Springbok flanker Wikus Van Heerden is set to play for the Lions for the rest of the S14.

Saracens have agreed to a request by the Lions to release Wikus van Heerden from his contract with immediate effect.

The former Springbok flanker will join the Johannesburg team, and be eligible to play in the rest of the Super 14 tournament.

Brendan Venter, Director of Rugby, said: “Wikus has produced many outstanding performances for Saracens and we wish him and his family well.”

44 Responses to Wikus returns to the Lions

  • 31

    GrootPienk,

    Daai blerrie chick flix…..en dan nou nog dit byrrie cinema, ek haaaaaaaat die movies, gee my ‘n dvd enige dag (behalwe as dit Maandag, Donderdag, Vrydag, Saterdag of Sondag is) 😆

  • 32

    31@ Vuurtjie – Jinne swaer, ek kan flokken sepies en daai soetsappige kak chick fieks nie hanteer nie, skeeer liewer my milt uit…. eishhhhhhhh

  • 33

    Baas GBS hoop net nie gebruik ooit die goed wat die ouens gebruik nie, magtig dit ge jou drogbeelde en halusinasies.

    xx_the_Lion : We will H. It is closer than what people think. Ellis Park to be SA’s rugby kingdom again.

    xx_the_Lion : Ons moet die naweek ons S14 semis begin charge met ‘n maklike wen oor die Crusaders van New Zealand in rondte 6 van die 2010 Vodacom Super14.

    Moes net , jou laat lag, flokken komies en dis elke dag so. Moer hoe voel jy na n game as jy so stront praat.

  • 34

    GrootPienk,

    ROGLMGA…..skeur eerder my milt uit 😆

    So akkuraat as wat mens die emosie wat ons mans ervaar kan beskryf 😆

  • 35

    superbul,

    Jy’t ‘n vreeslike diep haat vir die Lions ondersteuners, nogals komies om jou dop te hou. (nee ek sal niks van dit mors nie) 😀

  • 36

    34@ Vuurtjie – Hey, ek het 2 rondekop huisdiere om mee huis te hou, Handbriekie en BonzaiHandbriekie, en beide van hulle is Mall Malles (shoppaholicks) en Chick Fliek kykers…. ek raak so de moer in as ek moet saam Mall toe gaan omdat ek soms MOET wys ek gee om… hehehehe

  • 37

    Fire jy weet ek moet stop daarmee ek is bly jy noem dit. Dit kom nou van iemand anders wat nie die geskiedenis ken nie so ek lyk seker maar sleg as ek so aangaan. Dankie ek neem kennis.
    Naderhand het ek ook niks meer om te se nie want die WP ouens se ook dieselfde.

  • 38

    GrootPienk,

    Ja nee, hulle is almal maar eintlik dieselfde (net nie laat hulle hoor ons se dit nie), ek haat winkels toe gaan en ek word ook altyd saam gesleep. Totdat ek my lid flip oor dit te lank vat, dan is alles nou weer my skuld. Flippen funny die dames. 😆

  • 39

    38@ Vuurtjie – Nee donner, ek bly darem MEESTE van die tyd by die huis… ek is mos moer besig… ek moet die swembad skoonmaak of miergig gooi of blare uit my geute haal… of ek moet dringend ry iewers heen….

    Neewat ek lieg sommer, daar word nie van my verwag om saam te ploeter nie….

  • 40

    Waa’s die draadtrek spesialis nou?

    Hey SuperBul, het jy my mail gekry vanoggend… en het die ding gewerk om daai rowwe blue screen van SuperKoei weg te vat?

  • 41

    Ja mail gekry, en nog nie weer daai komper gestart nie.

  • 42

    Tyd vir Boots & All…

  • 43

    @10 GBS, hahahahahahahahahahahahahaha

  • 44

    SuperBul 37 – Hey onthou ek is ook ‘n WP ondersteuner 👿

Users Online

Total 61 users including 0 member, 61 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm