Hurricanes (15) 33 / Chiefs (24) 27 (Final Score)

The Hurricanes hosted the Chiefs at Westpac Stadium, Wellington at 09:35 SA Time, This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Hurricanes won the match at the death, scoring their bonus point try, by 33 / 27.

Scores:

Hurricanes: 2 Penalties & 1 Conversion Aaron Cruden, 1 Penalty & 1 Conversion Piri Weepu, 1 Try Cory Jane, 2 Tries Ma’a Nonu, 1 Try Neemia Tialata

Chiefs: 2 Conversions & 1 Penalty Callum Bruce, 1 Try Jackson Willison, 1 Try Sona Taumalolo, 1 Try Tim Nanai-Williams, 1 Try Liam Messam

 

Teams:

Hurricanes: 15 Cory Jane, 14 Tamati Ellison, 13 Conrad Smith, 12 Ma’a Nonu, 11 Hosea Gear, 10 Aaron Cruden, 9 Tyson Keats, 8 Rodney So’oialo, 7 Karl Lowe, 6 Victor Vito, 5 Michael Paterson, 4 Bryn Evans, 3 Neemia Tialata, 2 Andrew Hore (captain), 1 John Schwalger.
Replacements: 16 Dane Coles, 17 Jacob Ellison, 18 Jeremy Thrush, 19 Nick Crosswell, 20 Piri Weepu, 21 Willie Ripia, 22 Jason Kawau.

Chiefs: 15 Tim Nanai-Williams, 14  Dwayne Sweeney, 13 Richard Kahui, 12 Jackson Willison, 11 Jason Hona, 10 Callum Bruce, 9 Junior Poluleuligaga, 8 Colin Bourke, 7 Tanerau Latimer, 6 Liam Messam (captain), 5 Culum Retallick, 4 Craig Clarke, 3 Nathan White, 2 Hika Elliot, 1 Sona Taumalolo.
Replacements: 16 Aled de Malmanche/Vern Kamo, 17 Ben Afeaki, 18 Kevin O’Neill, 19 Luke Braid, 20 Brendon Leonard, 21 Trent Renata, 22 Phil Burleigh

Referee: Keith Brown (New Zealand)
Assistant referees: Vinny Munro (New Zealand), Garratt Williamson (New Zealand)
TMO: Mike Fraser (New Zealand)

86 Responses to Hurricanes vs Chiefs – Game Thread

  • 1

    Een span kan dalk met 50+ wen, niks sal my meer verbaas in die game nie !!!

    Behalwe dalk ‘n 92 – 3 of 75 – 14 score… 😆

  • 2

    Watter span speel tweede vandag ?

  • 3

    1 Brumbies v Reds Canberra 11:40
    1 Vodacom Cheetahs v Blues Vodacom Park, Bloemfontein 15:00

  • 4

    Goeie dag aan al die manne, hoop die bru predictions gaan soos beplan het die punte nodig…..

  • 5

    Hellooooooooooooooooooooo

  • 6

    Ek sien in die Beeld dat Bismarck uit is vir die res van die Super14. Ek kry geen ander bevestiging daarvan nie.

  • 7

    Die Sharks het ’n reuse-terugslag in hul Super14-veldtog beleef met die nuus dat hul Springbok-haker Bismarck du Plessis nie weer in vanjaar se reeks sal speel nie.

    Du Plessis is gister geopereer om ’n groeisel aan ’n nekwerwel te verwyder en sal minstens ses weke buite aksie wees.

    Die besering kon nie op ’n slegter tyd vir die Sharks gekom het nie, want hul kanse om die halfeindronde te haal, is op uiters wankelrige bene. Hulle moet al drie hul oorblywende rugbywedstryde met bonuspunte wen om in die wedloop te bly.

    Du Plessis sal deur John Smit vir vandag se stryd teen die Bulls vervang word, met Tendai Mtawarira wat weer as loskop sal begin.

  • 8

    6&7 @ dWeePer – Hello, wel dit is nuus vir my ook, maar ons sê dankie vir die “Heads Up”….

    Jy ken ook nogal jou rugby, so jy kan gerus meer gesels van tyd tot tyd….

    Ek sien Beeld se berig kom van JJ Harmse af, die man mag dalk een oog hê, maar hy sal darem nie nuus uit sy duim suig nie…. anders gaan hy lekker gespot word wanneer ek hom sien vanmiddag daar by Loftus.

  • 9

    Lucky for the Reds they dont play the Chiefs again. That would be a BIG BANG if they meet each other, the one going down with the speed of lightning and the other up.

  • 11

    Canes should win this one with ease

  • 13

    Try Chiefs… Jackson Willison…. big stuff-up by Aaron Cruden

  • 14

    Chiefs 7 / Canes 3

  • 15

    Chiefs look more switched on in these early minutes…

  • 16

    So was die storie van Bis oorspronklik in die Beeld ge-report? Hoekom die heng lees mens nerens anders daarvan nie?!

  • 17

    We had a huge downpour here in the East Rand this morning, so I suspect that it also rained heavily in Pretoria this morning…. Loftus will be wet… hope the sun comes out properly to dry the area.

    Try Cory Jane for Canes

  • 18

    16@ Vuurtjie – I do not see it somewhere else either yet…

    Here is the whole Beeld Article:

    J.J. HARMSE
    Die Sharks het ’n reuse-terugslag in hul Super14-veldtog beleef met die nuus dat hul Springbok-haker Bismarck du Plessis nie weer in vanjaar se reeks sal speel nie.

    Du Plessis is gister geopereer om ’n groeisel aan ’n nekwerwel te verwyder en sal minstens ses weke buite aksie wees.

    Die besering kon nie op ’n slegter tyd vir die Sharks gekom het nie, want hul kanse om die halfeindronde te haal, is op uiters wankelrige bene. Hulle moet al drie hul oorblywende rugbywedstryde met bonuspunte wen om in die wedloop te bly.

    Du Plessis sal deur John Smit vir vandag se stryd teen die Bulls vervang word, met Tendai Mtawarira wat weer as loskop sal begin.

    Du Plessis se onttrekking is ’n gevoelige slag vir die Sharks, veral teen ’n span soos die Bulls.

    Teen húlle is fisieke inklimrugby ’n voorvereiste.

    Die besering kan ook die Sharks se afrigter, John Plumtree, se planne met sy plaasvervangers beduiwel.

    Plumtree het in die afgelope vyf weke, waartydens die Sharks nie een wedstryd verloor het nie, dikwels sy voorry verander, met Smit was as loskop begin en daarna as vaskop oorgeskuif het.

    Met Du Plessis weg, sal Plumtree waarskynlik dié suksesvolle taktiek moet aanpas.

    Du Plessis se besering krap boonop die Bok-breier, Peter de Villiers, se planne deurmekaar.

    Die haker is nou in ’n wedloop teen tyd gewikkel om fiks te wees vir die Springbokke se toetse teen Wallis, Frankryk en Italië, wat in Junie gespeel word.

    Hy behoort wel slaggereed te wees vir die Drienasies-reeks.

    De Villiers kan Chiliboy Ralepelle, Bandise Maku, Adriaan Strauss, Gary Botha of Tiaan Liebenberg in sy plek kies en met Smit as vaskop volhard of hy kan Smit terugskuif haker toe en ’n ander vaskop inspan.

  • 19

    Morning everyone.

    We had a bit of rain here in Fourways. Our weather similar to Pretoria. Now just very overcast looks like more rain to come. So expect the field to be wet for tonights game. Pity after a sunny day yesterday.

    Only turned on the tv now so have seen nothing of this game.

    Going to get a hot coffee, really cold again today.

  • 20

    Chiefs 12 / 8 after a try by Sona Taumalolo

  • 21

    gbs, I have read nothing anywhere about Bissie? If Beeld has it then it must be true. Nothing on Sharksrugby either. Normally they get it first.

  • 22

    Try Chiefs… Nanai Williams

  • 24

    Hi Puma, just finished my first cuppa. I enjoyed the Newlands’ eperience last night except for the wise guy behind me who was a real pain in the butt. I wondered whether he had any friends and came to the conclusion that he didn’t have any, cause nothing can correct errand behaviour quite like a snotklap from a good friend!

  • 25

    Try Liam Messam, converted by Bruce

    Chiefs 24 / 8

  • 26

    Chiefs are on fire…. Canes are fast asleep

  • 27

    Try Nonu

    Chiefs 24 / 15

  • 30

    Canes look like they got the hairdryer treatment at half time – they look like they wanna play..

Users Online

Total 58 users including 0 member, 58 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm