Chiefs (10) 15 / Stormers (20) 49 (Final Score)

The Chiefs hosted the Stormers at the Waikato Stadium, Hamilton at 09:35 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA.

The Stormers took full Log points beating the Chiefs by 49 / 15. The Stormers scored 6 tries to the Chief’s 2. The Stormers now briefly leads the Super 14 Log with their 33 Log points (same as the Bulls but with a superior points difference).

Scores:

Chiefs: 1 Penalty & 1 Conversion Stephen Donald, 1 Try Tanerau Latimer, Tim Nanai-Williams

Stormers: 3 Penalties & 5 Conversions Peter Grant, 1 Try Bryan Habana, 1 Try Duane Vermeulen, 1 Try Tiaan Liebenberg, 1 Try Sireli Naqelevuki, 1 Try Andries Bekker, 1 Try Deon Fourie

 

Teams:

Chiefs: 15 Tim Nanai-Williams, 14 Lelia Masaga, 13 Richard Kahui, 12 Stephen Donald, 11 Dwayne Sweeney, 10 Mike Delany, 9 Brendon Leonard, 8 Sione Lauaki, 7 Tanerau Latimer, 6 Liam Messam (captain), 5 Culum Retallick, 4 Craig Clarke, 3 Ben Afeaki, 2 Hika Elliot, 1 Toby Smith.
Replacements: 16 Vern Kamo, 17 Nathan White, 18 Romana Graham, 19 Colin Bourke 20 Junior Poluleuligaga, 21 Callum Bruce, 22 Jackson Willison.

Stormers: 15 Gio Aplon, 14 Sireli Naqelevuki, 13 Jaque Fourie, 12 Juan de Jongh, 11 Bryan Habana, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Duane Vermeulen, 7 François Louw, 6 Schalk Burger (captain), 5 Andries Bekker, 4 Adriaan Fondse, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 JD Moller.
Replacements: 16 Deon Fourie, 17 JC Kritzinger, 18 Anton van Zyl, 19 Pieter Louw, 20 Ricky Januarie, 21 Willem de Waal, 22 Tim Whitehead.

Referee: Steve Walsh (Australia)
Assistant referees: Bryce Lawrence (New Zealand), Shane McDermott (New Zealand)
TMO: Glenn Newman (New Zealand)

243 Responses to Chiefs vs Stormers – Game Thread

  • 211

    Let’s migrate to the Brumbies / Canes Thread!

  • 212

    One last observation…. Andries Langbek was by far my MOTM!

  • 213

    #210 bdb
    “Maar, ek vermoed al wat Stormers gaan hul longe uitskree vir die Reds om more die Bulle te klop, en, ek neem hul nie kwalik nie, want as die Reds daar wen, kan dit beteken dat ‘punteverskil’ op 15 Mei dalk kan bepaal wie bied die finaal aan. Maar, as die Bulle daar wen, dan bly hul daardie 1 voor die Stormers, en kan selfs met ‘n bonuspunt hier en daar 6 punte bo Stormers eindig.”

    Ek dienk jy moete bietjie jou vriedekring verbreed omme paar Stormers supporter in te sluit. Ja, ek wetit gan knor ma sou jy dit regkry, sal jy gou agterko dattie Stormers kliphard virrie Bulls gan skree. Ek weet ek gan..

    So, klimme bietjie uit daat blou lazyboy – ja daai een mettie horings annie kant – en live a little. 😉

  • 214

    213: jy is reg ou fender, dit gaan maar knor gaan om ‘n paar objektiewe stormers/wp vriende te kry (amper so moeilik as om deesdae lions- en ctahs ondersteuners op te spoor!). Ek soek al my lewe lank na ‘n objektiewe weepiee ondersteuner, maar hul is so skaars soos hoendertanne ! (OK, dalk net ou Ashley)

    Maar as jy objektiewe Bulle vriende en ondersteuners soek, daar is so baie net op hierdie poslys, dit sal te lank vat om hul op te noem ! 😀

  • 215

    Objektief en WP / Stormers ondersteuner is “Mutually Exclusive”

    Daasie so iets nie!

  • 216

    # bdb & GBS,

    Sies! Skande!!

  • 217

    fender @ 213
    die beste result môre vir die stormers sal wees as die bulls wen (glo dit of nie),
    want dit gaan aan ons bietjie breathing space in die 3de plek gee (kan nie sien hoe die saders nie môre hulle gebruiklike geskenkie vannie cheetahs af gaan kry nie!!)
    ja,
    daarna hoop ons vir ñ gunsie van een of meer vd ander spanne alhoewel dit ons eie skuld is dat ons in dié situasie is …. ai, as ons net die flokken force gewen het!! flok!! 😯

  • 218

    #217
    anyway, klop die bulls en die stormers dan die saders is die kans groot dat ons 1,2 op die punteleer gaan eindig
    EN
    in so ñ geval kan 1,2 nog steeds bepaal word deur punteverskil, glo dit of nie!! 😉

  • 219

    bdb @ 214
    objektiewe bloubul ondersteuners …… fok, maar jy’s snaaks …. ekt amper van my stoel af gedonner van lag!! 😆

  • 220

    219: kyk bv na die Loftus skare, het jy nou al iewers in die wêreld ooit so klomp objektiewe beskaafde klomp mense saamgesien ? … het jy daai groot objektiewe toejuiging gehoor wat Luke gekry het laasjaar, toe Shadow hom uitgeduik het. Vir sommige het dit geklink soos “Boe”, maar eintlik was dit al die tyd ‘Loe’ …

  • 221

    bdb @ 220
    lol
    ja, miskien het j ñ punt beet, hehehe
    😀 hulle sê mos mens ken beskaafde mense aan hul musieksmaak!! 😉

  • 222

    221: ja, hul speel mos deesdae vir MS (en die span): Simply the Best !

  • 223

    bdb @ 222
    uitgespreek in tswanees as “simplie de bêst”? 😀

  • 224

    223: hheheehe, nou het ekke lekker gelag, lekker soos ‘n cracker !

  • 225

    #223
    o, en met orrelbegeleiding … julle blankes kan mos nie eintlik met enige ander instrument sing nie, of hoe? 😉

  • 226

    Ash, wat ekkie kan kleinkry nie is hoeveel die Bulls supporters dit love ommie WP/Stormers te categorise as eenogige/Bullhaters. Is amper asof well-adjusted Capies soos ons twee ‘n stok innie wiel steek van hulle “Ja, julle Wp/Stormers is supporters is ammal dieselle, julle blah-blah-blah” party.

    Meantime issie jol al lankal vol…

  • 227

    225: dit is so, maar ons kan darem beter fluit as julle ‘toothless’ klomp van daar onner ! 😉

  • 228

    #225 Ashley

    Nou praat jy my broe! Hulle skiem mos as da ‘n organ is dan is hulle ge-organise!!

  • 229

    bdb @ 227
    lmao
    goeie een!!

    fender @ 226
    sê ek oek mos!!

  • 230

    fender @ 228
    jip. die spul wou mos so 2 jaar trug buite loftus getoi-toi het,
    maar toe kry hulle nie iemand om die orrel te speel nie!! 😆

  • 231

    226: issie, noem my een, net een stormer ondersteuner wat nie eenogig is nie ? Jy kan nie, want dan is jy nie meer ‘n stormer ondersteuner nie !

    Fender, ontspan, ons grap maar met mekaar jong. Sien die 🙂 raak, jong, of wys jou parafien PC dit nie ? As hy nie wek kie, gaan steel ‘n ander een ! 😉

  • 232

    #227

    Kyk fluit is net belangrik vi een ou oppie veld. Dis hoeko onsie game ka speel hie onne innie Kaap terwyl allie refs da va annekantie Vaal af ko – da wa hulle nou ees na allie jare begin leer hoe om te speel!

  • 233

    230: hehehe, issie waar nie, ek het nog al my ‘organs’ in my en gee baie goeie begeleiding, sommer so acappela !

  • 234

    bdb @ 233
    hmmmm,
    as jy die noot gee
    dan vra almal

    “wat sê ben?” 😀

  • 235

    #231 bdb,

    Broer, as jy ma gewetit hoe ge-chill ek is op hierie Vrydag. Miskien translate my AfriKaaps nettie so goed da by jou nie?

  • 236

    232: ons bulle is beskaaf, ons fluit in die levvie, nie soos julle oppie veld nie.

  • 237

    #230 Ash, daais ‘n classic, hehehe!!!

  • 238

    #236 bdb

    Hehe, daais waar; dis nettie bullgirls wat so fluit, ne?

  • 239

    235; ek verstaan hom nou mooi.

    234: hulle sê dan, maak hom wakker, hy snork !

    Julle twee praat net bollies nou, praat bietjie rugby (= Bulle), anders gaan GBS met ons raas !

  • 240

    238: jy sal dit nie voor een van daai girls sê nie, een hou met die onderarm, koebaai met fender, RIP !

Users Online

Total 25 users including 0 member, 25 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm