Apparently De Wet Barry received a call-up from the Bulls for the match against the Stormers… and if the Monday practice is anything to go by the Bulls squad will indeed be a Bulls B-Team for the game. What is wonderful though is that this team is still a very strong team.

The indications are that the probable team will include the likes of Tiger Mangweni, Jaco van der Westhuizen (wing), Stephan Dippenaar, De Wet Barry (No 12), Jacques-Louis Potgieter (No 10), Heini Adams, Gert-Jan van Velze, Pedrie Wannenburg, Derick Kuun, Flip van der Merwe, Bakkies Botha, Bees Roux, Bandise Maku and possibly Jaco Engels…. with a few other youngsters on the bench.

This might lure the Stormers into more complacency but in all fairness, the Stormers should easily put a team like this away.

It also appears that Gerhard van den Heever will or has indeed been suspended during his diciplinary hearing today.

50 Responses to Speculation rife… even De Wet Barry might make the Bulls side

  • 31

    Asbak @ 27
    Eina boet, daai ene kan jou lelik kom byt!

  • 32

    bluebeard @ 31
    gee nie om nie, bluebeard
    ek dink net dis ñ &^&*&^&^&^*&^ belediging dat die bulls dit selfs oorweeg om so ñ span nuweland toe te stuur!!

  • 33

    Wanneer gaan Morne Steyn, FduP en Matfield anders rus? Ek stem saam. Gee al die reserwes hulle vol kans. Dit is in elke geval beter vir SA rugby as ons al die semi’s en die finals in SA hê.

    So Stormers moet wen!

  • 34

    32@ Asbak – Die Bulls is BO op die Log, kannie afgestamp word van daai possie nie…. hierdie Saterdag maak mossie saak nie, wel nie van ‘n Log oorweging nie.

    Wat belangriker vir die Bulle is, is hoeveel rus die lywe nodig het, hoe vars moet die A-Span wees vir 22 Mei… nie waar nie?

    Wat sou die Stormers onder dieselfde omstandighede gedoen het… moeilik om te spekuleer, nê!

  • 35

    Verskoon tog menere, waar is die span van die week kieslyste?

    Ek wil gaan stem.

  • 36

    gbs @ 34
    lol, jaaaaaaa boet

    anyway dit was fun
    maak weer so môre?

    cheers guys!!

  • 37

    Ashley @ b32
    Julle beter glo die B Bulle kom nie op ‘n Kaapse vakansie nie. Daai manne wil almal wys hulle kan, en glo my hulle kan. Feit is julle kan nie eens waag om iemand te rus nie, want wat as die ondenkbare gebeur, nes die naweek wat verby is? Ons sal julle dit mos nooit laat vergeet nie.

  • 38

    35@ DBK Wandelaar – SuperBul is op verlof in die bos man, dis hy wat genoeg tyd het om surveys en dinge op te stel…. ek werk man, post net so tussendeur as ek werklik sit en wag vir computers….

  • 39

    I’m now glad I did not make arrangements to fly to Cape Town this coming weekend…. bit of a let-down.. which the Stormers brought over themselves….

  • 40

    @ GBS

    aitog, okei dankie.

    1 Beast Mtawarira
    2 John Smit
    3 Jannie du Plessis
    4 Danie Rossouw
    5 Victor Matfield
    6 Deon Stegmann
    7 Francois Louw
    8 Duane Vermeulen
    9 Fourie du Preez
    10 Ruan Pienaar
    11 Francois Hougaard
    12 Wynand Olivier
    13 Jacque Fourie
    14 Gerhard van den Heever
    15 Patrick Lambie

  • 41

    40@ DBK Wandelaar

    My SA performing span van die week is:

    15. Lambie
    14. Mvovo
    13. Stefan Terblanche
    12. Wynand Olivier
    11. Francois Hougaard
    10. Morné Steyn & Ruan Pienaar (tied)
    9. Fourie du Preez & Rory Kockott (tied)
    8. Ryan Kankowski
    7. Francois Louw
    6. Deon Stegmann
    5. Victor Matfield
    4. Danie Rossouw
    3. Werner Kruger
    2. John Smit… with Gary Botha almost there
    1. Beast

  • 42

    @ 41 GBS

    🙂 ja wat, ek het maar probeer opkom vir jonglat Van den Heevertjie. Deur wie was hy uitgewys?
    Dit wil ek graag weet want hulle kry altyd ‘n ding wat pla net voor onse Bulle die uitklop rontes bereik.

    Vir wat is die vaskopstut vent van die Crusaders nie uitgewys nie? Ek kan dit nie glo, waar is die panele om die dinge regverdig en openlik uit te sorteer?

  • 43

    42@ DBK Wandelaar – Nee ek weetie…. die wedstrydbeampte moet mos kyk waar moet uitgewys word….

  • 44

    Worst SA player of the week is easy…. Naqelevuki…

  • 45

    My team of the week.

    15. Lambie
    14. Mvovo
    13. Stefan
    12. WO
    11. Hougaard
    10. Ruan
    9. Rory (Bulls go look every site has him for this week)
    8. Kanko
    7. Louw
    6. Deysel (most sites have him too)
    5. Victor
    4. Werner Kruger
    3. Jannie Dup
    2. John
    1. Beast.

  • 46

    My team of the Week:
    15. Lambie- Nie sy beste, maar beter as res. Kichner ook goed.
    14. vd Heever- tsv die boor steeds die beste. Moet vroeer grond toe gaan in doelgebied.
    13. Stefan T- Beste van die lot op verdediging.
    12. W Olivier- Solied. Swanepoel het my oog ook gevang.
    11. F Hougard- Groots spoed en vaardigheid gewys- ‘n footballer.
    10 Ruan P- M Steyn het kritiese skoppe gemis wat druk laat bou het teen Bulle, maar amper daar.
    9 FdP- Rory was close but no cigar.
    8 Duanne V- netnet beter as Kanko
    7. D Potgieter- het George Whitelock totaal geneutraliseer en verhoed dat die Saders aan die gang kon kom tsv McCaw- F Louw ook goed, maar het myns insiens nie die oormatige fisieke aanslag geniet nie en begin uitstaan om te dra.ipv te contest.
    6. J. Deysel- Sy beste game hierdie jaar, veral eerste 30 minute. Steggies is in eerste 15 minute deur McCaw oordonder, daarna reggekom en ook goed gedoen.
    5. Matfield. Bekker was anoniem.
    4. Danie R- tsv geelkaart
    3. Werner Kruger. Jannie Dup se beste game vir Sharks was close.
    2. John Smit- indrukwekkend- Tiaan laat bloed poep.
    1. Beast was immense op die dag- Gurthro amper daar.

  • 47

    Ek wil Pierre Spies se huidige vorm bevraagteken. Ek dink die ruskans hierdie week is drie weke laat. Hy was nie ‘n skaduwee van sy gewone self nie. Plaas baie druk op res van die lostrio met sy tekortkominge. Selfs die jongeling Phillip vd Walt va die Cheetahs het hom oorskadu met sy werkverrigting en verdediging. – Dalk ene vir die toekoms?

    Moet ook noem dat ek gevoel het die Force se lostrio het kollektief opge”gang” teen J Smith en hom baie besig gehou. Dit het hom minder effektief as aanvalsfaktor gemaak ten spyte van sy werkverrigting op verdediging. Hy is baie goed deur vdWalt ondersteun.

  • 48

    BlueBeard

    Spies word gerus vir 70 meter “tries” in die finaal wat die Bulle met 36 gaan wen 😆

  • 49

    @PUMA
    @ Bloubaard

    OK, ek respekteer julle opinie, maar ek verstaan glad nie die dat julle se Deysel het so ‘n goeie vertoning gelewer nie.

    BlouBaard, ek stry nie juis nie, maar se bietjie waarom McCaw vir Steggies “oordonner” het binne die eerste 15minute asb?

    Deysel het goed gehardloop, en dis omtrent al, ek sien dieselfde is deur die ouens bespreek op die “SARugby” blad. Die statistieke het Deysel eintlik sleg laat lyk. Hy is altyd sterk op sy voete en dra die bal mooi, en ek is verheug om hom by Bokke te he, MAAR vraggies! Stegmann het soos die Leeu hierbo op die boomstomp koning gekraai.

    Daarom verstaan ek nie heeltemal die spanne van die weke wat so lyk nie, Stegmann het die Crusaders die stryd voorgese met sy donkiewerk en die Bulle kop bo water gehou.

    Stry?

  • 50

    anal amateur how to fuck throat Dunia Montenegro now spreading her Pink pussy wide! See at ClubDunia

Users Online

Total 39 users including 0 member, 39 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm