebied te speel.

    “Die Bulls val goed aan, maar dit beteken nie hulle neem risiko’s nie. Hulle val van die regte posisies aan,” sê hy.

  • 6

    Wie sou nou in Januarie ko raai dat die ou spannetjie die final sou maak. Amazing, ne?

  • 7

    @ fender:
    wees eerlik sou julle met minder tevrede gewees het? Immers het Rassie al 3 of 4 jaar gebou aan daai span.

  • 8

    Ja, ‘n goeie Stormers span is lank overdue

Users Online

Total 131 users including 0 member, 131 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm