Allister Coetzee, head coach of the Vodacom Stormers, on Wednesday announced his team to play the Waratahs in a semi-final clash at Newlands on Saturday 22 May. Kick-off is at 19h10.Gates open at 17h00 and supporters are urged to get to the stadium early as the match is a sell out.

Wing Gio Aplon and centre Juan de Jongh sat out Tuesday’s training session in Bellville, but both were included when the side was named on Wednesday.

Coetzee said the Stormers’ conditioning programme has allowed him to retain his first-choice squad for the majority of the season.

”At this stage of the competition you’re looking for continuity in selection. We’ve kept the majority of our group together and really grown as a unit. There have been losses, but again, we have learned from them as a group.

“I’ve really got to credit the conditioning coach, Steph du Toit. The guys have stayed fit, and it’s been a case of the more they’ve played, the better they’ve fared with regards to injury.

”It’s also about attitude, when you go into a match half-heartedly, that’s often when you get hurt. The guys have given their all for every minute. It’s never been a question about effort.”

The Vodacom Stormers team is as follows: 15. Joe Pietersen, 14. Gio Aplon, 13. Jaque Fourie, 12. Juan De Jongh, 11. Bryan Habana, 10. Peter Grant, 9. Dewaldt Duvenage, 8. Duane Vermeulen, 7. Francois Louw, 6. Schalk Burger, (C) 5. Andries Bekker, 4. Adriaan Fondse, 3. Brok Harris, 2. Tiaan Liebenberg, 1. Wicus Blaauw.

Replacements: 16. Deon Fourie, 17. Eusebio Guinazu, 18. Anton Van Zyl, 19. Pieter Louw, 20. Ricky Januarie, 21. Willem De Waal, 22. Tim Whitehead.

21 Responses to Stormers team for semi final

  • 1

    Vanaf Reunion se manne tot en met die hele SA tot net onderkant Soweto/Pretoria … meen die Saders gaan die Bulle klop, en die Stormers gaan die Tahs maklik ‘smash’.

    Wonderlik, Bulle is onder druk van almal, en is stil, afwagtend. Hulle is klaar afgeskryf omdat hul glo momentum verloor het, nie op Loftus speel nie, Saders nou ‘peak’, ens ens

    Stormers loop oor van vertroue, en moet bloot opdaag vir die wedstryd om hom te wen … soos teen die Sharks.

    Eish, wie is die ou wat gesê het: ons leer een ding uit die geskiedenis, en dit is dat ons nie uit die geskiedenis leer nie.

    Hoop maar die spelers van die Stormers hou die voete op die grond, want dit is ver na onder toe.

  • 2

    no naqulavuki? 😯

    yeeeeeeeeeeeeeeeessssssssssssssssssssss!! 😆

  • 3

    bdb @ 1
    hou op moan!!

    back ons almal julle, dan het ons hidden agendas
    back ons julle nie, is ons nie patrioties nie!!

    anyway, my hart hoop op ñ eerste s14 final vir nuweland
    my verstand sê ñ bulls/ stormers final is die beste ding vir sarugby

    soooooooooooo saterdagmiddag 5uur sal ek my longe uitskree virrie bulls
    tot dan gaan ek aan julle krap, omdat ek dit geniet om presies dit te doen!!

    savvy?

  • 4

    3: Asdrom, jy klink lekker senuweeagtig, bedaar my klong, Lawrence is daar om te help. Haal diep asem, in en uit, in en uit …

  • 5

    bdb @ 1
    o, en dis ñ stormers thread
    gaan moan op julle eie thread!! 😀

  • 6

    bdb @ 4
    hehehe
    nee boet … asem in, asem uit is vir bulls ondersteuners!!

    hoekom dink jy is hulle almal blou? vergeet om asem te haal, of course!! 😆

  • 7

    stooooooooooooooooooooooormers!!

  • 8

    6: hehehe. Sterkte vir jou span, Ash. Hoop ons spanne maak die finaal … dan is dit weer onluste in Soweto, soos in die ou dae !

  • 9

    bdb @ 8
    jy bedoel dan gaan ons arme cullerts weer moet HARDLOOP? :Sshock:

  • 10

    9: ja jong, julle bring mos gewoonlik klippe na ‘n ‘gunfight’ toe, eish, leer ook nooit nie. 😀

  • 11

    go… Bulls and stormers all south african final!!!

  • 12

    bdb @ 10
    lol, ja boet
    as jy nie guns kan bekostig nie, moet jy maar klipgooi!! 😀

  • 13

    12: klipdrift gooi ?

  • 14

    bdb @ 13
    gooi maar bru, gooi maar
    as daar niks anders is nie, gooi maar! 😉

  • 15

    Ash, Are you going to the game this weekend? Or going to chill at home with mates and watch?

    Good luck to your Stormers hope they beat the Tahs.

    Also Bulls to beat the Saders. Hoping two saffa teams in the final. That would be a cracking game.

  • 16

    puma @ 15
    will be watching the game at home, bru
    with computicket crashing yesterday, there was no chance i could get tickets
    but anyway
    money saved on tickets will be spent on liquor
    so i’m not complaining!! 😆

  • 17

    ‘n Gesin sit een aand aan vir aandete. Tydens die ete vra die peuter van ‘n seun vir sy pa: “Pa, hoeveel soorte borste is daar by vrouens?”

    Die pa is nogal onkant betrap deur die vraag, maar besluit om tog te antwoord.

    ‘Wel, my seun, ‘n vrou gaan deur 3 stadiums. In haar 20s is ‘n vrou se borste soos suurlemoentjies, rond en ferm.’

    Sy seun frons ‘n bietjie, maar gou kry sy verbeelding die dinge bymekaar.

    ‘In haar 30s en 40s is hulle soos pere: steeds baie mooi, maar hulle hang so bietjie na onder.’

    Die seuntjie wil-wil glimlag, maar hy hou sy mond reguit en vermy oogkontak met sy ma en susters.

    Sy pa gaan voort: ‘En na 50 is hulle soos uie.’

    ‘Uie?’ vra die kind.

    ‘Ja, hulle maak jou huil as jy hulle sien.’

    Uiteraard is sy vrou en dogters baie ontsteld hieroor. Die oudste dogter wil haar pa terugkry en vra haar ma:

    ‘Ma, hoeveel soorte ietermagoggies het mans?’

    Die ma snap dadelik wat die dogter wil doen. Sy glimlag en antwoord:

    ‘Wel my kind, ‘n man gaan ook deur 3 stadiums.

    In sy 20s is sy ietermagoggies soos ‘n eikeboom, magtig en hard.

    In sy 30s en 40s is dit ‘n bietjie soos ‘n wilgerboom: buigsaam maar tog betroubaar.’

    Die oudste dogter se tande is al sigbaar soos die glimlag begin deurbreek.

    ‘Maar in sy 50s is dit soos ‘n Kersboom.’

    ”n Kersboom?’

    ‘Ja, dood van die wortels af op en die balletjies is net vir blote versiering.’

  • 18

    17@ Asbak – Eishhhhhhhhh…. hehehe

  • 19

    Get involved Stormers,its going to be a very hard game.

  • 20

    Enjoy your last S14 game this year !!! 😉

  • 21

    tickets avail on computicket for semi final bulls vs crusaders right now!!!!

Users Online

Total 83 users including 0 member, 83 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm