Stormers (13) 21 / Cheetahs (5) 8 (final score)

The Stormers hosted the Cheetahs at Newlands, Cape Town at 17:05 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The game was broadcast on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Stormers won this difficult encounter 21 / 8, but it comes at a cost, there are injuries both sides.

[cincopa 10569697]

Scores:

Stormers: 2 Penalties 1 Conversion & 1 Try Joe Pietersen, 1 Try Jaque Fourie, 1 Penalty Willem de Waal

Cheetahs: 1 Try Meyer Bosman, 1 Drop Goal Naas Olivier

 

Teams:

Stormers: 15 Joe Pietersen, 14 Gio Aplon, 13 Jaque Fourie, 12 Tim Whitehead, 11 Bryan Habana, 10 Willem De Waal, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Duane Vermeulen, 7 Francois Louw, 6 Schalk Burger (captain), 5 Andries Bekker, 4 Anton van Zyl, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 Wicus Blaauw.

Replacements: 16 Deon Fourie, 17 JC Kritzinger, 18 De Kock Steenkamp, 19 Pieter Louw, 20 Ricky Januarie, 21 Fabian Juries, 22 Sireli Naqelevuki.

 

Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Lionel Mapoe, 13 Robert Ebersohn, 12 Meyer Bosman, 11 Jongi Nokwe, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Frans Viljoen, 7 Juan Smith (captain), 6 Hendro Scholtz, 5 Waltie Vermeulen, 4 Nico Breedt, 3 WP Nel, 2 Adriaan Strauss, 1 Wian du Preez.

Replacements: 16 Ryno Barnes, 17 Coenie Oosthuizen, 18 Barend Pieterse, 19 Kabamba Floors, 20 Tewis de Bruyn, 21 Corné Uys, 22 Danwel Demas.

 

Referee: Chris Pollock (New Zealand)
Assistant referees: Vinny Munro (New Zealand), Reuben Rossouw (South Africa)
TMO: Johann Meuwesen (South Africa)

230 Responses to Stormers vs Cheetahs – Game Thread

1 2 3 8
  • 1

    Gooooooooo Rugby!

    Hahaha

  • 2

    Oh, and Loskoppie says Vrystaaat!

  • 3

    VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT!
    HIT THE RUBBISH!
    HAK HAK DIE STORMERS IS KAK!

  • 4

    While we wait go read the new article lower down

  • 5

    Vadacom Cup Update WP 17- 0 Border 40 min

  • 6

    Sien uit na hierdie wedstryd. My span het klaar hul werk gedoen, nou kan ek agteroor sit en kyk hoe hierdie 2 spanne mekaar afskryf. 😉

  • 7

    Ek gaan vir ‘n uurtjie doedoe… sien julle later!

  • 8

    Ek hoop die Streamers smoke die Tjietas.

    Sal goed wees vir SA om steeds een en twee op die log te hou.

    Streamers en Nulle hou die top of the log warm vir die Sharks 😉

  • 9

    8: Fires, ek sien nou net daar op die Bulle se blog dat dit sweet blou nothing beteken as die Bulle 1ste of 2de op die log eindig, want ons mag nie op Loftus speel nie, a.g.v. die sokker wêreldbeker. (Nou hou ek nog minder van daardie barbaarse sport!)

    Die BBRU het glo besluit om in Orlando Stadion in Soweto te speel, as ons die semi’s en finaal haal. Kon nie glo toe ek dit lees nie.

    Bulle kan nou maar 3de of 4de eindig, ‘n moontlik tuissemi en finaal gaan ons nie help nie, Fort Loftus is daarmee heen.

    Eish, ja !

  • 10

    Flipped ek het juis vroeer die berig opgesit, dit is nie eers op dieselfde datum nie tye clash nie. Een of ander hardegat deal van FIFA. Geen sport n maand voor die tyd nie.

    Waarom Loftus die bleddie stadion op daai voorwaardes laat gaan het weet nugter.

  • 11

    Although they are the bogey side for my team,go the Cheaters 🙂

  • 12

  • 13

    WP win 29-0 against Border Full Time.

  • 14

    Okay was going to do the VRYSAAT thing for Loosehead but he has done it himself 😉

    So for today I am neutral.

    May the best team win.

    Go Stormers
    Go Cheetahs.

  • 15

    Go Streamers!!!!

  • 16

    Wallis se volkslied is darem mooi as hy so deur die skare gesing word

  • 17

    bdb en superNul,

    Orlando stadion is ge upgrade vir die soccer wc, en blykbaar gaan daar ook sokker games gespeel word.

    So ek verstaan nie hoekom Moftus nie mag gebruik word nie, maar Orlando stadion mag?

    Baie confusing.

  • 18

    Ek dink Orlando is net n oefen veld

  • 19

    SupeNul,

    Nou self die opening van daai game gekyk, eish, hulle doen dit groot. Vlamme en dramatiese musiek soos die spanne uit hardloop. Flippen nice

  • 20

    hy het ‘n 300 miljoen rand upgrade gekry vir die wc, kan nie glo hulle het soveel betaal vir ‘n oefen venue nie.

  • 21

    OK vandag gaan n 3de SA span wen, wat die naweek n goeie een maak. Jammer die Leeus lyk nie lus om die jaar te wen nie.

  • 22

    Sien in ons local koerant dat die een in Nelspruit gebou is vir 4 games, amper n half biljoen seker daar gespend

  • 23

    Lyk my hulle het wragtag 300 mil op daai stadion geblaas vir oefening…….mors van blerrie geld!!!

  • 24

    Jammer die Sharks het nie meer ‘n kans vir die semi’s nie, die tank is in geen gevaar nie.

  • 25

    weet enige iemand waar ek die voda cup score in die hande kan kry virrie SharksXV game?

    Die normale sites het nie een live scores vir die game nie

  • 26

    25
    Nee, sien net dat die game 16h00 begin het so nog aan die gang

  • 27

    KP jy daar, knock knock

  • 28

    20
    Wales have another go but Italy stand firm once more and McLean boots the reclaimed ball into touch.
    19
    Terrific stuff from Italy. They force a turnover at the breakdown and clear to touch. That was incredibly resolute and disciplined defensive work from the visitors.
    18
    The Welsh are working the ball from side to side, frantically searching for a hole in this very impressive Italian defence – but they’ve yet to find one.
    17
    Remarkable! Wales are four from four at the lineout. They’re currently on the offensive, too, deep in Italian territory

  • 29

    De Waal starting at fly half,wonder whats going on here?

  • 30

    I’m assuming he must be injured because he is not even on the bench.

1 2 3 8

Users Online

Total 80 users including 0 member, 80 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm