Blues (19) 38 / Force (3) 17 (Final Score)

The Blues hosted the Western Force in Auckland at 07:30 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Blues won convincingly, 38 / 17 with Joe Rokocoko scoring a hatrick of tries. Blues grabbed a vital 5 Log Points to keep their Super 14 hopes alive.

Scores:

Blues: 4 Conversions Luke McAlister, 3 Tries Joe Rokocoko, 1 Try Tony Woodcock, 1 Try Alby Mathewson, 1 Try Rudi Wulf

Force: 1 Penalty & 2 Conversions James O’Connor, 1 Try David Pocock, 1 Penalty Try

 

Teams:

Blues: 15. Isaia Toeava, 14. Joe Rokocoko, 13. Benson Stanley, 12. Luke McAlister, 11. Rudi Wulf, 10. Stephen Brett, 9. Alby Mathewson, 8. Viliami Ma`afu, 7. Tom Chamberlain, 6. Jerome Kaino, 5. Filo Paulo, 4. Kurtis Haiu, 3. John Afoa, 2. Keven Mealamu (Captain), 1. Tony Woodcock
Replacements: 16. Tom McCartney, 17. Tevita Mailau, 18. Andrew Van der Heijden, 19. Peter Saili, 20. Chris Smylie, 21. Rene Ranger, 22. Paul Williams

Western Force: 15 James O’Connor, 14 Mark Bartholomeusz, 13 Mitch Inman, 12 Ryan Cross, 11 Cameron Shepherd, 10 David Hill, 9 Chris O’Young, 8 Richard Brown, 7 David Pocock, 6 Matt Hodgson, 5 Nathan Sharpe (captain), 4 Tom Hockings, 3 Tim Fairbrother, 2 Nathan Charles, 1 Nic Henderson.
Replacements: 16 Ben Whittaker, 17 Matt Dunning, 18 Sam Wykes, 19 Ben McCalman, 20 Justin Turner, 21 Sam Harris, 22 Nick Cummins.

Referee: Keith Brown (New Zealand)
Assistant referees: Vinny Munro (New Zealand), Shane McDermott (New Zealand)
TMO: Ben Skeen (New Zealand)

111 Responses to Blues vs Western Force – Game Thread

  • 31

    Ek sal Halftyd moet gaan Kamele koop….. flok

  • 32

    webmonster is early up today, to my surprise.

  • 33

    32@ SuperBul – Webmonster is watching the ruggas through one eye, the other one still needs to open… hehehehe

  • 34

    Bluebeard i dont have as much knowledge as you and GBS about loossies, but what impress me always is when the trio plays as a combination well.
    And the Stormers are doing it very good now.

  • 36

    33
    Hope your blue tinted glasses are off, those ones The Saint bought you.

  • 37

    36@ SuperBul – Huh?

    Talking about glasses, I left my sunglasses in the golfcart last Sunday… fark.

  • 38

    Work for me…… 🙁 fingers crossed today I beat Puma on RT SuperBru… 😆

    Have a great weekend all…. COME ON THE BULLS…

  • 39

    Have you guys noticed, only Bulls supporters are up this early…. the rest are all pissies and half-hearted rugby supporters.

  • 40

    #39

    Bullshit, I am just waiting for someone to say something intelligent…not like Bluebeard’s crap at No. 29…

  • 41

    Ek is baie opgewonde oor die Bulls Reds game vanoggend. Ek weet die Bulls is op vir die game, en ja, superBul, ek het gister vir iemand gese die Stormers peak te vroeg. Die Bulle het al geleer dit help nie jy brand jouself uit in die liga games nie. Jy doen genoeg om te wen en as jy kan druk jy 4 driee vir die bonus.

    Jy sien dat jy in die semis kom en dan is dit “game on”! Dis ook hoekom die Bulls se Bokke nog gemaklik lyk al het hulle al die games omtrent gespeel. Hulle pace hulleself,
    en hirdie jaar is ons derde been in na die semis die moeilikse, want ons speel die Lions (derby en vormboek uit by die venster), Sharks, Saders en Stormers, dan semi en finaal. Die bulle weet dis ‘n “big ask” en tree elke game so ‘n klein treetjie op. Die verloor teen die Blues was daai een game wat jy jou in vasloop waar daai treetjie in die kop dalk net te klein was en jy kom dit te laat agter op die veld. Ek is bly vir die Stormers, maar ek vooespel die wiele gaan dramaties afkom in Meimaand.

  • 42

    40@ Saint – Het geweet ek gaan jou met suurpap uit jou gat lok…. hehehehe

  • 43

    I think the Bulls will walk this one…

    Reds completely overrated in my opinion, yes Genia is good, but Cooper…under pressure he will fade like Jorrie Muller on a counter-attack.

  • 44

    #41

    As die games teen die Blues, Hurricanes en Force is hoe die Bulle lyk as hulle gemaklik is, lyk dit seker woes as hulle onder pressure is.

  • 45

    Try Alby Mathewson… bonus point.

  • 47

    gbs @ 39
    i’m up
    i’m up
    halfdronk nog, maar eks op!! 😥

  • 48

    Force moet nou bietjie rugraat wys, die Blue moet nie te ver wen nie.

  • 49

    44@ My Een-oog vriend – Ek het gehoor, so hele ruk terug dat jy verloof was en op pad kansel toe was… is jy intussen getroud, en wie is die arme ongelukkige girl?

  • 50

    47@ Asbak – Suiplap!

  • 51

    Hatrick Joe Rokocoko

  • 52

    #49

    Nog steeds verloof, my finansies was nog nie na wense nie, wil Honeymoon gaan hou op die Griekse Eilande, so, ek moet so bietjie spaar…

  • 53

    Saint
    Don’t say I didn’t warn you bud. The psychology of this tournament is just a tad different to what you okes are prepared to admit.

  • 55

    bluebeard @ 41
    “Die bulle weet dis ‘n “big ask” en tree elke game so ‘n klein treetjie op”

    en jy ignoreer totaal die FEIT dat die stormers elke game bietjie beter lyk,
    en
    dat mens nie dieselfde vd bulls kan sê nie
    ondanks die feit dat hulle (amper) 1ste op die punteleer is!!

  • 56

    52@ Een-oog – O, vat haar Ogies toe vir die Honeymoon man, daar’s ook ‘n vuil Griek innie Kaffee…. hehehehehe

  • 57

    gbs @ 50
    lol
    ja ek weet!!

  • 58

    saint @ 52
    club mykonos (langebaan) bru!!
    dieselfde ding … sy sal NOOIT die verskil opmerk nie!!

  • 59

    bluebeard @ 53
    obviously hou jy daarvan om jouself te herhaal
    ..
    fok, ons het jou die 1ste keer gehoor!!!!!!!!!!!!

  • 60

    Vir my is die Stormers mooi op vorm, ons sal maar sien wat doen die tawwe games wat voorlê aan die Bulls en Stormers.

    Ek weier om nou te grootbek te wees, want dan klink ek dalk soos die Stormers supporters… hehehehe

    Wat ek wel kan sê, is dat dit mooooooosa lekker is om ‘n Bul te wees!

Users Online

Total 19 users including 0 member, 19 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm